Splinter nuut!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Splinter nuut!

Post by Jake1 »

Hi julle, ek is splinter nuut hier en hoop ek gaan baie van julle pros leer.

Ek het aanvanklik hier geland met 'n Musgrave mod80 slot probleem, wat nie slagdoppie afskiet nie. ek hoop iemand kan my help.

Dankie vir die voorreg om hier te wees

Jake
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
stan man

Re: Splinter nuut!

Post by stan man »

welkom jake
vertel bietjie meer van jouself
hoop jy sal dit hier geniet
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Splinter nuut!

Post by Jake1 »

Dankie Stan. Ek is van Groblersdal hou van hengel en jag- is glad nie 'n pro nie, hou ook van skyfskiet met my .22 pistool en .22 geweer en is in die proses om my laaitie van 4 jaar te leer skiet. Hy is ook "gun" en visvang mal. Dit is vir my baie belangrik om ten minste weekliks op die water of in die veld te wees.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Splinter nuut!

Post by Pvdw »

Welkom Jake. Glo jy sal lekker leer en inpas hier.

Ek self het op Groblersdal skool gegaan.

Hoe lyk die ding nog daar.

Ek was jare laas daar gewees.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Martin Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 573
Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm

Re: Splinter nuut!

Post by Martin Marais »

Jake 1
Welkom hier op die forum. Geniet dit. Dit is altyd spesiaal om te hoor 'n pa geniet sy laaitie.

Mooi bly

Martin Marais.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Splinter nuut!

Post by theedge »

Image
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Splinter nuut!

Post by Pitbull »

Welkom

Geniet dit,

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Splinter nuut!

Post by Cz_apie »

Welkom Jake - geniet die forum en jou Laaitjie se opleiding  ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Splinter nuut!

Post by Jake1 »

Dankie almal ek voel sommer tuis!
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Splinter nuut!

Post by Andre CZ »

Welkom en geniet dit
Groete
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Splinter nuut!

Post by Marc »

Baie Welkom

Glo jy gaan dit Geniet hier saam met ons  ;)

Loer in die Vuurwapen seksie, daar is n Musgrave seksie, as jy jou vraag daar plaas behoort Daan jou te kan help. Jy is op die regte plek vir Musgraves  ;D

Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply