Nog 'n nuwe ou

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Chaka
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am

Nog 'n nuwe ou

Post by Chaka »

Dagse

Ek hoor orals van jaracal so ek moes kom ondersoek instel.
Naam is Jacques, Chaka is noemnaam wat my Oupa destyds vir my gegee het.

Ek vannie Kaap - Kuilsrivier - maar groot geword in Pietermaritzburg.

Ek's maar nog nat agter die ore as dit by jag kom. Het darem al 'n rooibok gekry maar het nou my eie roer en hoop om volgende jaar in te lyf.
stan man

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by stan man »

welkom jaques.

ek hoop jy gaan dit by ons geniet.
mag al jou jag drome waar word.

groetnis
Chaka
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by Chaka »

Dankie
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by matewis »

Baie welkom Chaka, sien uit om beter te leer ken. Ook self maar nog nuut in die ding en ook onlangs my eerste roer gekry. Vertel bietjie meer van jou roer?

Geniet dit hier.

Groetnis
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by Jakkalsgat »

Welkom en geniet dit hier by ons.

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
Chaka
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by Chaka »

Hi

Dis 'n Howa .308 Win. Std een met die Hogue kolf. Sal graag die kolf eendag wil vervang. Vir nou het ek verstelbare 'cheek piece' self gemaak. (Thermoplastic met neoprene opgeplak wat lekker grip)

Het 'n ou .22 wat ek selle tyd gekry het - erfstuk van my oupa. Dis 'n Winchester pomp aksie - Mod 1906 (as ek reg onthou). Die het al baie werk gesien in Oupa se hande en het beslis nie meer versamelaar waarde nie. Maar, hy skiet nog reguit. Dis nou lekker speel dingetjie daai.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by JTM »

Jis Jacques, lekker om jou hier raak te loop. Ek is ook al 'n tydjie hierop om bietjie meer te leer by die manne wat kan.

Hoe was die res van jou skietdag by die WP Ope?

Ek kannie wag vir my papierwerk om klaar te kom om my Howa ook innie kluis te kry nie.

Sien jou oppie skietbaan.

Jannie
Jannie Welman
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by theedge »

Baie welkom bly om kennis te maak geniet hom maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Chaka
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Mon Oct 29, 2012 10:30 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by Chaka »

Dankie almal.

Jis Jannie dit was nou lekker. Die gogga het gebyt. Maak darem maar dom foute as daai tyd begin af tel soos om verkeerde kant toe stel op teleskoop...Het daai rooibok mooi groepering geskiet maar al die skote le bo kop tussen horings, hehe.

Dis nou beslis nie windbuks skiet nie...
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by JTM »

Jy is dood reg dat die gogga gebyt het. Letterlik en figuurlik. Die skiet het moer lekker gelyk. Die blindevlieg byte was weer glad nie lekker nie. Hey maar dis die buitelewe vir jou. :)
Jannie Welman
Marius Botha 10
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by Marius Botha 10 »

Baie welkom, jy gaan dit geniet hier. ;) ;) ;)
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by Andre CZ »

Welkom lekker leer
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Nog 'n nuwe ou

Post by LUAN »

Welkom Chaka hier gaan jy baie leer. Jy het klaar n lekker geweer in die regte kaliber ;) Kyk bietjie hier wat die ouens met die Howa's doen en kyk sommer vir n Boyds kolf ook. Geniet
Post Reply