Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by DWB »

kyk gerus op brownells,

jy sal daar visiere kan bestel.

http://www.brownells.com/rifle-parts/si ... /index.htm
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Louis Kriel »

toy wrote: Ek kyk ook na n Howa 375. Maar ek sien hul het nie visiere op nie. Seker n dom vraag maar n ou kan seker visiere opsit. Ek kani met teleskoop regkom in die bos nie. Oopvisier skiet voel nou maar vir my die lekkerste. Groete
Ek het vir jou Lee Enfield visiere as jy lekker kan swys!! ;D ;D
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
toy
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 82
Joined: Sat Apr 14, 2012 4:19 pm

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by toy »

Ek is in die welding bedryf maar dit sal maar lyk. Ek het Camdix gebel. Hulle se hulle kan visiere supply. Ek vanjaar n teleskoop op my 303 gesit en toe in die bos gaan jag. Nooit weer sal ek dit doen nie. Die bekruip storie is te lekker en tyd vir kruis soek in teleskoop is daar nie.
Maar die 375 sal maar lekker werk.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Stefan764 »

Ek verbeel my Thor Engineering bou visiere vir hulle......
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Swede »

...... en jou loop sal uitgeskiet wees voordat jy die viesere by hulle gekry het :(
Last edited by Swede on Fri Nov 02, 2012 8:02 am, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by DWB »

Julle manne besef nie hoe lekker is dit om in sekere applikasies met die oop visiere je jag nie!

Jy kan nie verkeerd gaan met die Warne QD mounts nie, ek het hulle nou op 3 gewere 3006, 9.3 en 375
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Lourens Potgieter »

DWB wrote: Julle manne besef nie hoe lekker is dit om in sekere applikasies met die oop visiere je jag nie!

Jy kan nie verkeerd gaan met die Warne QD mounts nie, ek het hulle nou op 3 gewere 3006, 9.3 en 375
Hoe kon jy????????
:o :o :o :o ??? ??? ??? ???
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by DWB »

Dis skoonpa sin wat op my naam is terwyl hy in Qatar werk  ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Lourens Potgieter »

Dankie tog.... ;D ;D ;D
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."

Koedoe Hengelklub
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Stefan764 »

Deeg wrote:
DWB wrote: Julle manne besef nie hoe lekker is dit om in sekere applikasies met die oop visiere je jag nie!

Jy kan nie verkeerd gaan met die Warne QD mounts nie, ek het hulle nou op 3 gewere 3006, 9.3 en 375
Hoe kon jy????????
:o :o :o :o ??? ??? ??? ???
You bloody agent!!!!!!!!!!  ;D :police: ;D :police: ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Marc »

Stefan764 wrote:
Deeg wrote:
DWB wrote: Julle manne besef nie hoe lekker is dit om in sekere applikasies met die oop visiere je jag nie!

Jy kan nie verkeerd gaan met die Warne QD mounts nie, ek het hulle nou op 3 gewere 3006, 9.3 en 375
Hoe kon jy????????
:o :o :o :o ??? ??? ??? ???
And so the cookie crumbles  ;D ;D ;D ;D

You bloody agent!!!!!!!!!!  ;D :police: ;D :police: ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by grumpy »

.
Last edited by grumpy on Tue Apr 02, 2013 7:09 pm, edited 2 times in total.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Stefan764 »

Piet-Skiet wrote: Iets in die vx3 of monarch klas wat genoeg eye relief het en sy zero hou.
Goeie raad daar Piet
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Jacquesb »

Grumpy
Ek stel voor,

'N swart scope met glase aan altwee kante en 2 stelskroewe, een bo en een regs.
As hy links sit gaan jy ondertebo skiet!

Nee, grap. Ek stem met Piet en Stephan.

Groete
Jacquess
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by grumpy »

.
Last edited by grumpy on Tue Apr 02, 2013 7:09 pm, edited 1 time in total.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by DWB »

Oom Pine,

Ek sal maar eendag vra dat oom my vrou oorreed hoekom ek 'n 404 nodig het ;D

Oom laat ons mismoedig voel met ons "klein" gewere ;D

Hierdie 375Ruger kaliber is meestal op ligte gewere gebou en hy kan 'n ou redelik vas trap! Maar die ergste is maar uit die bank uit!

Mooi naweek in die karoo!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by DWB »

Hahahaha, nee ek sal dit dan so probeer verduidelik ;D

Kon oom 'n verskil in werksverrigting tussen die 416Rigby en 404Jeff agterkom in die praktyk?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Beretta »

Oom Pine
Ek hou van jou beskrywing afrikaans bly darem lekker
Beretta
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by DWB »

Dankie Oom Pine,

404 sal dit eendag wees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by fanie17 »

Grumpy
Die scope wat jy soek is 1.5-6x42 Nikon Monarche ek het een op my 375h+h werk baie mooi,het ook een gekoop vir my 416,
Die manne wat sukel met die recoil daai recoil pad en kwik staaf wat die manne van praat werk regtig baie goed het ook in my h+h daarvan gesit,sal help as iemand hulp nodig het.
Groete
Fanie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Hoe tem jy 'n 375 Ruger

Post by Marc »

pine wrote: DWB, Se vir jou baie mooi vrou dat n man nie n man is voor hy nie n 416 het en skiet nie. Jy kan n kaper deur n muur skiet en smile daarna, vir my wat sy performance ken sal dit altyd die beste wees. Dan leer jy PIS saam met die great Danes. Nie die foxies nie.
Jammer, ( Ek wou net n slag Afrikaans praat) Wees gesend. Pine.
Man ek lief ons taal  8)

Oom pine as Oom sou kon kies tussen 416 en 404 Watter een sou dit wees  ???

My hart velang na n 416 wat ek nog nie ken nie  ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply