Hi almal, ek is nuut op die groep. Wil my net bekendstel.
My naam is Hannes. Ek het 'n thread gelees oor vleisverwerking. Wil net laat weet ek doen vleisverwerking vanaf my huis. Het 'n ten volle toegeruste slaghuis ingerig by die huis in Villieria Pretoria. Koelkamer wat so 40 karkasse kan vat. Neem vleis in op Sondae. Ek vra R5.50 per kg verwerking. Jy betaal slegs vir die ekstras.
Ek verhuur ook die fasiliteit uit vir die manne wat self hulle vleis wil kom verwerk. Ek vra R2/kg vir die gebruik van alle toerusting.
Die volgende kan ook by my aangekoop word: Vark trimmings, Bees trimmings, Bees vet, Skaapstert vet, derms, speserye, marinades, asyn en alle verpakkings materiaal wat jy sal nodig he om jou vleis te verpak.
Toerusting sluit in: Bandsaag, Mincer, Worstopper x 2, Roker, Patty maker, bakke, messe, Wrapper, Vacuum packer en biltong en droewors droograkke.
Kontak my gerus op 082-826-8292 indien julle belangstel.
Groete
Hi almal
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Hi almal
Hi Hanco
Welkom hier op die forrum. Geniet die kuier!
Sal jou nommer bere!
Groete
Jacques
Welkom hier op die forrum. Geniet die kuier!
Sal jou nommer bere!
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Hi almal
Welkom Hanco
Geniet die forum, ek bewerk sommer my eie karkasse en my "blok man" vra net dat ek lief moet wees vir haar.
En so nou en dan 'n soentjie. 
lekke kuier,
groete
Henno
Geniet die forum, ek bewerk sommer my eie karkasse en my "blok man" vra net dat ek lief moet wees vir haar.
lekke kuier,
groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Hi almal
Hello Hanco -welkom by die forum - klink of jy goed ingerig is vir die vleisverwerking

Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hi almal
Baie welkom Bly om kennies te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: Hi almal
Hello Henco,
Baie welkom by die forum hoop ons gaan lekker kan gesels...
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
Marius
Baie welkom by die forum hoop ons gaan lekker kan gesels...
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
Marius
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
