Nuut op forum
-
KW
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:32 pm
Nuut op forum
Hallo almal, ek is nuut op die forum, hoop om baie te leer.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Nuut op forum
Hallo KW
Ek glo jy sal dit geniet en lekker lees.
Groete
Heinrich
Ek glo jy sal dit geniet en lekker lees.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Nuut op forum
Welkom KW, glo beslis jy gaan soos vele van ons hierdie Forum baie leersaam vind
Groetnis
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuut op forum
KW
Welkom, lekker kuier.
Sou baie meer van jou gehou het as jou 3de voorletter V was!
Groete
Jacques
Welkom, lekker kuier.
Sou baie meer van jou gehou het as jou 3de voorletter V was!
Groete
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Nuut op forum
KW,
Welkom en geniet dit.
Henk
Welkom en geniet dit.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Nuut op forum
Baie Welkom, jy gaan dit geniet hier.

M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuut op forum
Baie welkom bly om kennis te maak en geniet
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Nuut op forum
Baie Welkom KW
Glo jy gaan dit Geniet hier saam met ons
Groetnis
Marc
Glo jy gaan dit Geniet hier saam met ons
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
KW
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:32 pm
Re: Nuut op forum
Dankie aan almal wat my so laat welkom voel.
Groete KW
Groete KW
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
-
stan man
Re: Nuut op forum
welkom. maar ons weet nog nie wie, wat ,waar ens nie.
praat so n bietjie, ons luister.
praat so n bietjie, ons luister.
-
KW
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Oct 24, 2012 5:32 pm
Re: Nuut op forum
Hallo Stan man
Ek is van mp, voorsanger in die kerk koor, skryf graag gedigte in my vrye tyd en luister graag klassieke musiek.

Net n grapie, ek is van mp en affie plaas, lid van die SPCA (special people culling animals) en ek skiet goeters met skerp tande in my vrye tyd.
Groete KW
Ek is van mp, voorsanger in die kerk koor, skryf graag gedigte in my vrye tyd en luister graag klassieke musiek.
Net n grapie, ek is van mp en affie plaas, lid van die SPCA (special people culling animals) en ek skiet goeters met skerp tande in my vrye tyd.
Groete KW
-
stan man
Re: Nuut op forum
daai laaik ek kwaai.
welkom nou smaak dit my ons ken mekaar al beter.
hoop jy geniet dit saam met ons.
welkom nou smaak dit my ons ken mekaar al beter.
hoop jy geniet dit saam met ons.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Nuut op forum
KWKW wrote:
Ek is van mp, voorsanger in die kerk koor, skryf graag gedigte in my vrye tyd en luister graag klassieke musiek.![]()
![]()
Ek is net nie voorsanger in die kerk nie maar doen die ander, is daar iets fout met dit
Nogtans baie welkom hier, ek hoop jy geniet dit.
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Nuut op forum
Welkom KW
Lekker lees
Groete
Lekker lees
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA

