Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek ry more bietjie om die 375 Rugertjie te gaan toets op varke en rooibokke,dit is as hulle wil stilstaan.Soms sien mens net die gatkant as hulle hol.....
Manne my Kortgat ruger is n die kluis. My ou LEupold 7.5 x met dot gefit. Doppe staan geprim nuwe chrono staanreg, wag net vir die Gs Customs.
Oja terwyl ek primers koop vra ek sommer oor rakammo. R740 vir 20 Hornady solids 300 gr........ek moes net. So as my gat te veel jeuk sal ek kyk waardeur ekkan skiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
tau wrote:

Hoop jy't jou brekvis geniet. Ek het!
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)

25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
Manne ek het gister sommer 14 skote geskiet met die .375 Ruger en 20 met my 7mm RM. Alles vanf my bench in die bench posisie. Net t-shirt niks kussing of iets nie (daar was sponse in my bakkie net vir ingeval....)
Die Ruger Laskan se recoil is ANDERS. Die terugskop is minder as my 7mm, maar die energie om die geweer is meer. Die kolf absorbeer die recoil briljant.
Ek was nie ongelmaklik nie, maar na van die skote wat ek geskiet het asof ek agter my .243 sit het dit gevoel of iemand my op die neus slaan soos die skokgolf my slaan.
Ek het 'n pel met die eerste weergawe houtkolf Africans en hy is 'n stewige ou en kla vreeslik van die recoil op sy geweer. Kwikstawe en pacmeyer pad etc. So ek was vreeslik verbaas op die manier wat die roer die recoil hanteer. Die recoil is daar, maar die skiet word nie terug gestamp nie.
My pa het 'n 7mm RM Voere . En as jy sonder die KD 175 gr skiet dan is hy BAIE meer ongemaklik as die Rugertjie. Ek dink dus jy die woord wat ek soek: gemaklik. die recoil is daar, maar die word gemaklik hanteer.
Ek het selfs die 300gr Hornady DGS rontes geskiet om die scope in te kry en na die eerste skoot was ek stom.
My 7mm is my hart se punt, maar hier kom moeilikheid 200 gr teen 3000 + fps is net te veel pret.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
tau wrote:
Die Ruger Laskan se recoil is ANDERS. Die terugskop is minder as my 7mm, maar die energie om die geweer is meer. Die kolf absorbeer die recoil briljant.
Johnna
Ware woorde mater!! Daai Alaskan se kolf is wat die verskil maak!
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
.22/ 270 / 3006 / 300 WM / 375 RUGER / 12 BOOR OU / 70 pond Bowteck Invation en 2 x 5.5 Air arms 510 FAC
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
F.L.A.S.H wrote:1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18.wouter hugo -Howa krag
Het my baby so 3 weeke terug gekry, en sy het frydag mooi gemaak op haar eerste jag met a lekker groot bosvark (my eerste bosvark ook)
grumpy wrote:Howa 375 Ruger is in die kluis!! Volgende week gaan hy vir sy nuwe klere en speelgoed om gefit te word.
geluk. jy gaan hom baie geniet. Ek het vandag myne by due huis gelos anders skiet ek nie die 7mm nie en dit raak duur. Vat aly\tyd net die rondtes saam wat jy wil toets of mee oefen ander skiet jy alles leeg.
Ek het nog net papiermet hom geskiet so ek kan nie advies gee oor jag nie.
Die 270 gr barnes tsx met 84 mm tpl lyk my werk in amper al die gewere hier op die forum. Ek skiet teen 2440 fps met 70gr S355. Onthou ek het 20" loop. Ek kan seker nog meer ontwikkel, maar ek skiet 1" op 100m met my fixed 7x42 leupold met enkel kol reticle so enige iets verder werk nie met die scope. Ek het ook die geweer spesifiek vir bosveld gekry om my 7mm op langer afstande te laat fokus t.o.v koells en setup.
My geweer se recoil is verbasend min en HeinM kan getuig ek skiet sommer lekker vanaf die benchmet hom sonder issue's.
My eland jag in die noorde van Nam is uit soek soek nou iets om te jag naby en grooter as springbok
EK is self 'n nege3 man maar het al bietjie oor die draad geloer. Ek dink die nuwe kaliber gaan absoluut tot sy reg kom en die H&H gaan pak kry op die lang duur. As ek nie so kleinserig was nie sou ek beslis ook eerder na die opsie gekyk het as 'n nege3.
"Resistence to change" bly maar altyd 'n groot faktor.
Groetnis.
1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye

29. Fred - Ruger African