Hello
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Hello
Hello almal, my naam is Surina, ek is 'n taksidermist die afgelope 16 jaar en geniet nog elke dag wat ek doen. EK dink ek is verslaaf aan my werk. Ek geniet voel taksidermie baie. EK is nie 'n jagter nie, maar het geen probleme met jagters nie, hulle gee my werk
DI ebeste hond wat ek ooit aangeskap het was my GSP. Hy is so dierbaar. DIt voel of ek op 'n AA meeting is om so baie oor myself te praat
Dus aangename kennis
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hello
dankie, ek glo ek sal, darem al 'n rukkie 'n silent leser
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hello
G-Force ek is van PE.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Hello
Welkom Surina
Pasop hierdie elektroniese kampvuur is verslawend. Dis lekker om jou te groet, ons kort 'soms n ander perpektief.
Baie mooi werk, sal eendag vir jou 'n kraanvoel skiet!
Skop uit jou skoene, geniet!!
Vriendelike Groete
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hello
Dankie Jacques, klaar half verslaaf, kanie die skoene uitskop nie, hou nie eintlik van skoene nie en dra net waneer regtig nodig 
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hello
Welkom welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- WingsandThings
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Tue Oct 30, 2012 6:27 pm
Re: Hello
Dankie theedge, sien jy's van my valley af:)
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Hello
Baie leker plekkie om te bly PEWingsandThings wrote: Dankie theedge, sien jy's van my valley af:)