Al die versamelaars.
S? vir my asb wat is die waarde van n "Pre warII" Nr. 2 windbuks in goeie skiet toestand(die lang yster een)
Ek luister graag
Neels
WAARDE VAN "PRE WAR II BSA WINDBUKS
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: WAARDE VAN "PRE WAR II BSA WINDBUKS
Wat is sy reeksnommer?
-
Neels
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm
Re: WAARDE VAN "PRE WAR II BSA WINDBUKS
Hallo 303
Die reeks Nr is 49879
Groete
Neels
Die reeks Nr is 49879
Groete
Neels