Voorstel
- Louis10Botha
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Thu Aug 25, 2011 3:20 pm
Voorstel
Goeie dag ouens
Ek wil net van hierdie geleentheid gebruik maak om myself amtelik aan almal voortestel.
Ek werk tans in Bloemfontein by 'n raadgewende ingenieurs firma.
My ouers het onlangs vanaf die Theunissen-distrik geskuif na die Fauresmith-distrik, so die skuif van saaiboer na skaapboer is maar die rede waarom ek nog dom is met die jakkals jag bedryf.
Ek het onlangs vir my 'n 243 Win gekoop en wag nog vir my liksens.
Ekt al paar keer saam ander jakalsjagter (Danie en Armand) gaan jag en wat my ook van die forum vertel het.
Ek geniet forum baie en weet ek gaan nog baie leer.

243. Winchester model 70 Ultimate Shadow
308 Musgrave Lyttelton
.22 Slazenger model 1
Beretta 12 gauge semi-auto Shotgun
Glock 19 Gen 5
308 Musgrave Lyttelton
.22 Slazenger model 1
Beretta 12 gauge semi-auto Shotgun
Glock 19 Gen 5
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Voorstel
Welkom Louis en geniet die forum en baie inligting. Seker so paar weke se inligting rondom jakkkals roep wat jy kan lees en notas neem.
Groete
Groete
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Voorstel
welkom maat.
nee wat, jys op die regte plek. die jakkalse gaan nog swaar kry!
geniet dit!
nee wat, jys op die regte plek. die jakkalse gaan nog swaar kry!
geniet dit!
HOU HOM DAAI DIKTE
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Voorstel
Welkom Louis
Geniet dit hier
Reggie
Geniet dit hier
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: Voorstel
Welkom Louis
Daai 243 is "Rooihond" se baas

Daai 243 is "Rooihond" se baas
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Voorstel
Baie welkom, jy gaan dit geniet hier.

M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Voorstel
Welkom Louis lekker leer
Groete
Andr
Groete
Andr
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
- lowtech
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Jun 13, 2012 12:17 pm
Re: Voorstel
welcome to forum
Ruger M77MK1.30-06
Howa 1500 .243
Ruger M77MK11 Pred. 233
Win mod 52c .22lr
Beretta 12g
Marocchi 12g
Bowtech Destroyer 350
Howa 1500 .243
Ruger M77MK11 Pred. 233
Win mod 52c .22lr
Beretta 12g
Marocchi 12g
Bowtech Destroyer 350
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Voorstel
Hi en welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Voorstel
Welkom Louis! Hier gan jy baie leer! Geniet dit en deel jou suksesse!
.22 lr Voere
.223 Rem. Brno
.243 AI Howa Varminter
.270 Win. Musgrave Mod 90
Glock 17
.223 Rem. Brno
.243 AI Howa Varminter
.270 Win. Musgrave Mod 90
Glock 17
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Voorstel
Welkom by die forum, geniet dit. 
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta