"Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post Reply
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

"Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by Louis Kriel »

Ek het Donderdag-aand die geleentheid gehad om 'n 150 kg vark te skiet, maar my pel het my voorgespring omdat my toerusting nie reg is nie. 

Eerstens my scope se minimum vergroting is 4.5! Te veel?
My flits op my scope neem te lank om aan te sit. (Led Lenser L6)

Ek het te lank geneem om die vark deur die scope op te tel.  Toe ek hom uiteindelik het, kon ek glad nie die kruishaar sien nie. Afstand was seker 50 tree.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: "Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by Marc »

Mmmmm, ek is nie 'n ekspert nie, maar wat van 'n dot i.p.v 'n kruis ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: "Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by DWB »

LED Lenser P7 met scope mount en tape switch dan is oom vinniger.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: "Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by Louis Kriel »

Marc wrote: Mmmmm, ek is nie 'n ekspert nie, maar wat van 'n dot i.p.v 'n kruis ???
My pel het 'n scope en langs die scope 'n laser wat presies die kruis van die scope sny op kort afstand.  Ek dink net 2 switches is klaar te veel.  'n Red dot sal goed werk.

Miskien moet ek maar net daai P7 Met die pressure switch vat.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: "Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by DWB »

Dit werk soos 'n bom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Bosvarkie
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Thu Sep 30, 2010 11:45 am

Re: "Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by Bosvarkie »

Hi

Ek gebruik 'n ND 3 laser Groen lig en die varke skrik nie vir die groen nie Werk soos 'n bom tot op so 80 m
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: "Feral" Varke in die Boland. Raad asseblief

Post by afrikanerbloed »

Redelik Maklik net duur oplossing.
Vriend van my gebruik Atn nightvision scope op sy geweer.Skote kan tot op 100m en + gevat word.Werk baie goed vir hom.
Groete
Johan
Post Reply