Nuwe Lid: Geweersmid
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Magtig maar daai hout is mooi!
Wat is jou pa se voorkeur vir die falling block tipe aksies?
Wat is jou pa se voorkeur vir die falling block tipe aksies?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Ralph baie welkom hier. Baie mooi gewere, ek kan maar net kwyl, ons is nie in dieselfde liga nie! 
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
DWBDWB wrote: Magtig maar daai hout is mooi!
Wat is jou pa se voorkeur vir die falling block tipe aksies?
Jong hy glo dat hy net 1 skoot nodig het om sy bok te skiet en dat sy falling block aksies baie meer druk kan hanteer as daar n probleem met die rondte is, maar ek dink persoonlik dat hy net baie mooi gravering op die kante will sit.
Ek dink soos jy al gesien het is hy n spesialis met Single Shot Falling Blocks, ons het Kliente wat van die VSA al na hom toe gevlieg het om hul ruger no.1 uit te sort.
Hy het 10 jaar terug hierdie .450 3 1/4 N.E gebou wat op n Britse Veiling vir ? 10 000.00 verkoop het.



Ongelukkig deel ons as Suid Afrikaanse jagters nie die idee van enkel skoot gewere nie omdat ons almal met n betroubare Mauser in die hand groot geword en enkel skoot gewere gesien word as stadig oorlaaiers. So het elke jagter seker maar sy "roer".
Die spreekwoord is seker maar: Soos pa , so is sy Seun. Wel hier is een van my roerrrrrreeee:
.375 H&H wat in 1996 gebou vir my toe ek nog n laaaitie was.

- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Hi DirtyOldsixDirtyOldsix wrote: Ralph baie welkom hier. Baie mooi gewere, ek kan maar net kwyl, ons is nie in dieselfde liga nie!![]()
Hahah nee jong ek glo die beste en mooiste geweer is die een wat n man kan bekostig en besit dit is goed genoeg.
Ek sien jy is so in die bespreeking oor jou .303's. LIEFLIKE wapens as hul nonses uitgesort is!
.303 Full stock
[img width=560 height=109]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 5f6b78.jpg[/img]
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Hi Ralph, welcome to the forum, like what you are showing us. I think that you should get a special point under the firearms section, where members can ask Questions and we can see some more of your Dads work, and yours of course. Have a Martini myself, it makes hunting more interesting.
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Hi WayneWayne wrote: Hi Ralph, welcome to the forum, like what you are showing us. I think that you should get a special point under the firearms section, where members can ask Questions and we can see some more of your Dads work, and yours of course. Have a Martini myself, it makes hunting more interesting.
Thanks, like I said most of the time I'm busy doing Field work and cannot attend to the internet much, I don't want to trouble the Forum. BUT I'll post pics when I have time.
Martini's , we're currently using these actions to build custom mini-rifles for children.
These cals. are .22 Hornets, we call them Meerkat rifles! 99% of the time the Fathers enjoy them more than the little laaites, ending up in a "house fight"
Regards
Ralph jr.
Meerkat .22 Hornet
[img width=560 height=233]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 6b31b7.jpg[/img]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Ralph, bae welkom hier, ek is seker ons gan baie van mekaar leer.
Mods, iets is nie lekker hier nie. Ek tel meer as 10 posts van Ralph, maar sy post wys net 2?
Mods, iets is nie lekker hier nie. Ek tel meer as 10 posts van Ralph, maar sy post wys net 2?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Hi James
Baie Dankie! Geen pyn oor die posts nie, is maar net n tegnologies fout.
Groete
Ralph jr.
Original Army & Navy .318 Westley Richards - restored
[img width=560 height=197]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... e154ef.jpg[/img]
Baie Dankie! Geen pyn oor die posts nie, is maar net n tegnologies fout.
Groete
Ralph jr.
Original Army & Navy .318 Westley Richards - restored
[img width=560 height=197]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... e154ef.jpg[/img]
Last edited by Ralph Badenhorst on Wed Nov 07, 2012 8:34 pm, edited 1 time in total.
- vlakvark1
- Hero Member

- Posts: 1568
- Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm
Re: Nuwe Lid: Geweersmid
Onder nuwe lede word die aantal posts nie meer nie. Ek stel voor dat Ralph n ander topic begin en nog fotos oplaaiJames Wilson wrote:
Mods, iets is nie lekker hier nie. Ek tel meer as 10 posts van Ralph, maar sy post wys net 2?
vlakvark en bosvark Bvk
- johann
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Mon Dec 27, 2010 8:17 pm

