Hoe verklaar jy dit?

Post Reply
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Hoe verklaar jy dit?

Post by BRNO (Pierre) »

Hierdie foto is geneem by n plaashek in Baltimore. Die plaas word verdeel met die teerpad wat na Marken loop. Die eienaar en sy broer was die aand tot ongeveer 00H00 in die veld opsoek na jakals en rooikat, aangesien hulle vreeslike verliese die afgelope tyd van die ongediertes het. Op die stadium was die bok nie hier aan die hek nie, maar toe hy die volgende oggend ongeveer 06H00 weer by die hek kom sit die rooibok vas. Sover my kennis strek was daar nie aan die bok enigsins gevreet nie.

Ek verseker enige lede van die forum dat hierdie nie n photoshop produk is nie.

[img width=359 height=480]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... kinhek.jpg[/img]
Veiligheid eerste manne!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by Eugene »

Hmmm! Nie iets wat 'n ou elke dag sien nie! :)
Aim small, miss small
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by BLOK »

Het destyds toe ek met boerbokke geboer het baie keer gekry dat as hulle hul koppe deer n draad steek hul horings in die pad is om sy kop terug te trek. Veral bonnox het ek al ook gehoor kry mens dit by. Bok steek sy kop deer en as hy wil terugtrek verhoed die horings hom.

Ek glo dit is ook wat hier gebeer het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by Beretta »

Dit kan ook wees dat hy dood geskok is deur die elektriese draad.
Beretta
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by BRNO (Pierre) »

Beretta wrote: Dit kan ook wees dat hy dood geskok is deur die elektriese draad.
Beretta
Volgens die boer is dit die oorsaak van die dood.

Ek hoor wat Blok se, en dit maak verseker sin, maar dit is tog vir my n snaakse verskynsel.
Veiligheid eerste manne!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by Beretta »

Ja as die draad jou alleen kry maak hy jou maar goed seer het dit al gesien al
Beretta
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by BLOK »

BRNO .06 (Pierre) wrote:
Ek hoor wat Blok se, en dit maak verseker sin, maar dit is tog vir my n snaakse verskynsel.

Dink maar hoeveel keer het jy al as jy langs die pad ry beeste met hul nekke deer die draad sien aan die ander kant vreet. Onthou beesdraad se spasierings is groot, nou steek n bok ook sy kop so deer om anderkant te sien of vreet en Aitsa!! daar sit hy vas.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by G-force »

Hy try sy gwaai optel wat ander kant die hek le  met sy regter agsterste poot.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by BRNO (Pierre) »

Blok soos ek se, dit maak sin. Hou asb in gedagte dat ek n stadsjapie is, wanneer ek die volgende vraag vra. Is bokke nie maar redelik rustig en staties in die aand nie? My aanvanklike gedagte was dat die bok vir iets weg gehardloop het, en toe basies homself gevang het. Maar daar is nie aan hom gevreet nie.

Dit is seker maar n geval van die gras is groener aan die ander kant van die draad :-\
Veiligheid eerste manne!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by SV MAD (Henk) »

Ek dink daai bok het versmoor voor hy doodgeskok het as ek kyk hoe daai draad in sy keel ingaan.
ek soek nog wapens...
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by Cobus(Cobb) »

Weer gesuip gewees!!....die hele trop.!!. ;D

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Hoe verklaar jy dit?

Post by Dawid »

Jong rammetjies wat deur die ouer garde bietjie rondgejaag is dink ek en die is die ongelukkige outjie. Draad het mooi agter die kaak ingehaak en die horingtjies verhoed dat hy sy kop kon terugtrek. Ongelukkig bietjie hoog anders het hulle hom dalk lewend die volgende more gekry.

Wil beaam wat Blok se die Bonnox is n pes, die beste een volgens my is die 4x4 (100 x 100)Groter diere kry nie hulle koppe daardeur nie en verhoed dus die vassit wat hulle maklike prooi maak.

Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Post Reply