honde

Post Reply
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

honde

Post by johans »

hier was seker al so topic maar ek sukkel nou met honde wat my skaap vang so 5km buite die dorp.was gisteraand so 23;00 da maar die skade was toe reeds gedoen.hoe maak mens,moet ek roep,sal hulle inkom of sit ek net heeltyd en lig?ek weet nie of die honde saam mense loop nie maar dit lyk nie so nie.hulle tel ook nie maklik die kos op wat ek uitsit nie.ek hoor graag van julle
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: honde

Post by Skolla »

Sit maar van vroeg aand af daar, jy behoort hulle te hoor blaf as hulle begin jaag onder die skaap.
Kan dalk ook in die dag gebeur.
Vat genoeg ammo.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: honde

Post by johans »

skolla ek dink hulle kom vroeg aand as dit net donker is,sal maar my toebies pak
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am

Re: honde

Post by ruger »

Selfde probleem gehad so 'n paar jaar gelede.Die critter call fluitjie haas distress nagemaak en al drie brakke het ingestorm en hul moses teegekom!
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: honde

Post by MEERKAT »

Johans
Sit 'n teef hond wat  op hitte is in 'n hok , op so plek waar jy redelik ver kan sien, veearts kan teefhond ook behandel dat sy vinnig op hitte kom. Die honde sal daar wees so die keuse is joune wat jy verder wil doen om jou probleem op te los.
Groetnis
MEERKAT
User avatar
hebron
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm

Re: honde

Post by hebron »

Johans
Foxpro kom uit met n klank; howling dogs, dit werk baie goed en sal meer honde laat inkom as wat skade doen.
Sorg dat jy genoeg ammo het en gaan maar vir n paar aande uit, hulle is geneig om aanteteel.

Meerkat
Weet jy wat spuit n mens die honde om op hitte te kom?

Groete en sterkte
Willem
LAAT-LOOP
stan man

Re: honde

Post by stan man »

ek het so paar weke terug by n boer geskiet wat n probleem gehad het. ek het n paar jakkalse om die kraal geskiet,maar die 2de aand het ek n hond in die veld gesien. ek het die boer gebel en hy het wild gekeer,want dit was sy buurman se hond.
na 5 keer se roep het die eet patroon verander en ek het hom weer herhinder van die hond. hulle het die hond vol bloed op die buurplaas gekry,dik gevreet. dit lyk of die hond die bloedreuk gekry het en dan as die jakkalse weg was gaan vreet het. toe die probleem jakkals weg is het sy maar haar eie karkasse gemaak. sy het toe ook maar die pad van die jakkalse gevolg. .22 ,een . hond nul.

ek het by oom johan pienaar van ventersburg drie brakke ingeroep met critter call. hy het vir my goed gewerk.
Post Reply