my 6.5
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
my 6.5
So foto van paar 5 skoot groepe gister geskiet met my 6.5x57. Met n silencer op op 100meter.
Privy Partisan Doppe
129 gr Hornady SP punte @2930fps
CCI200 primers
CZ (brno) H21 Die loop is amper 70 jaar oud en net die kroon is oorgesny. Dit is nie een of ander match loop en punte nie.
Frikkie
Privy Partisan Doppe
129 gr Hornady SP punte @2930fps
CCI200 primers
CZ (brno) H21 Die loop is amper 70 jaar oud en net die kroon is oorgesny. Dit is nie een of ander match loop en punte nie.
Frikkie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Frikkie Coetzee on Mon Dec 03, 2012 4:46 pm, edited 1 time in total.
Cradock
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: my 6.5
Baie netjies!
Die roer (en die skut) kan nog die ding doen!
Die roer (en die skut) kan nog die ding doen!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: my 6.5
Uitstekend geskiet,baie geluk!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: my 6.5
Nou waar was jy Saterdag, as jy by die longrange skiet was sou jy n lekker klompie gonge kon lui met so groepering. Mooi gedoen
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: my 6.5
Blok
Ek het eintlik net gegaan om die lading te chrony om te kyk of die lading op QL se node val.
Hy val presies daarop en die is die resultaat.
Intersant, die geweer skiet beter as sy loop effens vuil is. Spoed gaan ook op dan.
Ek gaan bietjie ballistiese tabelle uitwerk.
Bi pod op dan maak die groepe oop.

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: my 6.5
Daai is n mooi groepie

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: my 6.5
Dis mos sommer baie mooi!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: my 6.5
Ek dink die meeste benchrest manne sal baie happy wees om sulke groepe te skiet! Mooi Man!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: my 6.5
Het julle gelees? Die loop is 70 jaar oud!
Dit is baie indrukwekkend geluk baie mooi geskiet.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: my 6.5
maar ek het so smaakie in die mond oor dit nie myne is nie ...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: my 6.5
Mooi gegooi Frik, dis werklik uitstekend vir 'n jag geweer. Het jy raad vir 'n 90 jaar oue 270 loop 
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: my 6.5
Frik
Dit wil mos nou gedoen wees! Pragtig om te sien dat n bejaarde roer en skut so mooi kan saamwerk!
En wie het nou gese antieke stukkies moet op die groener weivelde uitgesit word!
Groetnis
Wout
Dit wil mos nou gedoen wees! Pragtig om te sien dat n bejaarde roer en skut so mooi kan saamwerk!
En wie het nou gese antieke stukkies moet op die groener weivelde uitgesit word!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: my 6.5
Nie die eerste 6,5 wat ek van hoor wat beter werk as hy vuil is nie
Groete
JAS
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: my 6.5
Frikkie
Wat is die twist?
Wat is die twist?
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: my 6.5
Jacques
Die twist is 1 in 8.
Ek weet nie eers meer of ek Bergers wil skiet nie.
Paar opmerkings:
Ons het heelwat geskiet en omtrent al die groepe is onder n duim. Die geweer is nie skoongemaak tussen in nie
My ES op 5 skoot groep 19, 23 en 26.
Warm loop spring spoed met tot 50fps
Net die primer pockets is gesny en die flash hole is ge de burr, die nekke is nie gesny nie en doppe is nie vir gewig gesorteer nie.
AHS se fabrieks ammo groepeer nie so mooi nie Sowat duim en half en spoed is tussen 2470 en 2540 fps (140 grein)
Ek is baie tevrede