Toegewyde status
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Toegewyde status
Manne (en dames) ek soek raad
Ek is tans nie lid van enige jagtersvereniging nie.
Ek wil graag toegewyde jagter status bekom.
Kan iemand my s? wat die proses behels?
Watter vereniging of tak die "beste" is?
(Ek is in die noordweste van Johannesburg)
Het meeste verenigings 'n wagperiode voor nuwe lede toegewyde status kan bekom?
By voorbaat dankie
Chris

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde status
Sonder om ander organisasies swak te praat sal ek jou inligting gee van SA Jagters (waaraan ek al 17jaar behoort) wat 'n Wes-rand tak het met die volgende inligting :-
www.wesrand.co.za ; Voorsitter B J Jonker 082 423 4490. Re?l dat jy 'n skietdag of sosiale funksie bywoon en kyk of dit vir jou is. Doen dit vir ander organisasies totdat jy tevrede is met jou keuse. Kyk veral na kursusse en materiaal wat vir opleiding gebruik word. Jy wil verder leer van jag en die' is dan belangrike items om jou 'n beter ingeligte jagter te maak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Toegewyde status
tripo
1000+
groetnis
Johnny
1000+
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Toegewyde status
Middag,
Ek wil met Tripod saamstem. Ek is maar n kort tyd lid van SA Jagters (18 maande), maar die manne het my baie welkom laat voel. Daar vind op n gereelde basis skietdae plaas en daar word ook moeite gedoen met die sosiale geleenthede om sinvolle sprekers te reel.
Ek het n maand terug my toegewyde jagters toets deur hulle afgele en die sertifikaat is reeds uitgereik en aan my gepos.
Groete
Hardus

.270 Win
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
.303 Brit
.375 H&H
.38 Special
- Jacko
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Wed Sep 05, 2012 1:19 pm
Re: Toegewyde status
Ouens, ek wil graag julle kennis 'n bietjie tap...
As julle moet kies, waaraan sal julle behoort - Kaap Jag (want ek bly in die Kaap) of SA Jagters?
En hoekom? Ek weet dis soos daai vraag: "Watter bakkie is die beste?"
maar elkeen se unieke insig word waardeer.
Dankbaar.
As julle moet kies, waaraan sal julle behoort - Kaap Jag (want ek bly in die Kaap) of SA Jagters?
En hoekom? Ek weet dis soos daai vraag: "Watter bakkie is die beste?"
Dankbaar.
Last edited by Jacko on Mon Oct 15, 2012 5:03 pm, edited 1 time in total.
9mm P Glock 19 (Die Donkerbek)
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
.177 Diana Panther (Die Wintie)
243 Win Howa (Kleinjan)
270 Win BSA (Death Ray)
270 Win (Assegaai)
30-06 Howa (Pakslae)
"We're paratroopers, Lieutenant. We're supposed to be surrounded."
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Toegewyde status
Jacko,
My opinie gaan heel waarskynlik bevoor oordeeld wees aangesien ek n lid van SA Jagters is en nie oor die nodige inligting rondom Kaapjag beskik nie.
Ek kan jou egter nog inligting rondom SA Jagters gee. Daar is takke reg oor die land so indien jy dalk van dorp of provinsie sou verander bly jy n lid van SA Jagters jy word net oorgeplaas na n ander tak.
Die skiet oefeninge wissel van n randslag oefening vir. 22s tot n Swaarkaliber oefening vir die groot manne. Tussen in is natuurlik n vlakte en n bosveld oefening wat daardie omstandighede simuleer. Hierdie oefeninge vind op n individuele basis plaas. Daar is ook intertak dae waar die verskillende takke teen mekaar meeding. Die beste spanne op die nasionale ranglys ding dan jaarliks teen mekaar mee en daar is lekker pryse te wen.
Daar is ook oefeninge vir jag handwapens sowel as n pistool skiet oefening.
By hulle het jy die geleentheid om te registreer as n toegewyde jagter of bekwame jagter asook n toegewyde sportskut.
Soos ek se eerder meer agtergrond oor SA Jagters as n defnitiewe opinie.

As jagorganisasies voel ek ons is nie daar om negatief teenoor medejagters op te tree nie en daarom my raad aan Chris om die verenigings in sy omgewing te gaan besoek. Sodoende kan jy dan jy eie besluit neem. Die Amerikaners noem my vorm van raad "Passing the buck" - nogal gepas in die geval.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DanieDegenaar
- Sr. Member

- Posts: 368
- Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm
Re: Toegewyde status
More,
Ek het ook by die SA Jagters aangesluit so twee weke terug. Ek self moet erken ek het dit net gedoen om Toegewyde status te bekom. Weet iemand van 'n kursus wat aangebied word in die Mapumalanga omgewing. Ek is van Secunda en hoor Bethal doen net een 'n jaar. Ek moet dringend van my Pa se gewere oorneem en is nogal hardop om die kursus agter die blad te kry.
Dankie
Degenad

30-06 Musgrave
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
303 Lee Enfield
.22 Bruno
12g Boito
.243WIN Howa
357\.38 Mag
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Toegewyde status
Jacko, ek het ook toe ek besluit om aan te sluit moes besluit tussen Laeveld jag en SAJWV. Ek het met albei voorsitters gesels en na hulle fasiliteite gekyk. Kyk ook na die websites van die organisasies, daar is baie inligting. Die finale besluit was toe die nabyheid van die skietbaan en waar hulle vergadering hou. Sterkte
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Toegewyde status
Degenad, Platorand het so twee weke gelede hulle kurses gehad. Gee die hoofkantoor n luitje hulle sal jou graag help.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Toegewyde status
Degenad
Soos Nick s? jy kan Platorand (Dullstroom), Olifants ( Middelburg) of Sebra tak (witbank) probeer.
Kyk in die taknuus wat jy saam met met jou tydskrif gaan kry. Al die takke se inligting is daar.

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Toegewyde status
Kyk op www.sahunt.co.za en kontak die takke naaste aan jou. Nelspruit, Balfour, Heidelberg, Marble Hall, Volksrust, Middelburg, Witbank, Belfast het takke. Jy sal hulle moet kontak en kyk of hulle jou kan help - hirdie tyd van die jaar is beseringstyd en almal begin klaarmaak vir die jaar.Degenad wrote: More,
Ek het ook by die SA Jagters aangesluit so twee weke terug. Ek self moet erken ek het dit net gedoen om Toegewyde status te bekom. Weet iemand van 'n kursus wat aangebied word in die Mapumalanga omgewing. Ek is van Secunda en hoor Bethal doen net een 'n jaar. Ek moet dringend van my Pa se gewere oorneem en is nogal hardop om die kursus agter die blad te kry.
Dankie
Degenad
My aanbeveling sal wees om die sportskut kursus te doen - jy kan enige vuurwapen daarmee motiveer. Dit is ook net 'n eendag kursus. Jy kan dan later die jagtersgedeelte doen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Toegewyde status
Ek behoort aan SA Sportjag maar het nog nie my toegewyde status nie.
Seker my eie onkunde maar om toegewyde status by SA sportjag te kry is nogals n hand vol.
Sal elke jaar n week verlof moet vat om aan al die vereistes te voldoen.
Wat behels die sport skut kursus?

.223 Sako
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
.303 lee enfield
cz 9mm
miroku mk 70 o/u
Ruger mini 14ATI tac
Anshutz .22
6.5x55 cz550
maverick 88 12br
marlin 30-30
Tikka varmint .243AI
Pietersburg
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Toegewyde status
Savage, die sportskut kurses is n dag kurses met n oop boek eksamen daarna. Glad nie rocket sience nie. Daar na moet jy prakties doen. 3 skote in die hart/long area vanaf 100m. Weereens baie maklik.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- green leader
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jan 12, 2010 7:10 am
Re: Toegewyde status
[quote="savage"]
Ek behoort aan SA Sportjag maar het nog nie my toegewyde status nie.
Seker my eie onkunde maar om toegewyde status by SA sportjag te kry is nogals n hand vol.
Sal elke jaar n week verlof moet vat om aan al die vereistes te voldoen.
Wat behels die sport skut kursus
ek behoort ook aan sa sportjag en stem 100% saam.

bsa .303
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
parker hale 30 06
colt .45
webley scott 7.65
aya 16 guage
anschutz .22 hornet
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Toegewyde status
is die sportskut deel van sa jagters of is dit iets op sy eie?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Toegewyde status
Johans
Toegewyde sportskut word ook deur SAJWV aangebied.
groetnis
Johnny
Toegewyde sportskut word ook deur SAJWV aangebied.
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Toegewyde status
Ek het in November my Sportskut status kurses deur SA Jag gedoen by die Tafelberg tak. Toets was vinnig en eenvoudig as jy die handboek bietjie gelees het. Ek het laas week 'n email afskrif van my sertfikaat ontvang em wag nog net dat die oorspronklike by die tak aankom.
Jannie Welman
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Toegewyde status
Jacko
Ekself was lank lid van Kaapjag toe ek in Swellendam gewoon het en nou woon ek in die Karoo en is al 3 jaar lid van SAJWV Renosterberg tak. Ek persoonlik dink dis beter en die vereniging bied meer. Praat met die manne daar in die Kaap ek glo hulle sal jou vinnig help asook met kursusse.
Juan

Juan Venter
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum
Sako .30-06
Sako .243
Tikka .243
Lee Enfield .303
Zabala 12 Br
Sako .22
Brno .22
Z88 9mm Parabellum