Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Hi manne
Wat in julle opinie is die beste "budget" piccatiny rail vir 'n Howa .243

And as thy days, so shall thy strength be
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Ek weet nie wat is n budget picatinny rail nie.
Google Kinneys shooting supplies en bestel een. As jy n redelikke groot vergrooting scope gaan opsit gaan eerder vir n 20moa rail want jy gaan nie genoeg verstelling klieks he vir n 0moa rail nie. Groot vergrooting 20x en op
Reggie

CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Dankie, ek het nagelaat wat "budget" so wees - 'n rail onder R1000.00 wat 'n 4-16x42 kan hanteer 
And as thy days, so shall thy strength be
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
nikko sterling maak een van so R200 wat op die howa pas.weet camdix en vlt het voorraad gehad.in bloem kan ek hul kry vir so R150.baie netjies afgewerk en goeie kwaliteit.is nie staal nie maar n allu alooi.laat weet as ek miskien kan aanstuur vir jou.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Dankie junglejulian!!, sal jou laat weet

And as thy days, so shall thy strength be
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Alhoewel die Nikko Sterling Picatinni rails Alluminiumis, is hulle beslis nie van swak gehalte nie. Ek weet van n paar manne wat dit gebruik, en hulle hou goed. Ek is oortuig dat hulle nie so sterk is as die staal rails nie, maar beslis nie flimsy is nie.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Kyk ook na die ouens se rail. Lyk ook goed en bekostigbaar.
http://www.egwguns.com/howa-1500/hd-how ... ail-mount/

Jannie Welman
- chill
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Ek het 'n 20MOA Warne op my 243 gesit en ek is baie happy.. Die rail pla so bietjie, met die standaard floorplate magasyn maar met die detachable werk hy mooi.
Die EGW was my eerste keuse, maar hulle wil nie SA toe uitvoer nie,ek soek nog een 'n EGW v my remington 798.
Die EGW was my eerste keuse, maar hulle wil nie SA toe uitvoer nie,ek soek nog een 'n EGW v my remington 798.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Chill en ander
Gaan na Kinneys shooting supplies se blad en bestel vir jou n EGW hulle pos hom vinnig. Binne drie weke het jy hom
Reggie
Gaan na Kinneys shooting supplies se blad en bestel vir jou n EGW hulle pos hom vinnig. Binne drie weke het jy hom
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Verduidelik bietjie hierdie vir 'n dom man soos ek asb.Reggie Gerber wrote: Ek weet nie wat is n budget picatinny rail nie.
Google Kinneys shooting supplies en bestel een. As jy n redelikke groot vergrooting scope gaan opsit gaan eerder vir n 20moa rail want jy gaan nie genoeg verstelling klieks he vir n 0moa rail nie. Groot vergrooting 20x en op
Reggie
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Die 20MOA hoek wat ingebou is in die rail beteken dat die rail nou ho?r agter is as voor. Dit beteken vir jou dat jou teleskoop nou nie meer parallel met jou geweer se loop saam kyk nie, maar nou effens teen 'n hoek af.
Waar dit vir jou help is wanneer jy lang afstand skiet met groot vergroting scopes (x20 +). Oor die algemeen het ho? vergroting scopes minder elevasie (op en af) en wind (links en regs) verstellings weens die interne ontwerp. Lae vergroting jag scopes wat op korter afstande gebruik word sukkel nie juis met die probleem nie.
Nou sou jou scope opties ge-zero wees en jy skiet daarmee met jou gewone parallel rail en mounts sal die kruishaar middel die trajek van die ko?lbaan op twee punte op sekere afstande sny. Byvoorbeeld op 50m en dan miskien weer op 250m ( Duimsuig syfers net vir verduideliking
). Nou deur net die hoek van die rail te verander na 20MOA , maar nog steeds jou scope opties ge-zero hou, kyk jou scope nou na die trajek ook teen 'n hoek. Dit maak dan dat jou scope se kruishaar middel nou byvoorbeeld die trajek kruis by 25m en dalk 450m weer sny.
Nou vir die ouens wat op daai v?r afstande skiet help dit deurdat sonder om al aan die scope te stel hulle dan alreeds 'n zero punt het verder van die geweer af. So nou kan jy nog jou scope elevasie verstellings benut om nog verder afstande mee te kan stel en dan het jy nog meer plek op jou kruis haar om vir hoogte te kan afmik. Om dit so te stel mag dalk ook help. Sou jou scope 1/4 MOA per click verstellings op sy turrets h? , score jy dan reeds al 80 clicks wat jy nie hoef te verstel op elevasie deur net die rail op te sit. ( 20MOA gedeel deur 1/4MOA/click = 80 clicks).
Ek hoop dit help om die doel van die rail vir jou duideliker te maak Trevor.
Waar dit vir jou help is wanneer jy lang afstand skiet met groot vergroting scopes (x20 +). Oor die algemeen het ho? vergroting scopes minder elevasie (op en af) en wind (links en regs) verstellings weens die interne ontwerp. Lae vergroting jag scopes wat op korter afstande gebruik word sukkel nie juis met die probleem nie.
Nou sou jou scope opties ge-zero wees en jy skiet daarmee met jou gewone parallel rail en mounts sal die kruishaar middel die trajek van die ko?lbaan op twee punte op sekere afstande sny. Byvoorbeeld op 50m en dan miskien weer op 250m ( Duimsuig syfers net vir verduideliking
Nou vir die ouens wat op daai v?r afstande skiet help dit deurdat sonder om al aan die scope te stel hulle dan alreeds 'n zero punt het verder van die geweer af. So nou kan jy nog jou scope elevasie verstellings benut om nog verder afstande mee te kan stel en dan het jy nog meer plek op jou kruis haar om vir hoogte te kan afmik. Om dit so te stel mag dalk ook help. Sou jou scope 1/4 MOA per click verstellings op sy turrets h? , score jy dan reeds al 80 clicks wat jy nie hoef te verstel op elevasie deur net die rail op te sit. ( 20MOA gedeel deur 1/4MOA/click = 80 clicks).
Ek hoop dit help om die doel van die rail vir jou duideliker te maak Trevor.
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Ludwig, kom in. 
Jtm jy is reg as jy s? dat die teleskoop nou "skuins" na voor l? op die geweer.
Jy is ook reg as jy s? dit bied meer verstelling, maar twee van jou stellings is nie heeltemal korrek nie.
Eerstens deur 'n 20 MOA rail te gebruik verander niks aan die teleskoop se interne werkinge nie ,so die "sny-punte" van die optiese lyn en die projektiel trajek sal dieselfde bly. Plus minus 25 m en 225m , afhanginde van die kaliber en lading.
Tweedens die rede vir die 20MOA rail is as volg: Indien jy ' n 20 MOA rail opsit moet jy jou teleskoop met 20 MOA "afstel" om dieselfde "zero" te kry op s? 100 m.
Indien jy nou verder as s? 600 m wil skiet het jy daai 20MOA in jou "gatsak" om op te stel.
Dit help as jou interne verstelling net s?, 50 MOA toelaat ,maar jou verstelling s?, 65 MOA moet wees. Dit plaas dus ook minder stres op die teleskoop.
Hoop ek maak "sense"
Groete van huis tot huis,
Gawie.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Oom Piet, dankie. Dit stel my gerus. Ek het so 'n NS rail op die .204.Piet Breedt wrote: Alhoewel die Nikko Sterling Picatinni rails Alluminiumis, is hulle beslis nie van swak gehalte nie. Ek weet van n paar manne wat dit gebruik, en hulle hou goed. Ek is oortuig dat hulle nie so sterk is as die staal rails nie, maar beslis nie flimsy is nie.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
bex
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Tue Jun 26, 2012 12:27 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Ek dink die die Optiese Zero waarvan JTM praat is wanneer jy die skoop stel dat die turrets in die middel van hulle verstellings is , en dan die skoop deur middel van verstellings aan die ringe of basisse so na as moontlik aan zero kry sodat wanner die teleskoop dan finaal zero die turrets nogsteed na aan die middel van hulle verstellings is .
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Trevor
Wat ek bedoel het uit eie ervaaring is dat n scope met groot vergrooting het gewoonlik baie minder interne Verstelling clicks. Die probleem kom in dan as jy jou scope op 100m gaan zero met n 0moa rail op n howa short action gaan jou kruishaar verstellings (clicks)nie in die middel sit nie. MAW jy gaan baie vinnig uit clicks uithardloop as jy wil ver skiet en jou kruishaar gaan onder "tension " sit. In my geval was dit sommer al op op 300m. Burris 6x20x50 fullfield II Tac 30. Howa 1500 .243 varmint supreme
Die burris het min of meer 100 clicks se elevasie so as jy n scope het met 200/300 clicks sal jy nie die probleem ondervind nie
Hoop jy verstaan
Reggie
Wat ek bedoel het uit eie ervaaring is dat n scope met groot vergrooting het gewoonlik baie minder interne Verstelling clicks. Die probleem kom in dan as jy jou scope op 100m gaan zero met n 0moa rail op n howa short action gaan jou kruishaar verstellings (clicks)nie in die middel sit nie. MAW jy gaan baie vinnig uit clicks uithardloop as jy wil ver skiet en jou kruishaar gaan onder "tension " sit. In my geval was dit sommer al op op 300m. Burris 6x20x50 fullfield II Tac 30. Howa 1500 .243 varmint supreme
Die burris het min of meer 100 clicks se elevasie so as jy n scope het met 200/300 clicks sal jy nie die probleem ondervind nie
Hoop jy verstaan
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Op 100m is my scope huidiglik 15MOA vanaf optiese senter gezero met die gebruik van n 0MOA rail.
'n 20 MOA rail gaan in effek vir my as 'n ekstra 5 MOA dien.
'n 20 MOA rail gaan in effek vir my as 'n ekstra 5 MOA dien.
- chill
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Sat May 19, 2012 4:18 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Dankie ReggieReggie Gerber wrote: Chill en ander
Gaan na Kinneys shooting supplies se blad en bestel vir jou n EGW hulle pos hom vinnig. Binne drie weke het jy hom
Reggie
Ek sal hulle probeer
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Chill
As jy Saterdag by die Kzn Ope is kan jy myne beloer.
Reggie
As jy Saterdag by die Kzn Ope is kan jy myne beloer.
Reggie
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Vir die verduideliking het ek by opties zero gedoel dat die scope se kruishaar in die middel is. Met ander woorde die scope was in v-blokke gerol en senter gestel. Dan vir verduideliking bly die scope so gezero om die verskil tussen die twee rails te illustreer.
Jannie Welman
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
JTM, ek het weer jou post gelees en verstaan nou wat jy bedoel. 
Arnold, 0+20=20. In jou geval is dit dus 15-20=-5.
'n 20 MOA rail gaan dus nie vir jou werk nie.
10 MOA rail sal dus net die ding wees.
In teorie sal jy dan 5MOA van jou optiese senter gezero wees.
Arnold, 0+20=20. In jou geval is dit dus 15-20=-5.
'n 20 MOA rail gaan dus nie vir jou werk nie.
10 MOA rail sal dus net die ding wees.
In teorie sal jy dan 5MOA van jou optiese senter gezero wees.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
7mm, met 'n 20 of 10 MOA rail gaan ek 5MOA vanaf optiese senter wees. Met 'n 20MOA rail gaan ek egter 'n addisionele 5 MOA se opwaartse verstelling beskikbaar he waar met 'n 10 MOA rail gaan ek 5 MOA se opwaartse verstelling verloor teenoor die huidige 15MOA se opwaartse verstelling wat ek verloor.
Moenie worry nie, ek weet hoe om die somme te maak en wat gaan werk. Eintlik moet ek 'n 35 MOA rail kry om dieselfde effek van 'n 20 MOA rail te gee. Dit is nou as ek dit vanaf dieselfde vervaardiger kry met sy verwysing van 0 MOA. 'n Ander vervaardiger se 0 MOA rail kan dalk net 0 MOA wees en dan is 35 MOA so bietjie baie waar 'n 20 MOA steeds goed sal wees.
Moenie worry nie, ek weet hoe om die somme te maak en wat gaan werk. Eintlik moet ek 'n 35 MOA rail kry om dieselfde effek van 'n 20 MOA rail te gee. Dit is nou as ek dit vanaf dieselfde vervaardiger kry met sy verwysing van 0 MOA. 'n Ander vervaardiger se 0 MOA rail kan dalk net 0 MOA wees en dan is 35 MOA so bietjie baie waar 'n 20 MOA steeds goed sal wees.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Hoekom ek vra is, die Marlin wat ek vir my oudste seun gekoop het kom met die piccatiny rail klaar op. En die scope wat ons gekoop het is 6-24x50. So wat nou? Watter ringe moet hy kry en hoe weert ek watse MOA is die huidige rail?

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Sit die laagste moontlike ringe op wat die scope net net nie aan die loop laat raak nie! (Jy gaan eintlik sukkel om sulke lae ringe te kry met daardie scope.)
Skiet die geweer en kyk hoeveel jy die scope van sy optiese zero af moet stel om 'n idee te kry van hoeveel MOA die rail is.
Skiet die geweer en kyk hoeveel jy die scope van sy optiese zero af moet stel om 'n idee te kry van hoeveel MOA die rail is.
- Trevor
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Thu Apr 12, 2012 3:22 pm
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Thanx Arnold
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste "budget" piccatiny rail vir Howa 1500
Die Burris signature zee ringe in 30mm kom met "inserts" wat jou n ekstra 20moa kan gee.