Goeie dag jagters en boere
- Hanomatthee
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 14, 2012 10:48 am
Goeie dag jagters en boere
Goeie dag
Ek is Hano Matthee ek het laas week iets op die form gevra sonder om my self voor te stel.
Ek het by die form aan gesluit omdat ek mal is oor jag, visvang of soos my vrou se hengel ek kom maar baie min met vis huis toe!!!!!!!
Ek bly in Goodwood Kaapstad werk by Johnthompson a division of ACTOM Bellville.
Ek skiet met n 308 Musgrave(het in 2007 op n plaas in Nam en was mal oor die mense en al die wild
Ek is Hano Matthee ek het laas week iets op die form gevra sonder om my self voor te stel.
Ek het by die form aan gesluit omdat ek mal is oor jag, visvang of soos my vrou se hengel ek kom maar baie min met vis huis toe!!!!!!!
Ek bly in Goodwood Kaapstad werk by Johnthompson a division of ACTOM Bellville.
Ek skiet met n 308 Musgrave(het in 2007 op n plaas in Nam en was mal oor die mense en al die wild
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Goeie dag jagters en boere
Baie welkom Hano!
Ek glo jy gaan dit baie geniet hier op die forum!
Groete
Ek glo jy gaan dit baie geniet hier op die forum!
Groete
Aim small, miss small
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Goeie dag jagters en boere
Welkom Hano
Geniet dit hier.
Geniet dit hier.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Goeie dag jagters en boere
welkom hanno
- Pitbull
- Full Member

- Posts: 237
- Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am
Re: Goeie dag jagters en boere
Welkom Hano
Bly om nog 'n 308 man welkom te heet,
geniet hom.
Groete
Henno
Bly om nog 'n 308 man welkom te heet,
geniet hom.
Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Goeie dag jagters en boere
Welkom! Skakel in en vra weer jou vraag indien nie beantwoord.
Dont tell me, show me......
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Goeie dag jagters en boere
Welkom Hanno
Jy sal dit geniet
Groetnis
Johnny
Jy sal dit geniet
Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Varminter-308
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Mon Nov 05, 2012 2:02 pm
Re: Goeie dag jagters en boere
Baie welkom Hano.
Groete
Groete
CZ 550 Varmint Laminated '308
Hou die lood in die lug....!!!!
Hou die lood in die lug....!!!!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Goeie dag jagters en boere
Hallo Hano
Welkom.
Lekker kuier hier by ons.
Groete
Jacques
Welkom.
Lekker kuier hier by ons.
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Goeie dag jagters en boere
Welkom Hanno - geniet die forum 
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Goeie dag jagters en boere
Baie welkom!
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..