sy eerste uitstappie in die bos. (Ek is bang hy begin dink hy is n kompitisie boog)
Ek weet die weer, maan en budget is alles verkeerd maar nou ja, n man se lus
oordonder mos alle logika!
Ek sal julle op hoogte hou (as ek opvangs het), en hou asb duim vas vir my vark ....!! (en
laat die elande asb weg bly!)
VdWalt

