Berigte in die Media!!?

Ambessa

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Ambessa »

Hallo Dawie / Hein M
Dawie wrote:...ek het dit gemis... ...hoop nie hy verander sy storie nie... ...link van die vorige praatjie na CN se perde gemail,  hulle het dit weer na nog van hulle kolegas gestuur.
Hein M. wrote:...weet nie of ons nog vir baie lank vir oom Dave op die lug gaan he nie...  Skillie het sy nek darem lank uitgesteek ;D ... ...Hoera in elk geval vir hom
Moenie worrie nie, D P se aanslag is verfrissend en hy weet waaroor dit gaan. Die tweetjies (diegebyteenetjieensytjommie) gaan hier sleg tweede kom...

Gaan probeer om die RSG klankopname af te laai en hier te plaas.

Ambessa
Ambessa

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Ambessa »

Hallo almal

Die foto is op RSG se webwerf geplaas by die vooruitskouing van Dave Pepler se opvolgpraatjie wat op 11 Februarie 2011 uitgesaai is.

Om een of ander rede word geen klankopname van die uitsending by tjailatyd geplaas nie?

Ambessa

Image
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

KaapRapport 17 Julie 2011....

[img width=347 height=480]http://i828.photobucket.com/albums/zz20 ... 011001.jpg[/img]
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

Weet iemand dalk wie die "navorsing" doen waarvan in die bostaande berig geskryf word??
Ambessa

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...Weet iemand dalk wie die "navorsing" doen waarvan in die bostaande berig geskryf word??
... nope, moet net nie noord kyk nie... :angel:

Ambessa
Biltongjagter

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Biltongjagter »

Het 'n vo?ltjie hoor fluit wat s? CapeNature self wil 200 jakkalse 'dart' en 'collar' met 'auto drop off' nekbande om sodoende hulle bewegings en gewoontes oor 'n vooraf bepaalde tydperk te bestudeer.

Duidelik besef iemand nie mooi wat die koste sal wees om so iets van stapel te stuur en suksesvol te hanteer nie - dit is nou behalwe die feit dat die inligting so oor die lug ingesamel, nou nie juis alles wat daar te vertelle is oor jakkie se ware gedrag, sal openbaar maak nie.

Geen vrae nie, want die vo?ltjie het maar net oor gevlieg  ;)

Groete,
Koos.
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

Hmmmm wonder wat hiervan gaan word......??

Ek hoor by AgriWeskaap se AJV laasweek is 'n mosie van onbevoegdheid teen CapeNature se personeel ivm die hantering van die probleemdier kwessie "eenparig" aanvaar :o
Ambessa

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Ambessa »

Hallo Dawie
Dawie wrote:...'n mosie van onbevoegdheid teen CapeNature se personeel ivm die hantering van die probleemdier kwessie "eenparig" aanvaar :o
...en?

Ambessa
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

Ambessa wrote: ...en?
Dis sover dit....wat dit beteken,  weet ek nie. ???

Nou wag ons maar en sien of daar iets van gaan kom.

D
ablm468

Re: Berigte in die Media!!?

Post by ablm468 »

'n Voorstel is om 'n uitnodiging te stuur aan manne van die forum wat soos ek in die stad bly maar graag wil help om die jakkies by te kom.

Die ou mense het altyd gese hoe meer siele hoe meer vreugde, sekerlik is daar nog manne wat sal wil help om die vuillisse te help uitroei, ek meen ons doen iets waarvan ons hou, op ons eie onkoste, en help ons boere kollegas om van peste en plae ontslae te raak.

As almal saamwerk moet dit mos impak h?.

Miskien moet daar iewers op Jaracal plek wees waar boere kan vra vir hulp?
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

WILDLIFE FORUM MEDIA RELEASE



15 JUNE 2012



PARTIES UNITE TO SOLVE 400 YEAR OLD PROBLEM



The Western Cape is one step closer to finding long-term solutions for dealing with damage causing jackal and caracal, reportedly costing farmers across South Africa a total of R20 million last year.



CapeNature, together with organisations representing animal welfare, conservationists, veterinarians, academic and research institutions, farmers and professional hunters met earlier this week, to explore non-lethal methods of control and to give farmers a "tool box" of options to protect his livelihood, whilst at the same time protecting biodiversity.



?We heard that farmers were suffering continual severe losses from predation and that more research and techniques needed to be explored as a matter of urgency? said vetenerian Dr Marc Walton, the newly elected Chairperson of the Wildlife Forum.



?We need to find the correct balance between the farmers? livelihood and safety of the food chain and the welfare issues of predators and wildlife.?



The forum was elected following an open meeting of all stakeholders hosted by Western Cape Premier Helen Zille, earlier this year. But neither the Premier nor the Minister of Environmental Affairs and Development Planning, Anton Bredell had any say in who was elected onto the forum.



?What was incredible is that organizations with vastly different views and philosophies were able to sit around the forum table and not only discuss issues but also come to constructive suggestions and ways forward? CapeNature CEO (Acting) Dr Kas Hamman said.



Those present at the meeting included the Western Cape Veterinary Association, Compassion in World Farming, Predator Management Forum, Professional Hunters Association, Cheetah Outreach, Cape Leopard Trust, Baboon Matters, Campaign against Canned Hunting and researchers from the University of Cape Town.



National overview



The conflict between farmers and Damage Causing Animals (DCAs) has been on-going for almost 400 years.



The Western Cape has been and still remains one of the strictest provinces with regards to the management of DCAs.



The following provinces issue one year permits to hunt unlimited numbers of DCAs: Eastern Cape, Northern Cape.



The following provinces don?t require a permit: North West, KwaZulu Natal.



If a landowner in Gauteng has a permit of adequate enclosure he may hunt on his property.



CapeNature currently has a six month permit with limited number of animals and limited methods.



Protocol

CapeNature and organised agriculture have worked on a draft protocol to manage DCAs during the last five years. The protocol is in line with the national legislation guiding the management of DCAs and was subjected to public comment.



Approximately 70 comments on the draft protocol were received by 5 June 2012 including input from agriculture, environmental NGOs and the general public.  Once the findings of the protocol have been assessed and collated, CapeNature will provide feedback to interested and affected parties.



Through its protocol CapeNature also encourages and advises farmers to practice holistic management methods including sheep-herding, Anatolian dogs and the kraaling of sheep as a way to prevent their livestock from being predated upon.  CapeNature advocates the principle that, as a last resort, the individual DCA and not the entire species, should be targeted in the most humane way.  Methods to hunt the individual should not impact on other species and should be practical in the designated area.





Concern

CapeNature is concerned that the unselective hunting of jackal and caracal is the reason for the increase in the population of these species over the last 400 years.  We know that once the social structure of these animals is disturbed, it results in uncontrolled breeding.



The human-induced increase of jackal and caracal also has a negative impact on the environment.  Higher predator pressure, in the Karoo for example on steenbok, duiker and small populations of reptiles poses a threat to these species and could result in biodiversity loss.



?It is hoped that we will be able to find an acceptable solution to a 400-year old problem, by taking hands and coming up with a toolbox, based on research? Dr Hamman said.



CAPTION TO PHOTOGRAPH: Parties unite for the first time in 400 years to produce an acceptable toolbox that will protect both livestock and biodiversity.  Lambs eaten and killed by black-backed jackal, across South Africa, reportedly cost farmers R20 million last year.



END


Liesl Brink

Public Relations/Media Officer| Business Development


 


tel +27 21 483 0080/fax 0865040659 | cell +27 071 688 2649

email:lbrink@capenature.co.za | postal Private Bag x29 Gatesville 7766

physical PGWC Shared Services Centre cnr Bosduif & Volstruis Streets Bridgetown 7764

www.capenature.co.za
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

Dawie wrote: Concern

CapeNature is concerned that the unselective hunting of jackal and caracal is the reason for the increase in the population of these species over the last 400 years.  We know that once the social structure of these animals is disturbed, it results in uncontrolled breeding.
Werklik !!! 

Ek sien dit nou al gegroei van 300 jaar na 400 jaar,  hoekom maak hulle nie die jagseisoen oop vir Renosters nie...problem solved!! 

Duidelik kan sekere mense met bewaringsgrade nie somme maak of het hulle nie cooking clue hoe die jakkals se social structure werk nie. 

Ek weet hierdie een as al ad nauseum bespreek en verduidelik maar lyk my mense wat te slim is kan of wil nie hulle wanpersepsies los nie.

Nogal ewe "We know" ..... 100% reg ja "you don't know____"

Liefde Groete

Kojak  XXXX
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Silent Hunting »

Hallo almal,

Ek is 'n stads jaapie en sal met die grootste liefde enige boere in en om Bloem, Kimberley en Rosendal areas help om beheer terug te vat.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Berigte in die Media!!?

Post by JK »

Gelukkig worrie nie baie mense hier oor die jakkalse en rooi katte se voortbestaan nie, maar wel oor luiperds soveel so dat die goed ook vervuil is. Maar dis omdat hulle te veel luister na die groenes en self te min weet. Maar ons roei hulle nog steeds, hulle sit daar in hul kantore en vreet vis en chips en kom nie buite nie.

Veeartse, instanies, besighede, winkels ens  wat die groenes ondersteun moet geboikot word deur die boer, jagters ens dan sal jou gou sien hoe hulle hulle tune verander.  Dalk moet iemand so n lys hier maak van die wat geboikot moet word?.
Johan Kriel
Okahandja
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Berigte in die Media!!?

Post by Dawie »

Weereens op 'n positiewe noot

Daar was Vrydag 19 Oktober 2012 'n oulike berig in die Cape Times...

As ek reg kan onthou was dit iets soos Predators are ripping the heart out of farming???

Was deur 'n joernalis wat ook 'n veeboer is geskryf...baie oulike artikkel.

ongelukkig het ek nou die koerant by 'n vriend vergeet.
Post Reply