[img width=360 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... tos004.jpg[/img]
Die beste hond ooit
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Die beste hond ooit
Het al verskeie honde in my lewe gehad maar hier is die beste een ooit. Hy is 5 maande oud en baie slim, goeie kinder hond en die liefdevolste hond wat ek nog gehad het. Hy is gehoorsaam, was om 9 weke totaal en al gehouse train. Hy point al te oulik alhoewel ons nie baie in die veld kom nie, is hy gedurig voor die hoenderhok versteen 
[img width=360 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... tos004.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... tos004.jpg[/img]
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Die beste hond ooit
19 posts van Saterdag af?
VERSLAAF!!!!!
Bly jy geniet die forum.
VERSLAAF!!!!!
Bly jy geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Die beste hond ooit
My onpartydige opinie..... Hulle is die beste honde! My pa het lank geteel en baie gejag en field trail met pointers, engelse en die GSPs. Die duitsers l^e nog altyd na aan my hart.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Die beste hond ooit
Skuus tog Jacquesb, sali weer nie
Sal probeer om my in te hou 
Carl definitief, ek sal met 'n swaar hart weer 'n ander ras as gsp he. Hulle is voorwaar lieflike honde
Carl definitief, ek sal met 'n swaar hart weer 'n ander ras as gsp he. Hulle is voorwaar lieflike honde
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die beste hond ooit
Ek het half benoud geraak toe ek sien die taksidermis sit iets van 'n hond op

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Die beste hond ooit
Last edited by WingsandThings on Fri Nov 23, 2012 6:09 am, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Die beste hond ooit
Hehehehe,
Nee dis reg!
Nee dis reg!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Die beste hond ooit
ons word by die dag groter en hier is nuwe fotos van die beste hond wat ek nog gehad het. Hy is nogal 'n looker al moet ek self so se:)
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 012002.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 012007.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 012002.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 012007.jpg[/img]
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Die beste hond ooit
Now there is a DOG
PS; Take the choke chain off, they are that keen that they will kill themselves if it hooks, put a normal collar on, he can at least breathe if it hooks up
PS; Take the choke chain off, they are that keen that they will kill themselves if it hooks, put a normal collar on, he can at least breathe if it hooks up
Last edited by Mac on Sat Dec 15, 2012 5:38 pm, edited 1 time in total.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Die beste hond ooit
Pragtig...
Hier is n foto van ons enigste jag op 11 maande...
Kyk die trots in die man se gesig
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 062007.jpg[/img]
Hier is n foto van ons enigste jag op 11 maande...
Kyk die trots in die man se gesig
[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 062007.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Die beste hond ooit
Beste all round jag hond ooit myne is nou so te se op pension sy het nie n voel gemis wat ek geskiet het nie en daar was baie baie rockies wat sy gaan haal het. Hulle word met goeie maniere gebore
Beretta
Beretta
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Die beste hond ooit
[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 012012.jpg[/img]
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die beste hond ooit
Ek het die pragtige hond van my probeer oplei om te" point"...maar al waneer hy stil staan en "point" is as sy bak kos voor hom neersit...maar ook nie vir lank nie ....hy is ook die enigste hond wat ek ooit gehad het wat so vinnig as moontlik by `n taksidermis gaan uitkom as hy doodgaan...ek dink `n vol kuip sal baie mooi herhinneringe terug bring as hy in my sitkamer staan...

[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013718.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013717.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013685.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013683.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 013680.jpg[/img]

.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Die beste hond ooit
Gert
Pragtige hond. Daai 2de foto lyk of die man mooi dankie se gebed vir sy kos maak
Pragtige hond. Daai 2de foto lyk of die man mooi dankie se gebed vir sy kos maak
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Die beste hond ooit
Kalahari , ja hy het die "looks" ek is mal oor sy vel...seker die mooiste "brindel" vel wat ek al gesien het...(tong in die kies: ek het dit al oorweeg om `n taxidermis te nader vir `n noodnommer as die hond doodgaan)
Hy aard nogal na sy baas , altyd dankbaar vir wat hy ontvang om te verslind, hondepille of onwelkome persone wat nie soos `n gewone mens by `n hek kan inkom nie...dan verslind hy eers die onwelkome besoeker voor hy sy danbaarheid betoon...
`n Hond is natuurlik die enigste dier wat sy eienaar ten volle vertrou en ten volle afhanklik is van sy eienaar...of jy hom skop, slaan op hom skreeu, jy sal altyd sy baas bly...terwyl `n huiskat die pad vat as jy lelik is met die kat...
Dit is net heerlik om daai groot gevreet in `n man se hande te hou...is net soos `n kind...maar hy weet wanneer hy kwaad gedoen het.....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Die beste hond ooit
Ek het 3 Huskies. 2 Siberian en een Alaskan wat lyk soos n Keeshond. My een Siberian het n blou en een geel oog. Haar pa was n wolf gewees. Sy het een baas en dis ek. Die ander een het 2 blou oe. Net so wakker en spelerig soos die ander 2. Ek het nooit gedink ek sal hulle so geniet nie. Stout maar as hulle speelgoed het is die saak reg!! 
Die lekker is dat hulle nie kan blaf nie maar huil soos n wolf. Sal graag wil sien wat hulle sal doen met n jakkals jag as hulle die jag sien!!

Die lekker is dat hulle nie kan blaf nie maar huil soos n wolf. Sal graag wil sien wat hulle sal doen met n jakkals jag as hulle die jag sien!!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Die beste hond ooit
Grumpy
Daai huskies is vir die my die mooiste honde! Ek het op 'n stadium in Kaap gewerk en die granny woonstel waar ek in gebly het se baas het 'n huskie gehad. Ek het altyd na werk, reen, wind of sneeu daai hond gevat om te gaan oefen. Laat ek eerder se, die hond het my gevat vir 'n walk, my behoorlik rongesleep in Durbanville se heuwels en strate.
Sit vir ons tog foto van jou honde op asb man
, ek wil daardie oe sien.

Last edited by Kalahari on Mon Dec 17, 2012 9:58 am, edited 1 time in total.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Die beste hond ooit
Ag Grumpy, ons wag nog vir die foto's van jou mooi Huskies, kom wys hulle bietjie asb?
Nou dat dit so reenerige dag by my is verlang ek terug Kaap toe en my "peet" Husky.
Nou dat dit so reenerige dag by my is verlang ek terug Kaap toe en my "peet" Husky.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Die beste hond ooit
As jou nou hond wil he wat jou skape gaan vang! Koop 'n Husky!!
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Die beste hond ooit
Kalahari,
Ek sal probeer vandag fotos neem van die Huskies. AS ek geneem het gaan ek jou vra vir epos adres want ek weet nie hoe om hier op te laai nie.
Ek sal probeer vandag fotos neem van die Huskies. AS ek geneem het gaan ek jou vra vir epos adres want ek weet nie hoe om hier op te laai nie.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Die beste hond ooit
Grumpy
Is reg so, die honde is net vir my baie mooi om na te kyk, maar by my sal hul nie aard nie.
Ek het iewers gelees jy sukkel ook met die foto's laai op die forum soos ek, maar ek gaan nog probeer tot ek dit regkry.
Jy kan maar laat weet as jy reg is met foto's, dan praat ons weer.
Beste