Naand Manne
Ek het n 243 Musgrave met die RSA aksie. Ek oorweeg dit om die geweer te laat ackley. Ek wil weet of dit gaan nodig wees om n ander loop optesit. Die geweer het nog sy standaard Musgrave loop op met n 1-10 twist. Ek wil graag swaarder punte begin skiet. Kyk na die 95 g punte tot en met die 107 g. Ek wil die geweer gebruik om mee veldskiete aan deel te neem sowel as om mee te jag.
Sal graag wil weet wat julle dink oor dit sowel as om die geweer te ackley.
.243 Ackley
-
Fritz de Jager 3
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Fri Aug 10, 2012 4:16 pm
.243 Ackley
300 WSM
6.5 CREEDMOOR
.22 BRNO
.38 Special
6.5 CREEDMOOR
.22 BRNO
.38 Special
-
Chrisjan
Re: .243 Ackley
Hi,
Die 95gr vld bullets werk mooi in die 10 twist. Maar vir 107gr moet jy 'n 8 twist op sit. Die stywe twist lope is net baie skaars.
Groete
Chrisjan
Die 95gr vld bullets werk mooi in die 10 twist. Maar vir 107gr moet jy 'n 8 twist op sit. Die stywe twist lope is net baie skaars.
Groete
Chrisjan
