Dags
-
Adriaan Theron
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Sat Jun 18, 2011 9:29 am
Dags
Hallo
Laat ek myself maar voorstel, ek is van Richmond, iewers tussen niks en nerens ( naby Merriman ). Ek is maar redelik nuut tot die hele jakals roep en jag storie, maar ek dink die gogga het my effens, na die kursus wat oom Heinrich gister aangebied het. Enige goeie raad sal waardeur word.
Baie dankie
Adriaan
Laat ek myself maar voorstel, ek is van Richmond, iewers tussen niks en nerens ( naby Merriman ). Ek is maar redelik nuut tot die hele jakals roep en jag storie, maar ek dink die gogga het my effens, na die kursus wat oom Heinrich gister aangebied het. Enige goeie raad sal waardeur word.
Baie dankie
Adriaan
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Dags
Baie welkom adriaan glo die forum sal jou baie leer.
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Dags
Welkom welkom Adriaan, hier by ons. Hoop jy geniet dit en leer baie soos ons almal maar doen!!
Groetnis
Groetnis
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Dags
Adriaan baie welkom by die Plaagdierbeheer se leerskool.
Dis nou wel afstands onderrig maar die onnies ken hulle storie. Ekself sou nogals gelikes het as daar juffrouens was en nie almal menere nie.
Dis nou wel afstands onderrig maar die onnies ken hulle storie. Ekself sou nogals gelikes het as daar juffrouens was en nie almal menere nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
-
Adriaan Theron
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Sat Jun 18, 2011 9:29 am
Re: Dags
Nee, maar ons is bure. Ek is nog nie lank hier nie, so ek ken die mense hier rond maar swakWielie Waps wrote: Welkom Adriaan
Enige verwantskap met Julian en Martisan?
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dags
Yes Adriaan baie welkom.. watse gewere het jy alles? 
-
Adriaan Theron
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Sat Jun 18, 2011 9:29 am
Re: Dags
Op die oomblik net .243 wil later nog 'n .270 of 30-06 kry maar ek dink nou meer aan 'n lekker scope en dalk silencer, maar die $$$$ . . . 
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dags
Dagse Adriaan
welkom hier by ons. dis lekker om te sien hoeveel manne sluit nog aan. meer siele meer vreugde
geniet dit hier
pitsmit
uitenhage
welkom hier by ons. dis lekker om te sien hoeveel manne sluit nog aan. meer siele meer vreugde
geniet dit hier
pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Dags
Welkom mater
Ek weet darem waar Richmond is. presies halfpad tussen my en die Kaap
Geniet dit hier
Neels
Ek weet darem waar Richmond is. presies halfpad tussen my en die Kaap
Geniet dit hier
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
-
Adriaan Theron
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Sat Jun 18, 2011 9:29 am
Re: Dags
My pa vandag vir my 'n Remington Mod 700 SPS DM 30-06 aangeskafAdriaan Theron wrote: Op die oomblik net .243 wil later nog 'n .270 of 30-06 kry maar ek dink nou meer aan 'n lekker scope en dalk silencer, maar die $$$$ . . .![]()
Dankie
-
Eric the viking
- Full Member

- Posts: 122
- Joined: Wed Oct 03, 2012 5:25 pm
Re: Dags
Hello and welcome i hope and trust you will enjoy it here as i have been new too:)
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Dags
dagse adriaan
welkom hier by die siekes van saal C
geniet hom
welkom hier by die siekes van saal C
geniet hom
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Dags
Dagse Adriaan
Welkom en geniet hom
Welkom en geniet hom
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Dags
Hi Adriaan,
Welkom hier, bly die gogga het gebyt. As jy dink jou eerste kursus was interessant sal jy die tweede een baie geniet, dit is nou nadat jy bietjie in die veld was.
Geniet dit hier!
C.J.
Welkom hier, bly die gogga het gebyt. As jy dink jou eerste kursus was interessant sal jy die tweede een baie geniet, dit is nou nadat jy bietjie in die veld was.
Geniet dit hier!
C.J.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Andre CZ
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm
Re: Dags
Welkom Adriaan
Groete
Andr
Groete
Andr
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
