Hoeveel Rooikatte

Post Reply
User avatar
Cmitch
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm

Hoeveel Rooikatte

Post by Cmitch »

Ons het gister oggend die derde rooikat in ses weke by ons gevang. Laat mens nogal wonder hoeveel van hulle rondloop hier by ons ... Maak my bang om daaraan te dink ...
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"

Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Hoeveel Rooikatte

Post by Ian »

Corn?

Die rooikatte is 'n ontploffing en dit het 'n voltydse werk geword om die goed te beheer. Ek het nou die afgelope
2 mnde 13dae sewe by ons gevang. Ek het ook die afgelope tyd vier plase gewerk en vyf rooikatte ingeroep en dit lyk vir my dat die katte soos konyne aanteel. Gaan kyk by "Hoeveel" en sien watse probleem het Meerkat-hulle.

Mooi dag.
User avatar
Cmitch
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm

Re: Hoeveel Rooikatte

Post by Cmitch »

Ian

Ek het gister met ons buurman gepraat, hulle het stoet Limosins. Een van die koeie was besig om te kalf toe begin iets die kalf eet. Hulle dink dis n jakkals, maar ek veermoed dis eerder n kat. Ek gaan hulle na jou toe verwys vir hokke. Dit sal my ook goed pas, ons rooibokke en njala kamp is reg langs die kamp waar hulle beeste loop.
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"

Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
User avatar
johann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

Re: Hoeveel Rooikatte

Post by johann »

Let self in my omgewing op, daar waar die jakkalse goed van kant gemaak word, die rooikatte al hoe vollopper is. En hul vat ook meer as hul deel van die lammer oes. Gelukkig help kliphasieZF sommer baie!

Groete Johann
25-06 Remington
User avatar
Brand
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sun May 02, 2010 12:49 pm

Re: Hoeveel Rooikatte

Post by Brand »

More aan almal wat die forum gebruik en lees.

Hierdie jaar is dit iets gevrees.Die rooikatte is iets ge vrees by ons ook.ek boer tans op vier plaase so 70 km van mariental op die kalk.het verleede jaar 38 katte ge vang staan tans hierdie jaar weer op 20 katte.en dit is alles met hokke of slagysters en my jag honde.het hierie week wat aper viby is het ek weer twee dood gemaak.Die ou boere se hoekom die rooikatte so hand uit rik is omdat die jakkalse nie meer die klein rooikatte vang nie want vi die afgeloope twee jaar roer almal die jakkies.ek stel my hokke met lok middel wat ek by klein Francois Marais koop.dit werk soos bom!!!!!!


groete Brand
243 Ruger M77 Mark 2 (30-06 Musgrave)
User avatar
Jan Nel
Full Member
Full Member
Posts: 225
Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am

Re: Hoeveel Rooikatte

Post by Jan Nel »

17 vir die jaar , op my grond alleen, 6 hokke permanent in die veld.  Vanoggend weer een.  Definitief ontploffing in getalle

[img width=560 height=420]http://i1077.photobucket.com/albums/w47 ... G_0176.jpg[/img]
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Hoeveel Rooikatte

Post by jaracal »

Daar is altyd 'n verhouding tssen jakkals en rooikat getalle. Indien die jakkalse geroei word sal die rooikatte se getalle toeneem en vice versa.
groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply