My eerste Koedoe..
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
My eerste Koedoe..
[img width=360 height=480]http://i1341.photobucket.com/albums/o75 ... 25/144.jpg[/img]
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: My eerste Koedoe..
Baie dankie, dit het my 3 dae gevat om hom te kry..
60km noord ander kant van Vaalwater.
60km noord ander kant van Vaalwater.
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: My eerste Koedoe..
dit het my 3 dae gevat om hom te kry..
Het jy hom gekwes ,die dat jy drie dae gevat het om hom te kry , arme dier.
Komaan L.A.T. Die hele storie wat, waar, waarmee ,koel gewig, alles ma. Ons like mos van mooi stories hier met 'n mooi foto
Het jy hom gekwes ,die dat jy drie dae gevat het om hom te kry , arme dier.
Komaan L.A.T. Die hele storie wat, waar, waarmee ,koel gewig, alles ma. Ons like mos van mooi stories hier met 'n mooi foto

- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: My eerste Koedoe..
Marius
Dis 'n baie mooi Koedoe maar werklik die oninterantste jagverhaal wat ek nog gehoor het.
Vertel vir ons bietjie die storie sodat ons wat in prentjies dink ons ook in die jag kan inleef, moenie so suinig wees nie
Hier is 'n voorbeeld, dit was 'n Saterdag diep in Julie, die wereld was droog en diere het swaargekry, ek het binne in die cruiser gery met die aircon aan terwyl die gids agterop gestaan het. die gids het hard op die dak geklap waarna die eerste koedoe weggehol het en ons niks weer die dag gesien het nie. Op die derde dag het ons vroeg gery en was ons sowat 12uur in die veld die gids het hard geklap en ek het die koedoe onder boom sien staan en met rangefinder gesien dat hy uit my afstand is aangesien hy op 150 tree gestaan het. Ek het agter op die cruiser geklim en ons het die koedoe verder bekruip, op ongeveer 80 tree het ek die boer gevra om te stop, ek moes die antenna uit die pad kry omdat hy voor die teleskoop was, ek het met die 1ste skoot altwee sy voorbene afgeskiet en het hy my weer kans gegee nadat ons bietjie nader gery het kon ek hom op die blad skiet, die bok het omgdraai terwyl ek reggemaak het en toe sien ek sy boude vir sy blaaie aan. Die biltong was min en die horings wil nie sag kook nie

Kom nou vertel vir ons'n mooi storie man laat daai koedoe tot sy reg kom

Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: My eerste Koedoe..
Baie mooi bul daai.
Baie geluk.
Nou wag ons in spanning vir die hele storie
Baie geluk.
Nou wag ons in spanning vir die hele storie
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: My eerste Koedoe..
Gat, se jy. Daar is nie veel kommentaar oor daai drie dae in die boom nie, die manne voel seker krapperig oor ek hulle vir gat gevat het. Koedoe het my nie in boom laat klim nie maar koedoe met sullke horings het my eendag amper sosatie gemaak 
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: My eerste Koedoe..
Dankie, lekker Hijack ons nou die post, man dit was eintlik 6 dae maar dan dink die manne ek liegVlakvark wrote: Daai drie dae storie was 'n lekker storie![]()
![]()
![]()
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: My eerste Koedoe..
Mooi bul
Geluk man,
60km Noord, tussen Marken en Vaalwater of tussen Vaalwater en Ellisras. Weet dit is baie mooi jag werld,
Groete
Henno
Geluk man,
60km Noord, tussen Marken en Vaalwater of tussen Vaalwater en Ellisras. Weet dit is baie mooi jag werld,
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: My eerste Koedoe..
Baie geluk !
CZ 75
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
.303 MK 4 NO 1
Remington 870
Norinco .22 LR
Taurus 85
Norinco .223 Rem
Glock 24 C
Star FR. 22 LR
Savage. 22/410
Star DKL 9mm S
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: My eerste Koedoe..
Sjoe maar julle manne gaan darem af oor n our storie..
Kom maak n draai en kom braai dan vertel ek julle die hele storie..LOL
ek het 3 dae gesoek nsa die kudu, en hy het seker so 120m nog gehardloop toe vak hy eers.
270 gejag normale punte ens.
Tussen vaalwater en Ellisras..
4 groot manne gevat om hom te laai.
54" en 4/8 hoorings
My heel eeste Koedoe.. so nou meot ek seker n grooter een klap volgende jaar lol
Baie dankie manne..
Groete
Marius
Kom maak n draai en kom braai dan vertel ek julle die hele storie..LOL
ek het 3 dae gesoek nsa die kudu, en hy het seker so 120m nog gehardloop toe vak hy eers.
270 gejag normale punte ens.
Tussen vaalwater en Ellisras..
4 groot manne gevat om hom te laai.
54" en 4/8 hoorings
My heel eeste Koedoe.. so nou meot ek seker n grooter een klap volgende jaar lol
Baie dankie manne..
Groete
Marius
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: My eerste Koedoe..
Marius , wat is die plaas se naam waar jy die kudu geskiet het, geriewe? Het jy met `n gids gejag ? Is daar nog fotos van die bul waar hy mooi opgestel is en waar jy agter hom sit met die geweer in die voorgrond, met so `n mooi bul sal `n vergrote foto altyd mooi lyk in jou jagkamer...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: My eerste Koedoe..
Hello Gert,
Jong ek het nog n paar fotos maar het nie regtig tyd gehad vir fotos nie. dit was baie warm daai dag.
En ek het hom full mount afgeslag..
Zinszhoek is die plaas se naam.
Jong ek het nog n paar fotos maar het nie regtig tyd gehad vir fotos nie. dit was baie warm daai dag.
En ek het hom full mount afgeslag..
Zinszhoek is die plaas se naam.
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
-
shooter
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Tue Jul 24, 2012 7:04 pm
Re: My eerste Koedoe..
My droom om so bul te kan jag. Baie mooi en geluk
.22Krico
22250 Remington
308 Remington
22250 Remington
308 Remington
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: My eerste Koedoe..
Baie dankie, ja ek het ook maar lank gewag om een te jag lol
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: My eerste Koedoe..
Geluk Marius, dis n mooie ja!!
Waar en wanneer is die braai, sit net vir ons die kennisgewing op, la ons die hele storie kan kom hoor, hoop jyt baie hout, brannas en vleis!!!

Jy moet vir ons n foto opsit as hy klaar gestop is ook.
Groetnis

38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
-
Legends Africa Taxidermy
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Sun Nov 18, 2012 8:20 am
Re: My eerste Koedoe..
ROBBIE1 wrote: Geluk Marius, dis n mooie ja!!
Waar en wanneer is die braai, sit net vir ons die kennisgewing op, la ons die hele storie kan kom hoor, hoop jyt baie hout, brannas en vleis!!!
Jy moet vir ons n foto opsit as hy klaar gestop is ook.
Groetnis
Hahah
ja nee kyk daars nog net wors, steaks en kook vleis oor..
Sal hom beslis op sit as hy klaar gemount is, kliente se werk kom nou eerste lol
Baie dankie
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"
"FOR THE HUNTER THAT KNOWS WHAT HE WANTS"