Skaapstertjies
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Skaapstertjies
Kan enige iemand my se waar kan ek skaapstertjies koop in die oosrand omgewing?
Ek sukkel my gat af om die witgoud te kry.
Ek sukkel my gat af om die witgoud te kry.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skaapstertjies
Sjoe nou is ek darem lekker honger vir gebraaide lam stertjies en 'n biertjie ;-) Maar ek weet dis iets wat baie skaars raak.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skaapstertjies
Sako 30-06, dit was nou UITERS ONETIES van jou!

Nou gaan ek weer heeldag aan niks anders kan dink as bruingebraaide skaapstertjies en lekker krummelpap nie...

En die bleddie goed is so skaars deesdae!
Nou gaan ek weer heeldag aan niks anders kan dink as bruingebraaide skaapstertjies en lekker krummelpap nie...
En die bleddie goed is so skaars deesdae!
Last edited by Eugene on Tue Oct 23, 2012 10:08 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaapstertjies
Ek vra onverskoning manne,ek moes net.
So lus om my koedoewors met skaapstertvet te maak en dan dan die stertkies lekker bruin te braai met n soetsuur sousie,ai tog.
Ma lyk my niemand wil dit meer verkoop nie.
So lus om my koedoewors met skaapstertvet te maak en dan dan die stertkies lekker bruin te braai met n soetsuur sousie,ai tog.
Ma lyk my niemand wil dit meer verkoop nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Skaapstertjies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Tue Oct 23, 2012 10:59 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skaapstertjies
Ek het al sukses by die slagpale gehad, maar dan koop jy baie op 'n slag (nie dat dit werklik 'n probleem is nie, dit hou nie baie lank in my huis nie!).
My beste raad sal wees om na jou naaste slagpale te gaan en daar 'n maatjie te maak wat jou laat weet as daar is!
My beste raad sal wees om na jou naaste slagpale te gaan en daar 'n maatjie te maak wat jou laat weet as daar is!
Aim small, miss small
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Skaapstertjies
As 'n skaapstert afgeslag is verloor ek belangstelling-hy moet sy wol aanh? en net so in die kole gegooi word!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skaapstertjies
Daai het ek al gehoor van en dit een keer gesien, maar die resultate was onaangenaam! Miskien was die kok bietjie ver voor, maar sy plan het nie gewerk nie, die wol was weggebrand en so ook die stertjies en selfs die beentjies....Saul wrote: As 'n skaapstert afgeslag is verloor ek belangstelling-hy moet sy wol aanh? en net so in die kole gegooi word!
Aim small, miss small
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skaapstertjies
Carl nou maak jy ....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaapstertjies
Julle manne maak nie reg nie,met al die lekker resepte en foto's soek ek verwoed na stertjies en kry niks werk gedoen nie.
Dit gaan n lang dag wees.
Dit gaan n lang dag wees.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Skaapstertjies
Sit nou maar 'n paar peertjies by en dink net hoe lekker is dit dan. Skaapkop, skaapafval - aag demmit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Skaapstertjies
Ekself verkies die pere bo die sterte!
My swaer sny sommer 'n klomp as ek daar gaan kuier!!
My swaer sny sommer 'n klomp as ek daar gaan kuier!!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Skaapstertjies
In Secunda is hier 'n slaghuis wat stertjies af-en-toe beskikbaar het, maar dis vr?k-vr?k duur. Aansienlik duurder as beesstert.
Hulle noem dit "Kalahari prawns" en dit verkoop soos soetkoek !
Hulle noem dit "Kalahari prawns" en dit verkoop soos soetkoek !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaapstertjies
Ek het hopelik reg gekom,sal vrydag oggend verseker weet.
Die dame se hulle kry eers donderdag hulle aflewering,so sy sal dan kan se of daar sterte is.
Maar daar behoort te wees en dit kom in 20kg bokse.
So hou ma duim vas
Die dame se hulle kry eers donderdag hulle aflewering,so sy sal dan kan se of daar sterte is.
Maar daar behoort te wees en dit kom in 20kg bokse.
So hou ma duim vas
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Skaapstertjies
die stukkie wat agterbly , na jy die stert afgesit het , is die lekkerste . so nou en dan kry jy n droster lam wat stertafsny gemis het ....nou daai is die regte een . gaan vra bietjie by n slaghuis vir die stertjie aan die karkas dws die stukkie wat inloop teuusen die boude . n vriend van my koop baie by pnp en betaal vet en bene prys daarvoor ..gan try bietjie .
marina braaisout met swart peper en jimmys sous .
marina braaisout met swart peper en jimmys sous .
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaapstertjies
dankie vir die raad,ek sal so bietjie gaan hoor.tokjak wrote: die stukkie wat agterbly , na jy die stert afgesit het , is die lekkerste . so nou en dan kry jy n droster lam wat stertafsny gemis het ....nou daai is die regte een . gaan vra bietjie by n slaghuis vir die stertjie aan die karkas dws die stukkie wat inloop teuusen die boude . n vriend van my koop baie by pnp en betaal vet en bene prys daarvoor ..gan try bietjie .
marina braaisout met swart peper en jimmys sous .
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Skaapstertjies
Ek koop sommer altyd by Meat World in Alberton.
Hulle het nie altyd nie - maar as hulle het vervreet ek my aan die kaiings!
Hulle het nie altyd nie - maar as hulle het vervreet ek my aan die kaiings!
PSE DNA 70# en skerp knipmes.
http://www.stealthadventures.co.za
http://www.stealthadventures.co.za
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Skaapstertjies
besig om te 17 lammers te slag . lekker vet en almal het lang sterte , seker 40 cm .hulle word gehou vir oujaars middag
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Skaapstertjies
Manne hier by my is sommer baie stertjies.Jy kan selfs kies tussen die wat die ekstra vet aan het of die wat die ekstas afgesny is.As van julle belangstel laat weet my.Dit is of by die slagpale self beskikbaar of by die slaghuis.
GROETE
GROETE
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skaapstertjies
Het vandag R79 vir n kilo skaapstertjies betaal.....maar oge toegeknyp en 2x kilos gevat, kon my lus nie hou nie.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Skaapstertjies
By my is hulle R41-95 vir die wat die ekstra vet afgesny is en R32-00 vir die met die baie WITVLEIS aan.
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Skaapstertjies
Agnee WOLF man, nie nodig om sulke informasie te deel nie........ 
Ek moet se, dai skaapstertjies gee man n moerske babelas
Het omtrent n dosyn opgevreet
Ek moet se, dai skaapstertjies gee man n moerske babelas
Het omtrent n dosyn opgevreet
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Skaapstertjies
Ek het darem reg gekom,my slagter by Spar bestel sommer vir my.
Kry dit darem teen n goeie prys.
Gaan juis vanaand weer stertjies eet!
Kry dit darem teen n goeie prys.
Gaan juis vanaand weer stertjies eet!