Watse sagteware op julle GPS'se

Post Reply
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

Naand Manne

Ek sal graag wil hoor watse sagteware julle gebruik op julle garmins of rekenaars vir beplanning vir jagte en in die veld.

Ek gebruik n e trex 20 met topo 24 maps en birds eye sat. Ek laai dan heen en weer met basecamp want mapsource wil nie waypoints van die gps aflaai nie.

Groete

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

Is ek die eenigste DR@L wat met n Gps jag/skiet ???

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

Lyk my om reaksie te kry moes ek eerder van punte gepraat het of eland met n "pellet gun" skiet.

Ek gebruik ook google earth om reseach te doen en waypoints te merk op die etrex

HOE MAAK JULLE

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Jacquesb »

Reggie

Die manne wil nie praat nie, ek gebruik 'n punt en dan skiet ek ook elande met die windbuks. So hier is ek nou.

Ek gebruik die volgende bewese metodes om rigting in die veld te bepaal:
1 die gids se kennis
2 die son se rigting
3 die grondpaaie
4 die heinings
5 die oggend se voetspore
6 natuurlike en mensgemaakte bakens
7 en as ek werklik vashaak, 'n kompas. ;D ;D

Sorry mater, kon dit nie weerstaan nie!! ;D

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

Dankie Jacques

Dis ook darem n antwoord ;D

Ek het meer bedoel vir jakkies jag in die aand.

Groete
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by cassie_calvinia »

reggie
ek gebruik presies die selfde as jy.
die topo op rekenaar, met basemap. en etrax 20.
sonder dit is ek verlore. nooit gedink gps maak so groot verskil.
die topo kaart was maar net duur. net so duur soos die gps.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Geno »

Ek gebruik 'n Dakota 20 met die volgende maps:
Garmap SA DEM en Tracks 4 Africa. Ek moet nog bel? in 'n topo map!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by cassie_calvinia »

geno
die topo die moeite werd.
ek vul als in. waar geskiet is, waar ek gestaan het, met en sonder reaksie. waar hul geskree het. jy kry gou 'n bitter mooi prentjie van moontlike kerns
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

Cassie

Ja ek moet se die gps maak n groot verskil

Geens Topo is regtig n lekker tool om te gebruik. 5 Jakkies en dis betaal

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Jacquesb »

Reggie, pkesier man, kyk net die reaksie nou. ;D ;D

Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

;D ;D ;D ;D
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Freddie101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1384
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Freddie101 »

Reggie
Ek gebruik ook die Topo kaarte op my 60csx. Vir my werk dit baie lekker. Ons het redelike berg gebiede op plekke en partykeer kan n mens sommer aflei uit die kaart dat hulle in klofie geantwoord het en dit is gewoonlik sommer die kerngebied. By die huis kyk ek dan op Google earth waar my merkplekke is en kan partymaal nogal n paar dinge aflei daaruit.

Groetnis
yol bolsun
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Louis102 »

Reggie, jammer, sien nou eers die topic.

Ek kan nie regtig onthou nie, maar dink ek het Trax for Africa op en gebruik dit saam met Mapsource op die rekenaar.  Gaan beslis ook in Topografiese kaarte bel?, eendag as ek weer in die stad uitkom.

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Jacko »

Uit die aard van my werk (dis vir eers my geheim  ;D) gebruik ek baie GPS'e of, ten minste, die kaartsagteware.

Ek kan net saamstem dat enige GPS (nes 'n rekenaar) eintlik maar net so goed is soos sy kaartsagteware. Vir jagdoeleindes is SA Topo baie goed en T4A kan ook help. SA Streetmaps beteken nie veel vir 'n jagter nie.

Vir diegene wat nie weet nie: SA Topo maps is die digitale weergawe van die landmeterkaarte wat 'n mens koop.

Dis belangrik om jou beplanning vooraf op die rekenaar se lekker groot skerm te doen - en agterna af te laai sodat jy jou waypoints en alles mooi op die rekenaarskerm kan bekyk. Jy kan natuurlik ook die .gdb of .gpx files vir jou maters e-mail sodat hulle daai presiese waypoints/routes kan sien en op hulle GPS'e aflaai.

As jy in die Karoo voorsitskiet doen, is dit lekker om jou bokke met die GPS af te merk. Ek sukkel nie laatmiddag om bokke te kry nie, ek stap reguit na hulle toe. Net ouens wat al in wisselende toestande meer as 'n handvol bokke met voorsitskiet geklap het, sal weet hoe moeilik dit is om 'n paar ure later 'n springbok tussen die gras/bossies te kry.

Wanner ouens se hulle "hou nie van 'n GPS nie" beteken dit eintlik maar hulle ken nie regtig die besigheid nie.  ;)
Last edited by Jacko on Sat Nov 10, 2012 9:53 pm, edited 1 time in total.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Jassie »

Jacko wrote: Vir diegene wat nie weet nie: SA Topo maps is die digitale weergawe van die landmeterkaarte wat 'n mens koop.
Jacko - waar is die kaarte beskikbaar en wat is die prys asb?

Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Reggie Gerber »

More Jas

Ek het myne online gekoop en gedownload by Garmap.co.za

Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
User avatar
Jacko
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 348
Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by Jacko »

Reggie Gerber wrote: More Jas

Ek het myne online gekoop en gedownload by Garmap.co.za

Reggie
Is net so.

Wil net byvoeg, dis wanneer jy vooraf op jou rekenaar na die kaarte kyk, dat jy werklik al die detail kan benut.

Rekenaar vir beplanning, GPS vir uitvoering.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)

"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
smitjs
Hero Member
Hero Member
Posts: 672
Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am

Re: Watse sagteware op julle GPS'se

Post by smitjs »

Dags?,
Ek is nog nie so bedrewe met die jakkalse dat my mening veel werd is nie. Ek gebruik Etrex Legend CX, SA Topo, en Basecamp.
Met springbokke oes in die nag het ek geleer hoeveel die GPS en die SA Topo beteken. Ek wil nie daarsonder nie. Basecamp by die huis help baie.
Groete
Johan Smit
Post Reply