howa 223

Post Reply
HVZ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm

howa 223

Post by HVZ »

Naand almal

Ek het vandag my geweer gekry na 14mnde se wag,maar nou is daar iets wat my pla.

Toe ek hom skoon maak kom ek agter dat die aksie los is,gaan haal toe maar n skroewedraaier en draai hom toe vas. Maar nou lyk dit vir my of die loop vas druk voor teen die kolf.
My vraag is....moet die 2 skroewe so vas as moontlik wees of moet dit getorq word?

Dankie
Henri
260rem 8x57js brno 12br mossberg
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: howa 223

Post by Jagtersdok »

Hein

Skip sommer die vraag en laat jou aksie pillar bed en float die loop. Later gaan jy dit in elk geval doen om beter akuraadheid te kry. Daai R500 is altyd geld well spent as jy dit nie self kan doen nie. Jy kan dan jou aksie leeker vastrek sonder dat daar spanning is of dit trek en die roer is reg. Deur te pillarbed kan jy nooit akuraadheid verloor nie net wen.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: howa 223

Post by KSV »

Henri,

Gee hom weg? Ek sal hom vat en dan met jou GS punte inskiet, he he
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
HVZ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm

Re: howa 223

Post by HVZ »

HEIN.............Moontlik maar nie maklik nie.

Jagtersdok,kan jy my se hoe gaan ek te werk om die geweer te pillarbed? My twee hande is darm nie rond nie.

Lekker aand
Henri
260rem 8x57js brno 12br mossberg
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: howa 223

Post by Jagtersdok »

NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply