Ek wil graag 'n boyds laminated kolf koop by Boyds http://www.boydsgunstocks.com/'
Ek wil dit op 'n Musgrave model 80, 30-06 sit maar kan nie vastel watter kolf sal in hom pas nie, het enige iemand raad?
Boyds loop pas?
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Boyds loop pas?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Stasoft
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm
Re: Boyds loop pas?
Middag Jake1
Dit gaan maar meestal afhang van die tipe aksie wat jy huidiglik op jou geweer het.
As jy weet watse aksie jy het, dan kan jy op Boyds se webwerf opsoek watse kolf gaan werk.
Dit gaan maar meestal afhang van die tipe aksie wat jy huidiglik op jou geweer het.
As jy weet watse aksie jy het, dan kan jy op Boyds se webwerf opsoek watse kolf gaan werk.
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
- Scrappies
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Mon Feb 13, 2012 4:29 pm
Re: Boyds loop pas?
Jake,
N ander opsie is om moontlik die afstand tussen jou skroewe te meet en dan op hulle website the kyk wat moontlik kan werk,maar ek glo nie jy gaan een kry wat net gaan in drop nie.
Sterkte en laat weet as jy reg kom.

22-250 Howa
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
30-06 Musgrave
303 lee Enfield
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Boyds loop pas?
Jake 1
Koop eerder een wat geen gate het en vra jou geweersmid omhom vir jou te doen , dan weet jy dit sal reg wees
groetnis
Johnny
Koop eerder een wat geen gate het en vra jou geweersmid omhom vir jou te doen , dan weet jy dit sal reg wees
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Boyds loop pas?
Jake,
Ek het een vir my K98 aksie bestel en hy het gepas soos 'n handskoen.
Is jy onseker oor die #loop wat jy het? Meet en stuur vir hulle die mates. Baie behulpsaam en sal jou vinnig help om regte kolf te bestel.
Groete,
Henk

CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Boyds loop pas?
Piet,
Ek onthou wel, so half en half, dat daar basies 3 soorte was, M80, k98 groot en klein ring. Dan is daar ook die verskillende #lope vir elkeen.
Weet net my volgende geweer keuse sal gebaseer wees rondom wat kan pas op 'n Boyds kolf.
Henk
Ek onthou wel, so half en half, dat daar basies 3 soorte was, M80, k98 groot en klein ring. Dan is daar ook die verskillende #lope vir elkeen.
Weet net my volgende geweer keuse sal gebaseer wees rondom wat kan pas op 'n Boyds kolf.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Boyds loop pas?
Ek dink nie Boyds kolwe gaan maklik pas vir die M80 van Musgrave nie en die advies hierbo om eerder n "uninletted" kolf te koop en te laat inlet.
Musgrave het HEELWAT modelle gehad. Die K98 was maar net een. Die Mod 80, 83, 90, 2000. Dan was daar ook die Lytttelton Aksies, die Vrystaat ens. Sommige aksies is soortgelyk aan ander (bv die Mod 80 en 90), Dan was daar ook die Santa Barbara aksies wat basies maar n K98 was.
EK het nou al so 5 Boyds kolwe en is baie beindruk met hulle. Ongelooflike waarde vir geld.
Frikkie

Cradock
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Boyds loop pas?
Jake 1
Ek het vir my n kolf bestel sonder die inlet,by my poskantoor afgelewer vir R1100. Die inlet het ek laat doen en het my R2800 gekos. Die werk was goed gedoen,maar op die ouend kos die kolf toe ook maar n klomp geld.
Baie vrede met die kolf.
Groete
Johan
Ns.Ek het n Lytelton aksie en hulle het nie n klaar kolf vir dit nie.