Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Kolobe
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 15, 2012 3:03 pm

Nuwe lid

Post by Kolobe »

Dagse almal! Wil my net self voorstel! Is kolobe al die pad van Brakpan! Sukkel nog bietjie maar sal nog reg kom! Is nou net Bly dat ek n plek gekry het waar ek met ander jagters stories en dinge oor die bos kan deel! Dankie vlakvark1 dat jy my vertel het van die forum!
BOER SEUN VAN BRAKPAN
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Nuwe lid

Post by Marius Botha 10 »

BAie welkom, jy gaan dit geniet hier. ;) ;) ;)
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe lid

Post by FHM »

Dagse Kolobe, welkom by ons en sien uit na jou deelname.
Hoop nie jy is sensetief vir Brakpan grappies nie..... :o :o :o
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Chris Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 859
Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am

Re: Nuwe lid

Post by Chris Swart »

Welkom hier.

As jy 'n sensetiewe mens is, sal ek voorstel jy vermy die "Vir die lagspiere" afdeling. :o :police:
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe lid

Post by vlakvark1 »

Plesier Kolobe
Jy sal dit geniet hier
vlakvark en bosvark Bvk
stan man

Re: Nuwe lid

Post by stan man »

geniet dit saam met ons .
welkom
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nuwe lid

Post by Andre CZ »

Welkom en geniet die leer!
groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Kolobe
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Oct 15, 2012 3:03 pm

Re: BRAKPAN GRAPIES

Post by Kolobe »

Nie n probleem nie ons kan al daai jokes vat!!! Maar dis goed om te weet dat mense van ver af van ons weet!! Panne bo!!
BOER SEUN VAN BRAKPAN
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe lid

Post by Johan Reyneke »

Kolobe Baie Welkom hier. Ek glo jy gaan dit geniet en baie van van vrae gaan antwoorde kry
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
Post Reply