Koe?ls vir die naweek
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Koe?ls vir die naweek
Gaan bietjie Dullies se damme toets, dis familie en vriende so my kanse gaan seker min wees. Goeei voorbereiding vir Sterkfontein in 2 weke. 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Koe?ls vir die naweek
Daai lyk so mooi ek sal dit nie oor my hart kry om hulle in die water te gooi nie.....sal hulle frame en eerder 'n wurm op die hoek sit!!!

Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Koe?ls vir die naweek
Nee wat daai is konings kos vir daai re?nboog vissie, Julle moet dit geniet en hoop julle vang sakke vol.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Olive Red Eye Damsels, Pappa Roach (Olive), Hammils Killer (olive), Mrs Simpson en Walkers Killers...
Dan gaan jy die forelle se bekke seer maak die naweek.
Die wind stoot mooi uit die weste vandag en more.
Dan gaan jy die forelle se bekke seer maak die naweek.
Die wind stoot mooi uit die weste vandag en more.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Soek die diep water op met 'n DI7 sinklyn, 30cm leader en 'n Booby fly. Jy haal hulle daar diep uit waar hulle in die kouer water wegkruip vir die somer son.
Self oppad Vaal toe more om so paar geles te gaan probeer oortuig om aan 'n vlieg of 2 te byt.
Peet
Self oppad Vaal toe more om so paar geles te gaan probeer oortuig om aan 'n vlieg of 2 te byt.
Peet
Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Carl kom in??? Enige terugvoer oor daai forelle??
Ek het darm 2 baie mooi geelvis wyfies, 1 groot en 1 klein mannetjie gevang Saterdag.
Die kwaliteit en grootte van die vis het opgemaak vir die getalle.
Peet
Ek het darm 2 baie mooi geelvis wyfies, 1 groot en 1 klein mannetjie gevang Saterdag.
Die kwaliteit en grootte van die vis het opgemaak vir die getalle.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Peet,
Ek het 1 mooie, fotos nog oppad en mamma het een gekry. Dit was 'n vriend se 50ste verjaarsdag so ek het nie baie gehengel nie. Kon darem die gooi arm ook los kry vir Sterkfontein oor 2 weke.
Myne was op 'n baie klein nymf en vroulief se visse op klein muddler.
Ek het 1 mooie, fotos nog oppad en mamma het een gekry. Dit was 'n vriend se 50ste verjaarsdag so ek het nie baie gehengel nie. Kon darem die gooi arm ook los kry vir Sterkfontein oor 2 weke.
Myne was op 'n baie klein nymf en vroulief se visse op klein muddler.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Mooi man Carl, ons wag vir die kiekies 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Sterkies!!! Nou praat jy. Gaan jy die TCFF Bells ding doen?
Ek vis daai dam nou so 7jaar al.
Klipspringer&CDC en CDC hopper bly koning vir my. Ook lief vir Dave Weaver se Sterkies nymph.
Ek stap daai dam plat vanaf Herron bay tot die groot wal. Vang ook skelm by die qurry.
Laat weet hoe dit gaan, ek self is oppad soontoe in Des en dan weer in Feb.
Peet
Ek vis daai dam nou so 7jaar al.
Klipspringer&CDC en CDC hopper bly koning vir my. Ook lief vir Dave Weaver se Sterkies nymph.
Ek stap daai dam plat vanaf Herron bay tot die groot wal. Vang ook skelm by die qurry.
Laat weet hoe dit gaan, ek self is oppad soontoe in Des en dan weer in Feb.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Nee Peet ons hengel in die week, net na die komp. Ek is nie mal oor die baie manne ding nie, dis amper soos om Saterdag in die winkels rond te hang, dan raak ek sommer vinnig gatvol. Sal vertel en fotos bring, hoop ons is suksesvol. Torre, die dokter se torre is my gunsteling.
Waar het jy gaan hengel by die Vaal? Ek mis die rivier het darem al bitter lekker gehengel in die verlede. Die forelle kom nie heeltemal uit by geelvis nie.
Waar het jy gaan hengel by die Vaal? Ek mis die rivier het darem al bitter lekker gehengel in die verlede. Die forelle kom nie heeltemal uit by geelvis nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Oom Hans se torre??? Wat 'n karakter die oom??? Ek het hom al etlikke kere gekry en by hom geleer. Ek sukkel egter met daai beetels. Harige goeters werk weer vir my.
Ons was by 'n plek reg onder die dam se wal. Kan dit sterk aan beveel. Nie riool water soos onder die barage nie. Plek ook mooi skoon en goed geprys. Vaalstreams is die naam. Nie so baie vis nie maar MOOI groot.
Ons moet gesels dan gaan shuffle ons die Vaal saam eendag???
Peet
Ons was by 'n plek reg onder die dam se wal. Kan dit sterk aan beveel. Nie riool water soos onder die barage nie. Plek ook mooi skoon en goed geprys. Vaalstreams is die naam. Nie so baie vis nie maar MOOI groot.
Ons moet gesels dan gaan shuffle ons die Vaal saam eendag???
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Ken die plek en een van die eienaars, skryf ook n blog oor die geles. Ja dis jammer oor die Barrage. Ek dink dis beter om Oranje se wereld te gaan hengel met sprinbokkies in die vlaktes;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Koe?ls vir die naweek
Ja nee manne ek stem saam oor die Barrage, dit is regtig nie meer soos dit was nie.
En beslis baklei 'n forel nie soos 'n geelvis nie.
Lekker stywe lyne daai kant
En beslis baklei 'n forel nie soos 'n geelvis nie.
Lekker stywe lyne daai kant
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Fotos van die naweek 
1 Vis hak vas in die palmiete.
2 Die keer was my vis groter.
3 Mamma se vis, ons het haar gerook. Die vis nie mamma nie
1 Vis hak vas in die palmiete.
2 Die keer was my vis groter.
3 Mamma se vis, ons het haar gerook. Die vis nie mamma nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Mooi vangste, ek moet tog my stok ook bietjie afstof 
Julle maak my groen
Julle maak my groen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Manne maak my hart seer sien julle het 2x meer na mamma se vis gekyk as myne, wat groter was!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Koe?ls vir die naweek
Jy moet maar volgende keer n close up neem van jou vis...Carl wrote: Manne maak my hart seer sien julle het 2x meer na mamma se vis gekyk as myne, wat groter was!
Meskien die vis ook n soentjie gee...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Koe?ls vir die naweek
Ek kyk veel eerder na 'n foto van 'n mooi vrou met of sonder 'n vis as na 'n man met 'n groter visCarl wrote: Manne maak my hart seer sien julle het 2x meer na mamma se vis gekyk as myne, wat groter was!
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander