Vliee vs biltong

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Vliee vs biltong

Post by Frikkiedbr »

Goeie Middag Manne en dames,

So vinnige dom vraag. As die vliee in mens se biltong kas in gekom het kan mens die vleis nog red of nie eintlik nie?

Sien op die net s? hulle daai eier broei in 24uur uit.

Dankie

Groete
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Jakkalsgat »

Frikkie

Sien jy die eiers op die biltong?

Hoe nat is jou biltong?

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Frikkiedbr »

Dit is al amper droog, net 'n dag oor dan kan ek hulle af haal.
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Jakkalsgat »

Vliee gaan gaan vir natvleis om hul eiers in te le, sal nie sommer op amper droe biltong gaan eiers le nie. Wat jy wel kan doen is kyk vir gaatjies "cavaties" in die biltong, jy sal duidelike wit "staggered" eiers sien, as dit daar is, is dit vars, krap dit af en spoel jou biltong met louwarm sterk asyn water en hang dit net weer op.

Behoort niks te maak maar as jy gril gee dit vir dominee of bankbestuurder :laugh:

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Henry 7
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Henry 7 »

Ek het ?rens gelees hulle s? om swartpeper liggies oor te strooi hou die vlie? weg.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Jakkalsgat »

Henry

Rooipeper ;)

Groete
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Frikkiedbr »

Hello Jaco,

Dankie man jy gee my sommer baie hoop. Nee wat ek gril nie sommer nie.
Ek sal so maak en dankie vir die uit help. Amper gedink ek gaan my vlakvark biltong verloor  :'(

Jy is 'n doring!!Image

Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Vliee vs biltong

Post by Frikkiedbr »

Image

Sal dit onthou, baie dankie

Plesier
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Post Reply