Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Thu Nov 15, 2012 6:09 am
Ek het vandag verlof, paar RRRs in die agter sak en n boog
By een van die winkels met my naam op!
Nou moet hulle net oop maak dat ek kan gaan skiet en voel en
beloer! Julle manne moet nie te hard werk nie en aan my
dink, dis n moeilike besluit. Maar ek sien kans daar voor.
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Thu Nov 15, 2012 6:16 am
Onthou die fotos...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
BRNO (Pierre)
Hero Member
Posts: 4058 Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Post
by BRNO (Pierre) » Thu Nov 15, 2012 6:17 am
Het jy al jou nuwe boog?
Veiligheid eerste manne!
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Thu Nov 15, 2012 6:24 am
Nee, ek gaan vandag van shop tot shop ry en almal
toets en dan koop.
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Thu Nov 15, 2012 6:25 am
Ek sal die fotos kom opsit.
BRNO (Pierre)
Hero Member
Posts: 4058 Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Post
by BRNO (Pierre) » Thu Nov 15, 2012 6:28 am
VdWalt wrote:
Nee, ek gaan vandag van shop tot shop ry en almal
toets en dan koop.
Jy moet dit geniet!
Last edited by
BRNO (Pierre) on Thu Nov 15, 2012 6:29 am, edited 1 time in total.
Veiligheid eerste manne!
theedge
Hero Member
Posts: 5012 Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Post
by theedge » Thu Nov 15, 2012 6:29 am
Dink sal maar by die huis wag tot jy daai fototjie vir ons plaas geniet dit maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Marc
Hero Member
Posts: 5966 Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Post
by Marc » Thu Nov 15, 2012 7:04 am
Baie geluk man, hierdie gaan nog in n whoooo haaaaaaaaaaaa dag verander
Hoop als voel reg en mag julle tweetjies sommer mooi gel
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
henried
Hero Member
Posts: 2343 Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Post
by henried » Thu Nov 15, 2012 3:43 pm
Vat so!
Baie geluk.
Marc
Hero Member
Posts: 5966 Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Post
by Marc » Thu Nov 15, 2012 4:01 pm
Baie geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Nov 15, 2012 5:07 pm
Baie mooi boog ek hou ook sommer van sy lyne, lyk of hy al te lekker gaan skiet.
Maar verduidelik net gou vir my daai pienk, Sien wild pienk moeiliker raak as die ander kleure. hehehe
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
BRNO (Pierre)
Hero Member
Posts: 4058 Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Post
by BRNO (Pierre) » Thu Nov 15, 2012 5:15 pm
Ek gaan nie eers vra of jy jou dag geniet het nie. Baie geluk, en mag jy net lekker tye met die boog geniet! Het jy ook darrem n paar pyle kon deurwerk vandag?
Veiligheid eerste manne!
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Thu Nov 15, 2012 5:22 pm
Hy skiet soos n droom! En daai pienk is bloed rooi, nie pienk nie....
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Thu Nov 15, 2012 5:44 pm
Nou gaan jy n ding sien...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
BLOK
Hero Member
Posts: 5982 Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Post
by BLOK » Thu Nov 15, 2012 5:53 pm
Nou waneer vat jy daai rooi gevaar vir sy eerste outing, ek wed jy soek al klaar jagplek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
JPS
Hero Member
Posts: 3646 Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Post
by JPS » Thu Nov 15, 2012 7:19 pm
Vdwalt
Baie lekker boog mater baie lekker boog.
Geniet hom.
myne moet ook net bloed trek nog.
Jp
morne smith
Sr. Member
Posts: 420 Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Post
by morne smith » Fri Nov 30, 2012 1:43 pm
sexy boog
Al wat nou kort is 'n 20 tree bok met jou pennetjie op sy blad
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
SV MAD (Henk)
Hero Member
Posts: 1653 Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Post
by SV MAD (Henk) » Fri Nov 30, 2012 3:12 pm
Aitsa!
Baie geluk met die nuwe boog, mag hy vinnig bloed trek!
ek soek nog wapens...
VdWalt
Hero Member
Posts: 3412 Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Post
by VdWalt » Fri Nov 30, 2012 3:15 pm
Ek het Woensdag by Rugania probeer en niks het ingekom nie - ek het 10 ure lank met 6
tarentale en een spinnekop gekuier in 33 grade weer. (Wie s? hide jag is maklik?)
Maar dit bly lekker en ek sal voor die einde van Desember beslis weer n draai
daar maak!