Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Verlede Saterdag is Freek net weg op die plaas en ek gaan diens gou die rooikathokke. Daar is een hok wat geen vangste opgelewer het nie en die het ek geskuif en in 'n bergpad gaan stel met net sardines en foil. Gisteroggend kry ek die oproep "die katjie sit".
Ons het vir mamma 'n maand en 'n half terug gevang, 'n week later vir sussie no 1 en drie later vir sussie no 2. Boetie het snuf in die neus gekry en is eers verlede Donderdag gevang. Pappa het kat en muis met ons gespeel en ook 4 springbokke gevat en toe val hy vir Sardines met 'n hok wat hy nie ken nie.
Foto1: Die bergpad - hok op die regterkant gestel
Foto 2: Merk die ingang is ook skoon (lyk soos 'n pad in die hok in)
Foto 3: Pappa

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- christo gouws
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
VRIEND.
DIT IS N PRAGTIGE KAT DAARDIE.WAT WEEG SO N DIER OMTRENT?EK KAN NIE WAG OM MY EERSTE ROOIKAT TE SKIET NIE.LOOP DIE KATTE OOK SAAM IN PARE OF JAG HULLE MAAR ALEEN?VERGEWE TOG ASB DIE VRAE MAAR EK IS NOG NAT AGTER DIE ORE IN DIE BEDRYF.
GROETE.CHRISTO

stan man
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
mooi man .ek is maar nog dom met die hokke. stuur maar n bietjie inligting oor aas ens dit sal baie waardeer word.lyk my ek kan baie by jou leer.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Het julle hom geweeg Ian 
Dis 'n lekker groot kat daardie
Nou kan die boerdery bietjie vooruitgaan vir 'n paar maande 
Dis 'n lekker groot kat daardie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Christo
Ja, die jonges loop gewoonlik saam met die ma. Ek het al vier bymekaar gekry waarvan die mannetjie, wyfie en twee jonges saam was. Die gewig verskil van streek tot streek.
Stan Man
Hier is baie post's op die forum met maniere om rooikatte te vang. Een wat jy kan "search" Rooikat slag my rooibok ramme. As jy nie regkom is jy welkom om my te pm.
Marc
Die kat is geweeg en daar is twee Jaracal plakkers (200 * 200) op die spel vir die ouens wat die naaste onder en bo kan skat.
Net 'n TIP "Die persoon wat die kat vashou is 3 voet 3
"
Freek, jy mag nie deelneem nie en wees gewaarsku as jy uitpraat
Ja Marc, ons kan weer asemhaal maar ek wag nou vir oupa
Mooi bly

Last edited by Ian on Thu Oct 25, 2012 9:23 pm, edited 1 time in total.
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Kom ek raai, 18kg
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
24.5 kg
Beretta
Beretta
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
23kg
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
- Kleinpiet
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Thu Jun 30, 2011 5:40 pm
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
19kg
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Mooi KAT Ian
21.4kg
Reggie
21.4kg
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
21kg
9mm Tanfoglio, .Parker Hale 308, Bruno 270, Savage 22-250, Ruger .204, .22 Bruno
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
- DEE
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:43 am
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
15.5 Kg
Last edited by DEE on Fri Oct 26, 2012 8:06 am, edited 1 time in total.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Ek mag nie uitpraat nie maar wat ek wel weet is - 2 manne hier se skattings is warm/naby...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- christo gouws
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Tue Jun 19, 2012 6:42 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Ek skat so 20.5kg
Groete en dankie vir die terugvoering.
Groete en dankie vir die terugvoering.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
Lucky no 20
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: Katjie no 5 in 'n maand en 'n half
20.15 kg
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
- WitWillem (Charl)
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri Jul 06, 2012 3:42 pm