QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Post by Namib »

Hi Ludwig/Wouter

Het gister my 243Ackley gekry.Kan julle my dalk help met QL net n weg spring te kan kry asb.
243Ackley
710mm loop(27.95 inches)
1-13 twist PPC
Win cases = 57.6 gr vol.
S355
cci200
65gr V max
TPL 66.5
Het wel n paar skote geskiet en het as volg gekry; 45gr 3637 / 3647 / 3654
                                                                      45.3 3683 / 3677 / 3697
                                                                      45.6  3725 / 3700 / 3701
                                                                      45.9  3737 / 3753 / 3744

Baie dankie
Mooiloop
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Post by Boesman »

Ek is nou nie Luddie of Wout nie, maar ek is bly jy het jou geweer gekry. Kom wys hom bietjie vir my as jy diekant toe kom. Ek like jou spreads op jou snelhede. Glo hy sal mooi skiet.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Post by tripodmvr »

Het jou ladings bekyk en die hoogste node is op 3596vps en met jou huidige kombinasie behoort dit dan naby 43.8gr S355 te wees.

Met S365 kan jy 'n veilige node op 3672vps kry en ook selfs met S385 by 3418vps. Kyk wat gaan beter vir jou werk en wat die beste akkuraatheid lewer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Post by Namib »

Naant Tripodmvr

Baie dankie.Wil n paar laai en more vroeg gaan loer.

mooiloop
Chrisjan

Re: QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Post by Chrisjan »

Ligte bullets en S365 gaan nie saam nie, hou by die vinnigste kruit sonder om case capacity te veel te op te offer. My geweer was die akuratste met S335. Dit was met 55 en 70gr BT.

Kry 'n lading waar jou ES die minste is en verander jou tpl. My tpl het mooi gegroep as jy tussen .2 en .5 van die lande is. Moet die rondte nie te lank in die kamer hou nie, hou die temp kontant. Tpl maak grooter verskil as lading. Met my 70gr BT was die ES altyd onder 13 fps.

As my groepering horisontaal was, is die lading laag, met die groep vertikaal, was it te hoog.
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: QL vir 243 Ackley 65 gr V Max

Post by Namib »

Middag Chrisjan

Dankie wardeer, die info sal goed te pas kom.
Sal jou op hoogte hou.

Mooiloop
Post Reply