Help asb.

Post Reply
petrow
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Fri Nov 09, 2012 8:40 am

Help asb.

Post by petrow »

Ek moet jag briewe van boere af kry om aansoek te doen vir my vuurwapen lisensie. Ek weet nie eers waar om te begin nie. Ek werk in Iraq en is net elke 9 weke vir 3 weke by die huis. Ek gaan jag altyd in Botswana. Kan iemand asb. help.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Help asb.

Post by Eugene »

PM gestuur!
Aim small, miss small
Post Reply