ql vir 7x57M

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

ql vir 7x57M

Post by Beyers »

Ek wil solank begin met die een

Koeel: 139gr Hornady Interlock
Kruit: S355 44gr gemiddelde spoed 2734
TPL 78.1mm
PMP doppe: 59.1gr H2O
Primer: CCI 200
Looplengte: 626mm = 24.6"
OBT: 1.3084ms
OBT: 1.2282ms
Louis Louw
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Jul 25, 2011 5:16 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by Louis Louw »

Beyers,

Het jy al die lading gelaai.

Ek stel belang want ek wil dieselfde doen. Wil ook Sierra ProHunter 140g so probeer.
Louis Louw

.22 Brno
7x57 Musgrave
12g Brno Shotgun
.38 Spl Rossi
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by tripodmvr »

Beyers

Gaan net op met 0,9gr om node by 1,261ms te kry met spoed van 2785vps. Dit is die hoogste node met die' koe?lkombinasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by Ralph »

Goeie naand manne

Ek soek asb so bietjie hulp met QL by die wat kan help.  Data is as volg op my 7x57:

Loop: 25" met 1:12 twist
Dop: Norma met 57.7gr kapasiteit
Primer: CCI 200
Poeier:S365
Koeels:
1. Barnes ttx 120gr
2. Sierra 130gr MK
3. Nosler 120gr BT
4. Sierra 120gr Pro Hunter

Dankie by voorbaat.
Ralph
Shoot more, shoot more often!
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by Frikkie Coetzee »

Beyers

As jy Saterdag skiet kan ons bietjie gesels oor my ou 7mm.

Ek is nie naby my QL  en herlaai data nie, maar ek skiet die 130gr Speer met 47g S355, DIT IS OOR MAXIMUM. maarblyk OK te wees in my  geweer. Die lading het ek gedoen voor QL en voor ek kennis gehad het van die Sweetspot metode. Hyt gewerk en ek het net nog nooit verander nie.

Ek vermoed dat druk dalk hoer is wat aanbevolle is maar dit is veilig in my geweer.

Ek wil hom deur QL harloop en sien of die voorspelling naby realiteit kom

Frikkie
Cradock
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by Ralph »

Ralph wrote: Goeie naand manne

Ek soek asb so bietjie hulp met QL by die wat kan help.  Data is as volg op my 7x57:

Loop: 25" met 1:12 twist
Dop: Norma met 57.7gr kapasiteit
Primer: CCI 200
Poeier:S365
Koeels:
1. Barnes tsx 120gr
2. Sierra 130gr MK
3. Nosler 120gr BT
4. Sierra 120gr Pro Hunter

Dankie by voorbaat.
Ralph
Manne is daar niemand wat kan bietjie bystand lewer asb?
Shoot more, shoot more often!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by tripodmvr »

Ralph

Het jou versoek gsien maar tyd was bietjie skraal.

Daar is twee dinge wat my pla. Eerste is die 1 : 12 groefdraai. Het jy dit gemeet of waar kom dit vandaan. Die 7x57 het gewoonlik 'n 1 : 8.7 groefdraai. Jy sal dit moet bevestig.

Tweedens wil jy S365 gebruik. As jy na Somchem se handleiding loer sal jy sien dat met die ligter koe?ls die vinniger kruite beter presteer. Hier is S355 optimum met S335 in die 2 de plek. In die vergelyking is S365 die swakste presteerder. Ons kan S365 gebruik, maar dopkapsiteit gaan 'n probleem word voor ons bruikbare spoed kry.

Laat weet wat se kruit het jy beskikbaar en jou werklike groefdraai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Ralph
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm

Re: ql vir 7x57M

Post by Ralph »

Hi Tripod

Dankie vir die reply.
Die groefdraai is reg. Jy kan gerus na S355 ook kyk.

Dankie
Ralph
Shoot more, shoot more often!
Post Reply