Lekker lus maak vir Desember vakansie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Lekker lus maak vir Desember vakansie
[img width=560 height=298]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Medium.jpg[/img]
[img width=560 height=406]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Medium.jpg[/img]
[img width=560 height=350]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Medium.jpg[/img]
[img width=560 height=301]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Custom.jpg[/img]
[img width=560 height=346]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Custom.jpg[/img]
[img width=560 height=397]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Custom.jpg[/img]
[img width=560 height=375]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... kie3/c.jpg[/img]
[img width=560 height=417]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Medium.jpg[/img]
[img width=345 height=480]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... Copper.jpg[/img]
[img width=560 height=378]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... ssies3.jpg[/img]
[img width=560 height=404]http://i1195.photobucket.com/albums/aa3 ... rassie.jpg[/img]

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Frikkie
That last fly is very similar to the one I tie for Yellows at Sterkfontein Between Mid November to Mid Jan
The Orange colour drives them mad
Reggie

CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Born2Late
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Tue Oct 18, 2011 9:38 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Lyk baie lekker.Pragtige fotos ook.
Labore Et Diligentia.
With labour and diligence.
With labour and diligence.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Baie mooi fotos.
Ons gaan sterkfontein aanvat in Des.
Ons gaan sterkfontein aanvat in Des.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Ek sal maar hou by die lekker soutwater vissies dankie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Ja wat Laun nie almal van ons kan by die see uit kom so moet maar te vrede wees wat ons hier het 
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Frikkie, wie ookal daai fotos geneem het kan as professionele fotograaf beskou word - waaragtig dis mooi fotos man! 
Last edited by FHM on Thu Nov 15, 2012 10:36 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Frikkie
Waar in die Vaal is die. Lyk soos daar rondom Parys erens. Jy't my ook nou lus, en eintlik 'n baie goeie idee wat om met myself aan te vang die vakansie.
Groete

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Hello Jean Marais,
Moet eerlik wees weet nie waar dit is nie, die ou s? net dit is in vaal rivier.
Groete
Moet eerlik wees weet nie waar dit is nie, die ou s? net dit is in vaal rivier.
Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Dirk Le Roux, ek dink, het al van sy fotos op die FF sites gesien.
Hier is meer van sy fotos op sy profile:
http://www.flytalk.co.za/forum/album.php?u=680

Last edited by henried on Thu Nov 15, 2012 11:47 am, edited 1 time in total.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Dis soos om verniet skiet springbok plase te noem ;-) Dis van die Barrage af na Potch erens langs die Vaal, so in die Dome. Ek kan Elgro vir vlieghengel aanbeveel.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
As ek dit reg het het hulle 'n plaas net bo Elgro Lodge...
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Die berg lyk bekend ;-)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Julle moet maar die Vaal en sy vuil water geniet...
Ek werk weer Desember weer deur soos die laaste 5 jaar.
As ek kaans kry sal ek maar in die skoon hoeveld water n vlieg gaan gooi vir n forel of 10 ...

Last edited by Gerhard on Thu Nov 15, 2012 1:33 pm, edited 1 time in total.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Nee wat nie orals in die vaal is dit so sleg nie, 
Maar nou ja Gerhard, geniet dit daar in die ho?veld en die lae veld, dis darem lekker w?reld daai.
Maar nou ja Gerhard, geniet dit daar in die ho?veld en die lae veld, dis darem lekker w?reld daai.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Hier kan jy die water drink as jy vis! 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Wow stunning Carl, ek sal ook eendag daar wil gaan vang, almal praat van daai dam.
Dankie vir die deel!!
Dankie vir die deel!!
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4195.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4173.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... G_4198.jpg[/img]
Kyk na die helherheid van die water. Ons drink dit sommer as ons water klaar raak.
Peet

Work to live, don"t live to work
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
http://www.southcoastfishing.co.za/.303 wrote: Ek sal maar hou by die lekker soutwater vissies dankie
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 054763.JPG[/img]
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Ek verlang baie na Dubai en Angola met die off shore fishing wat ek daar gedoen het.henried wrote:http://www.southcoastfishing.co.za/.303 wrote: Ek sal maar hou by die lekker soutwater vissies dankie
[img width=560 height=420]http://www.southcoastfishing.co.za/2012 ... 054763.JPG[/img]
Veral daai Dorries en Queens op 10bls braid met 8ft spinning stokke.
Die lekker is dat n Dorrie darm verskriklik lekker eet na hy op die kole gegooi is vir n paar min...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Wow die see visvang lyk lekker, Henried. 
Sjoe Peet mens kan nie glo mens kan sommer so net daar water drink nie. Hoop dit bly so
Sjoe Peet mens kan nie glo mens kan sommer so net daar water drink nie. Hoop dit bly so
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Carl,Carl wrote: Hier kan jy die water drink as jy vis!![]()
Jy mag maar fotos neem Mnr...
Ek lees al lank jou Blog
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Dankie Gerhard, hierdie Jaracal en herlaai ding het my egter weg van die waters gehou..... Sal moet opmaak.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
Nog so bietjie
laaang dag se werk......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Fri Nov 16, 2012 8:16 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lekker lus maak vir Desember vakansie
om deur te kom. Help as mens afleiding het
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Fri Nov 16, 2012 8:14 am, edited 1 time in total.