Baldriane drippels, as kat lokaas
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Baldriane drippels, as kat lokaas
Ken iemand dit?, vandag die raad gekry om daai moeilike katte in n vanghok te lok. Is bleikbaar besikbaar by apteke.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
-
Thys
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Dec 10, 2008 6:33 pm
Re: Baldriane drippels, as kat lokaas
Ek sal graag bietjie meer wil lees hoe om die druppels te gebruik . Sukkel met kat wat by bieman vang so26 dae uitmekaar. Dankie THYS.
THYS
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Baldriane drippels, as kat lokaas
Ek kon net die tablette kry, maar in water opgelos en op n stuk sak gegooi en op die trap plaat gesit in die hok. Wag nou in spanning. Gese as hulle by die hok verby gaan moet elke keer bietjie van daai water opgooi. Ek sukkel ook met n kat wat nie aas vat , en nie naby die hok kom nie.
Die omie het my verseker dit werk elke keer. Dit is bleikbaar n extrak van die plant se wortels.
Is dalk iets soorgelyk as catnip.
Die omie het my verseker dit werk elke keer. Dit is bleikbaar n extrak van die plant se wortels.
Is dalk iets soorgelyk as catnip.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja


