QL vir 30-06
-
Johann de Bruyn
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Sun May 13, 2012 10:39 pm
Re: QL vir 30-06
Naand manne,
Ek soek nog steeds hulp met 'n jaglading vir my Husqvarna 30-06. Die looplengte 24 duim, groefdraai 1 in 10 en die magasynlengte is 83.70 mm.
Ek gebruik Frontier doppe met 'n gemiddelde volume van 71.3 grein water. Kruit is S365 lot nr 066 en koeels (vir ladingontwikkeling) is 165 gr Nosler Ballistic Tip met Federal Champion LR slagdoppe. Die TPL tot teen die groewe is 86.2 mm.
Met 55,5 grein S365 het ek 2 672 vt/sek gekry maar die groepering moet verbeter.
Ek hoor graag van julle.

KC
Re: QL vir 30-06
Ludwig,
Ek het n 30-06 en het al n lading vir 165gr Nozler partitions. Die se spoed is 2750 @ 53gr S365 COL 83.5mm CCI250 primers Lapua doppe
Harloop biedjie jou program en kyk wat se hy as dit nie moeite is. Wil net kyk waar reken die program le ek met die lading.
My geweer het n 24" loop.
Wens ek het die spoed van my Hornady A max 155gr hulle groep soos ek skiet 1/2" maar ek weet ek bewe lekker en dit kan baie beter gaan. Dis in elk geval 54gr S365 met COL 82.5 PMP doppe en CCI250 primers
By voorbaat dank

Last edited by KC on Mon Jul 30, 2012 9:43 am, edited 1 time in total.
-
KC
Re: QL vir 30-06
Dankie Ludwig,
Ongelukkig resize ek altyd na ek geskiet het. Dit kan nou ongelukkig n tyd vat om die volume te kry want ek is die vlg paar naweke nie by die huis om te kan skiet.
Wat se die data alles. Vir my lyk dit grieks.
Kan jy hieruit se of die lading naby n node is of nie.
Sal seker nie reg wees agv die spoedverskil.

Op die stadium lyk dit belowend.
Ek kyk nou na my skietkaarte en ek sien ek het n baie mooi groep gekry op 53,5 maar ek het die vorige lading gevat omdat hy tussen 2 ladings gele het wat mooi gegroep het en die 53.5gr het biedjie begin links trek.
Sal nogal baie interessant wees om te weet wat Ql se as ons die volume meet.
Dankie so ver
Waardeer jou moeite en verduidelikings

Ek was Saterdag by Safari in Pretoria en hulle ongelukkig nog steeds uit voorraad van die QL program.
Hulle kon nie 'n in stock datum gee nie.
So dus maar wag en elke week of so skakel.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
As jy QL enige plek kry, laat weet my ook asb. Ek is nou al n ruk lank opsoek na die program, en dit lyk nie asof ek vinnig gaan regkom nie.KC wrote: Ek was Saterdag by Safari in Pretoria en hulle ongelukkig nog steeds uit voorraad van die QL program.
Hulle kon nie 'n in stock datum gee nie.
So dus maar wag en elke week of so skakel.
Veiligheid eerste manne!
-
KC
Re: QL vir 30-06
Ludwig,
Goed ek het n kaans gehad om te gaan skiet en ek het nou presiese data vir jou.
Dop volume: 70 grein H2O
Punte: 165 Nosler Partitions
Lading: 52.5 grein S365 (Oorspronklik gemeet met PMP doppe en toe Lapua oorgeslaan wat 71 grein H2O meet en toe het ek die lading effens opgestoot na 53gr. So ons gebruik die oorspronklike meting met die 52.5gr)
Primers: CCI 250
COL: 83.5mm
Loop lengte: 23.66"
Spoed: 2750fps
Groete Kobus

Baie dankie vir jou moeite.
Ja ek het baie van 53.5gr gehou en ek het so 'n 1/2" groep gekry. Ek het gewik en weeg tussen 52.5gr en 53.5gr maar die laer een gevat omdat 53.5 biedjie links begin groepeer het.
So ek gaan beslis weer na 53.5gr kyk.
Dankie vir daardie nodepoed. Die blik S365 lot 23 is amper klaar maar dan laai ek net lot 66 tot 2796fps
Sal die resultate post.
Groete
Kobus

Ok, ek het nou die naweek rondgespeel met my kopie van QL en ek het so paar goed agtergekom of dit nou toevallig was of so moet wees die weet ek nie nou al nie.
Hier is so paar gedagtes:
1. V3.6.2 het nie meer 'n temepratuur button nie? (dankie het reggekom met die punt)
2. Hoe sit ek daardie irriterende geel banner af heel bo met die >Meas.Method<
3. My lot 23 S365 het 'n hopeloos te vinnigge brandspoed gehad omtrent 170fps vinniger gewees as lot 66 en ek het die res wat oorgebly het liewer verbrand. Kan wees dat ek die koeel tot teen die lande geseat het maar ek wil nie kaanse waag. Ek het geglo my 30-06 is n stywe kombinasie want sy snelheid was altyd BAIE hoer as wat Somchem aangedui het.
4. As dieselfde tipe kruit se spoed verskil tussen batches baie groot is dan kan die nodepoed verskil of dan as die dopvolumes verskil kan die selfde millisekonde node se koeel snelhede verskil? Bv. S365 lot 23 se 1.211ms node gee 2789fps en lot66 se 1.211ms node gee 2826fps.
Soos reeds gese dink ek die lot 23 is baie vinniger en sal dus n groter/vinniger onploffing gee met dalk n hoer frikwensie en dus affekteer dit nie snelhede ?
Terselfdertyd het ek die lot 23 met n dopvolume van 70gr geskiet en lot 66 se dopvolume was 71. So wat is die eintlike antwoord. Kan julle slim manne met QL ervaring help?
5. Verskillende gewig koeels met dieselfde OBT millisekonde node se snelhede kan verskil. So bv my A MAx 155 S365 lot55 se 1.211ms node gee 2842fps en Nosler Part 165 se node gee 2822fps. Altwee presies gesync op 1.211ms. Die verskil ook weer AMax is met PMP doppe 70gr volume geskiet en die Noslers met Lapua 71gr.
6. My A Max 155's se 1.290ms node is presies waar ek dink my lading node le. Vroee dae vir my maar dit lyk baie goed.

Last edited by KC on Mon Jul 23, 2012 11:15 am, edited 1 time in total.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
Hallo
Ek sal dit waardeer as iemand vir my 'n node kan gee op die volgende
Kaliber 30-06 Spgfld
Koeel Hornady interlock RN SP
Koeel gewig 220
Maak Dop Remington
H2o dop 68.47
Slagdop CCI 200
TPL 3.240
Magasyn kas 3.400
Loop Lengte 24
Kruit Norma 204
Lading 1 48.0gr
Spoed 2310 vps ES 20

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
Jy is net kort van die eerste node boontoe. 48,6gr behoort jou op 2340vps te plaas. Met 52gr of net minder behoort jy 2490vps te kry. Hierdie is net 4000psi onder max druk so bekruip hom versigtig en kyk vir druktekens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
Baie dankie, sal .6 by gooi en gaan toets. Ek is tevrede met daardie node. Ek hoop net dat dit nie 'n groot gesukkel gaan wees as ek met die kwes oorskakel na S365 nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
Goeie more,
Ek het nog nie weer 220 gr gelaai nie, maar die naweek het ek kans gekry om die GMX'e te gooi. No 1 was mooi op die middel lyn, 2,3,en 4 was regs maar 'n redelike groepering. Ek het net oor die arm leuning van 'n kamp stoel geskiet, nie 'n tafel nie. Ek kon weens die reen nie in die skiet sloot kom met die bakkie nie. Dit is seker nie ideaal vir presies skiet en ladings nie maar as die geweer so gooi sal dit werk vir jag.
Hornady GMX 165gr
Nosler CC
Dop vol 70.7
CCI BR2
TPL 3.285
Magasyn 3.400
Loop 24
S355 48.0 gr
Gem 2647
Ek sal dit waardeer as een van julle QL manne vir my 'n node kan gee vir die koe?ls.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Carl on Mon Oct 15, 2012 7:54 am, edited 1 time in total.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: QL vir 30-06
Nee wat Carl, met daai groepie oor n stoel kan jy gerus maar n draai in die veld gaan maak. Goeie groepe. Lekker spoed ook!
Veiligheid eerste manne!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
(seker maar chrony foutjie, daar was nie te veel druk tekens nie)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
Saterdag skiet ek op Waterval oor 'n tafel en 'n x-bag.
Hornady GMX 165gr
Nosler CC
Dop vol 70.7
CCI BR2
TPL 3.285
Magasyn 3.400
Loop 24
S355 48.0 gr (begin lading van Marius)
Gem 2689
Groep was wyd, ek het net 3 geskiet en opgegee.
Hornady GMX 165gr
Nosler CC
Dop vol 70.7
CCI BR2
TPL 3.285
Magasyn 3.400
Loop 24
S355 48.0 gr (begin lading van Marius)
Gem 2689
Groep was wyd, ek het net 3 geskiet en opgegee.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
Jou geweer met die komponente soos gebruik is 100vps vinniger as bereken. Ons sal hopelik nou nader kom.
Nuwe lading 49gr S355 vir spoed van 2736vps.
Nou moet jy maar knoop en hoop. Dink tog ons gaan nou nader wees aan waar ons moet wees.
Nuwe lading 49gr S355 vir spoed van 2736vps.
Nou moet jy maar knoop en hoop. Dink tog ons gaan nou nader wees aan waar ons moet wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
Dankie. Ek het 'n paar GSCHV geskiet in my 270 en gister die spoed aan Gerhard gestuur. Volgens hom was dinge nie 100% met die lesings nie. Nou wonder ek of die lesing ook af was maar my ES is darem nie sleg nie.
Ek moet gaan werk met die Chrony hy't voorgestel ek pas dit aan om 100% plat te wees elke keer. Ai hyt 'n antwoord vir alles.
Ek moet gaan werk met die Chrony hy't voorgestel ek pas dit aan om 100% plat te wees elke keer. Ai hyt 'n antwoord vir alles.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: QL vir 30-06
Ludwig,Ludwig wrote: Kobus, hier is die data wat QL deurgee vir jou lading. (Click op die prentjie vir 'n groter weergawe) Soos jy kan sien is die spoed effens uit met jou spoed wat jy gehaal het, en dis waar die kalibrering nou inkom. Nommer 1, het ek op 'n standaard dop kapasiteit gewerk van 68.20gr soos jy kan sien. Deur 'n gevuurvormde dop se kapasiteit te gaan meet, sal ons by 'n akurater voorspelling uitkom. Die ander ding is die primers. QL maak nie voorsiening vir primers nie, en is gewoonlik baie naby aan CCI200 met sy data. In jou geval van CCI250's gaan jou spoed effens ho?r wees, maar mens pas net die Burning Rate Factor van die kruit aan op QL, as jy met ander primers werk totdat die spoed ooreenstem. Maar voor dan moet mens minstens eers die regte dop kapasiteit gebruik.
[img width=560 height=341]https://dl.dropbox.com/u/39344711/Forum ... 3006_1.JPG[/img]
Ek sien op jou QL tabel vir s365 kruit is die "Ratio of specific heats" aangepas en verskil as die default op QL.Sal graag die rede wil weet hiervoor.
Dankie vir goeie bruikbare inligting voorsien.
Groetnis
Len
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: QL vir 30-06
Ek probeer my vertroue in QL so bietjie herstel. Ek wil darem net doodseker maak en volg die regte prosedure. Ek het die nuwe Lot 72 S365 bietjie geskiet. Hy is heeeeelwat stadiger as 71 en ek glo hy is meer soos die kruit waarmee ek destyds ook goeie resultate gekry het. Here goes:
30-06
H2O 71.3gr
Doplengte 63.2mm
22.44" loop
TPL 83.85mm
Lapua Scenar 155gr
56.0 gr S365 Lot 72
2789
2748
2761
2780
2800
2794
(0.77MOA groep)
Dit gee my 'n gemiddeld van 2780fps. My hoër node se barrel time is nou 1.149ms en ek is tans by 1.198ms. Dopvulling kan verseker beter. So volgens die data moet ek opwerk 2860fps toe? Ek vermoed ek gaan al by 57.0gr daar uitkom en nie soos die voorspelde 57.6gr nie. Nou wil ek net weet: soek ek nou slegs vir 2860fps in 0.3gr inkremente en dan TPL verstelling, of moet ek darem die groeperings ook dophou? Dis seker 'n stupid vraag maar antwoord maar asb. Ek kyk ook maar gewoonlik na die groepmiddelpunte vir 'n OCW, al werk ek met QL. Hou julle dit ook dop?
Sal waardeer.
Groete
Fritz
30-06
H2O 71.3gr
Doplengte 63.2mm
22.44" loop
TPL 83.85mm
Lapua Scenar 155gr
56.0 gr S365 Lot 72
2789
2748
2761
2780
2800
2794
(0.77MOA groep)
Dit gee my 'n gemiddeld van 2780fps. My hoër node se barrel time is nou 1.149ms en ek is tans by 1.198ms. Dopvulling kan verseker beter. So volgens die data moet ek opwerk 2860fps toe? Ek vermoed ek gaan al by 57.0gr daar uitkom en nie soos die voorspelde 57.6gr nie. Nou wil ek net weet: soek ek nou slegs vir 2860fps in 0.3gr inkremente en dan TPL verstelling, of moet ek darem die groeperings ook dophou? Dis seker 'n stupid vraag maar antwoord maar asb. Ek kyk ook maar gewoonlik na die groepmiddelpunte vir 'n OCW, al werk ek met QL. Hou julle dit ook dop?
Sal waardeer.
Groete
Fritz
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 30-06
My berekeninge klop met joune. Jy het nou 2 keuses.
1. Laai 3/5 patrone met 57,6gr en skiet vir groep - pas nou van hier aan as jou spoed nie reg is nie. As spoed en akkuraatheid reg is het jy jou lading. As spoed reg en akkuraatheid nie na wense is nie, pas jou TPL aan.
2. Laai sarsies van 3/5 patrone met 57,3, 57,6 en 57,9 en skiet groepe en verkry spoed. Pas aan soos bo in No. 1 om akkuraatheid te kry.
Ek het nog nooit die OCW metode probeer nie en vind dit omslagtig en dink QL gee baie vinniger die antwoord.
1. Laai 3/5 patrone met 57,6gr en skiet vir groep - pas nou van hier aan as jou spoed nie reg is nie. As spoed en akkuraatheid reg is het jy jou lading. As spoed reg en akkuraatheid nie na wense is nie, pas jou TPL aan.
2. Laai sarsies van 3/5 patrone met 57,3, 57,6 en 57,9 en skiet groepe en verkry spoed. Pas aan soos bo in No. 1 om akkuraatheid te kry.
Ek het nog nooit die OCW metode probeer nie en vind dit omslagtig en dink QL gee baie vinniger die antwoord.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: QL vir 30-06
Dankie oom marius. Ek sal my resultate hier plaas.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: QL vir 30-06
Ek het agtergekom my kronograaf neuk my rond. Ek vervang toe die battery enwag vir die regte ligtoestande en siedaar! Die data maak toe meer sin. Aanvanklik het ek gedink ek skiet met 58.4gr S365 (Lot72) hier om en by 2930fps, maar dit was al die tyd nader aan 3020fps! Dink nie dit was toevallig dat groepe goed was nie, want is naby nodespoed volgend QL maar te hoë druk. Kom toe af met my lading na 56.5gr sonder om spoed te meet. Sien toe die groepe lyk baie goed was so 0.5MOA. Gaan skiet die volgende dag bench kompetisie daarmee en het uiters goed gegaan. Het ook op afstande tussen 375m en 510m baie goed gevaar. Later die dag het ek die spoed gemeet op 2850fps. Op 'n node volgens QL!!
Vertroue herstel!!
Vertroue herstel!!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: QL vir 30-06
Goeie dag,
Ek het nou 'n spoed met die NBT 125 gr waarmee ek tevrede is. Die koeëls tref om en by waar die 150gr HV skiet. Nou is ek opsoek na die node aangesien die groepe nie na wense is nie.
Loop 24"
Nosler BT 125gr
TPL 3.207
Doppe Nosler 70.3gr
S355 57gr 009/05
CCI250 (hierdie was gelaai vir HV, maar dit is die lot doppe met groter volume toe laai ek maar die NBT)
Spoed:
1. Vuurvorm doppe 3035, 3066, 3047
2. Herlaaide doppe 3119, 3128
Ek sal dit waardeer as iemand 'n aanduiding kan gee van waar die node lê met die koeëls.
Edit TPL vergeet

Last edited by Carl on Mon Jun 02, 2014 3:43 pm, edited 2 times in total.