Nuwe loop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe loop
'n Nuwe loop kan selfs meer as van die goedkoper Howas, Savage of Merlin kos. Oordentlike loop R5000-7500 + geweersmid se fooi + nuwe lisensie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Nuwe loop
7500 sonder geweersmid se geld ? En kan julle my asb verduidelik hoe werk dit met die lisensie watse papierwerk kort n mens en hoe lank vat so n proses kry jy jou wapen terug van gunsmid en dan wag jy vir jou nuwe lisensie of anders om
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nuwe loop
Dagse Louis
Loop vervangings is so in die omtrek van R9000+ afhangend waar jy dit laat doen en watter loop profiel jy verkies. Dit sluit al die werk dan in.
Luister gerus by Andre Mojet ook, hy maak self lope en verkoop tans vir R4500. Daar spaar jy reeds al n goeie R1000-R1500. Gaan loer gerus hier: http://www.mharms.co.za/
Groetnis
Loop vervangings is so in die omtrek van R9000+ afhangend waar jy dit laat doen en watter loop profiel jy verkies. Dit sluit al die werk dan in.
Luister gerus by Andre Mojet ook, hy maak self lope en verkoop tans vir R4500. Daar spaar jy reeds al n goeie R1000-R1500. Gaan loer gerus hier: http://www.mharms.co.za/
Groetnis
-
vossie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Fri May 06, 2011 8:38 pm
Re: Nuwe loop
More manne ek het n .270 met n Wilson loop.werk met Maueser aksie,wat my oupa self aan mekaar gesit het vir my.So ek is heilig op geweer.Ek wil net hoor waste loop is beste.ek het gehoor Truvelo is baie goed asook "bullbarrel"?Ek skiet bitter baie skote per jaar so wil eenkeer n oordentlike ding opsit.Ek sukkel baie nadat ek in dou gejag het.dus n "floating barrel" so na die dou slaan loop teen kolf wat akuraatheid verminder asook groepering.Moet n mens dalk dink aan sintetiese kolf ook?
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Nuwe loop
Louis, Ek wil he dat jy 'n geweersmid nader vir die vervanging van die loop. Hy fasiliteer dan die aansoekproses om toestemming om die loop te vervang. Na die toestaan van die toestemming en uitreiking van die nodige dokumente, word die loop dan vervang.louis 303 wrote:7500 sonder geweersmid se geld ? En kan julle my asb verduidelik hoe werk dit met die lisensie watse papierwerk kort n mens en hoe lank vat so n proses kry jy jou wapen terug van gunsmid en dan wag jy vir jou nuwe lisensie of anders om
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Nuwe loop
Vossie PM my jou sel nommer dan gesels ons.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Nuwe loop
Jy kan ook vir Kloppers in Bloemfontein kontak. Het gesien hulle verkoop Musgrave lope. R3,240
Tel 051 400 5500/70 Ruan Klopper
Sahara Arms in Pretoria het ook Musgrave lope vir R3,500. Lope is klaar geprofiel, gekamer en draad gesny.
Tel 012 386 4049 Reinhardt.
Tel 051 400 5500/70 Ruan Klopper
Sahara Arms in Pretoria het ook Musgrave lope vir R3,500. Lope is klaar geprofiel, gekamer en draad gesny.
Tel 012 386 4049 Reinhardt.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Nuwe loop
Dankie Nege3,Vossie laat Kloppers sommer gou vir jou die loop vervang.
Jy sal nooit weer teen daai prys n nuwe loop kry nie.
Jy sal nooit weer teen daai prys n nuwe loop kry nie.
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Nuwe loop
Ons doen die Truvello loop, opgesit R6600-00!
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Nuwe loop
Gerrie
Is dit die standaard loop of die match loop van Truvello?
Sluit dit die volgende in:
Loop geprofiel
Kamer gesny
"Thread" en kopspasie
Geblou
Kroon gesny
SABS proef.
Groete
Is dit die standaard loop of die match loop van Truvello?
Sluit dit die volgende in:
Loop geprofiel
Kamer gesny
"Thread" en kopspasie
Geblou
Kroon gesny
SABS proef.
Groete
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Nuwe loop
[
Loop geprofiel
Kamer gesny
"Thread" en kopspasie
Geblou
Kroon gesny
SABS proef.
Alles gedoen, net reg vir inskiet!
Loop geprofiel
Kamer gesny
"Thread" en kopspasie
Geblou
Kroon gesny
SABS proef.
Alles gedoen, net reg vir inskiet!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Nuwe loop
Hi Gerrie. Kan jy hom in 303 Epps vir my doen? Ek skiet tans 1 op 'n P14 aksie.
- Gerrie Smith
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Feb 19, 2012 12:26 pm
Re: Nuwe loop
Ons sal dit kan doen - Truvello sny amper enige iets - ek sal net eers moet sekermaak oor die prys as hulle weer oop is.243Songdaug wrote:Hi Gerrie. Kan jy hom in 303 Epps vir my doen? Ek skiet tans 1 op 'n P14 aksie.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Nuwe loop
Dankie Gerrie. Laat hoor gerus.