Vleis en vars produkte

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Vleis en vars produkte

Post by grumpy »

Is daar enige boere hier met vars produkte en vleis prudukte waar ons direk van julle kan koop en die middelman uitsny?

Ek sal graag wil ondersteun want ek weet ons sal beter pryse kry en die beste produkte want dit gaan gewoonlik vir uitvoer en ons kry wat oorbly.

Ek hou kyk uit vir julle.

>:(
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Vleis en vars produkte

Post by Marc »

Geno kom in

Wat is daai plaas mark met die windmeul daar by julle se naam, dink  >:( moet bietjie eendag daar gaan draai maak, ek stop altyd daar as ons soontoe gaan.

Grompie dis soos koek vir 'n kind, daar is van alles en nog, teen baie billike pryse  8)  Dan kan jy sommer saam Geno 'n bier ook inwerk  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Vleis en vars produkte

Post by cg rossouw »

Dags?

Julle kan vir Chris Mans skakel, 045-9421028, het sy eie slagpale op die plaas en lewer wyd af, Pretoria, Oos Londen, George. Glo hy sal kan help, weet hier is n paar manne wat by hom koop en baie tevrede is. Groente is vir die skaap gevoer so jy hoef net vleis te eet.

Groete CG
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Vleis en vars produkte

Post by Geno »

Marc wrote: Wat is daai plaas mark met die windmeul daar by julle se naam
Jasmyn
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply