Linkerhandse Silver pigeon
- Cmitch
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm
Linkerhandse Silver pigeon
Weet enigiemand waar kan ek 'n linkerhandse Beretta silver pigeon in die hande kry?
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Linkerhandse Silver pigeon
Tensy 'n kolf spesifiek vir 'n regshandige gemaak word is meeste haelgewere ewehandig gebou. Veiligheidsknip is sentraal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cmitch
- Newbie

- Posts: 33
- Joined: Mon Oct 08, 2012 8:10 pm
Re: Linkerhandse Silver pigeon
Die Silver Pigeons word regs of linkshandig gemaak. Ek het reggekom met 'n geweer, moet nou net die papierwerk deur worstel.
Only some of us can learn from other peoples mistakes ... the rest of us have to be "the other people"
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
Savage 25-06 (Nightforce 12 - 42 x 56)
Howa .223 (Leupold VX-R 4 - 12 x 40)
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Linkerhandse Silver pigeon
Die Berettas word in links regs handige kolwe gemaak. Ek skiet ook links my geweer het twee stelle kolwe links en regs. Dit is van kardinale belang dat die geweer jou pas anders kan maar so te se los.
Beretta
Beretta
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Linkerhandse Silver pigeon
daar leer ek nou ook iets. Hoekom kon die agente nie dit vir my se toe ek na een gekyk het nie? Winchester Select gekoop
Frikkie
Frikkie
Cradock
-
Shaker
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Mon Sep 16, 2013 9:42 am
Re: Linkerhandse Silver pigeon
Ek het vroeer die jaar my 28 duim Silver Pigeon verkoop en 'n 30 duim Silver Pigeon Sporter gekoop.
Ek het mooi reggekom met die 28 duim, maar verskriklik gesukkel met die 30 duim.
Na ek gaan aanklop het om hulp het ons besef dat ek 'n linkerhandse kolf gekry het.
Beretta het dit omgeruil sonder enige probleme en nou loop dit weer mooi.
So Beretta het definitief links en regterhandse kolwe!!
Ek het mooi reggekom met die 28 duim, maar verskriklik gesukkel met die 30 duim.
Na ek gaan aanklop het om hulp het ons besef dat ek 'n linkerhandse kolf gekry het.
Beretta het dit omgeruil sonder enige probleme en nou loop dit weer mooi.
So Beretta het definitief links en regterhandse kolwe!!
