hondemis
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
hondemis
ekt nou 50 lammers in n maand verloor met jakkals.hy kom nie in met roep nie,antw ook gladnie.uit desperaatheid het ek hondemis in die kamp gegooi waar hy vang en hyt die laaste 4 nagte nie gevang.dit is nie n langtermyn oplossing nie maar hoop dit kan hom weghou tot die lammery verby is
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: hondemis
Johans
Ek wil nie pessimisties klink nie maar dink nie dit sal lank hou nie. Kleintjis moet kos kry.
Hou ons op hoogte, sal interressant wees.
Groetnis
Ek wil nie pessimisties klink nie maar dink nie dit sal lank hou nie. Kleintjis moet kos kry.
Hou ons op hoogte, sal interressant wees.
Groetnis
yol bolsun
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: hondemis
nee ek weet freddie,maar dalk gaan hy bietjie na die buurman toe vir n ruk 
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum