STOP PLAASMOORDE
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Piet
Ek ondersteun dit en het die lys van Afriforum ingevul.
Ek voel egter sterk oor alle geweldsmisdade in die algemeen en ek wens dit word ook aangespreek. Te veel mense, met die klem op mense, word sinneloos in ons land vermoor, verkrag verniel.
Ek glo 'n taakspan moet ook saam gestel word wat hierdie situasie kan navors. Ander state om ons soos Mosambiek, Botswana, Namibi? en selfs Zimbabwe sit nie met dieselfde statistiek nie.
Die land moet (wetenskaplik) weet waar het ons skroef los gekom, wat het hom laat loskom en wat is nodig om hierdie skroef weer vas te draai.

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Spekieries
Dit is nie nodig vir n wetenskaplike navorsing nie die probleem is net drie letters niks meer of minder nie.
Beretta
Dit is nie nodig vir n wetenskaplike navorsing nie die probleem is net drie letters niks meer of minder nie.
Beretta
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Baretta
Ek hoor wat jy s? en ek stem saam. Kriminilo? kan egter goed gefundeerde vraelyste opstel om agter die werklike kap van die byl te kom. Ek stem saam met die feit dat ons afvallig geword het maar daar is lande wat glad nie godsdienstig is nie, wat nie sulke ho? syfers van geweldsmisdaad het nie.
Waar gaan dinge verkeerd?
Hoe lyk die persone wat dit doen se jeug?
Hoe lyk hulle skolastiese vermo? ens.ens.ens.
Behoorlike vraelyste en goed deurdagte navorsing kan gemeenskaplike probleme oopvlek waaraan
gewerk kan word om sodoende die probleem op te los.
Of gaan ons s? ons dink ons weet wat die probleem is, maar ons gaan niks daaraan doen nie want ons kan nie.
Ons kan dit nie weg wens nie, ons sal pro-aktief moet werk om 'n gemeenskaplike antwoord te kry. Ek s? kom ons probeer eerder iets as wat ons niks doen en niks verander nie. As ons sien die (kom ons s? program) werk nie, kan ons iets anders probeer.
Daarom steun ek Afriforum, miskien werk dit of werk dit nie, ten minste word 'n poging aan gewend.

Ek hoor wat jy se maar as jy weet kinders het boeke nodig gate in paaie ens en dit is jou werk om dit te doen en jy doen dit nie waarvoor jy baie geld kry. Hoe vra ek jou moet jy met so n persoon onder handel of praat. Ek weet nie maar dit maak nie vir my sin nie. As jy n besigheid kry verniet met ombeperkte fondse en jy kan nie in 20 jaar iets doen nie is ek bevrees jy is nie die regte persoon om dit te doen nie.

Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Baretta,
Nou wat stel jy voor, moet ons maar ons hande vou en niks probeer nie?
Nou wat stel jy voor, moet ons maar ons hande vou en niks probeer nie?
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Dis 'n teorie en beskryf basies die norm wat gestel word t.o.v. vandalime, sosiale verval ens ensPiet-Skiet wrote: So vir intresantheid wat weet julle van die broken window teorie? Nie eientlik iets met plaas moorde tedoen nie mar die dat spiekeries praat van potholes en kinders sonder boeke lat my nou daaran dink.
Ek s? altyd....hoe meer ruite uit is, hoe meer is die plek vervalle...hoe meer ruite breek hulle....dis maar 'n afwaartse spiraal tot in totale "moertoe" ....kyk maar in PTa Wes se gedeeltes wat vroer arm/wit was en vandag moertoe/swart is...
Daar is ook teenkanting oor die teorie, maar jy moet maar loop GOOGLE as jy wil lees
Cheers
ps, ek wonder, dat die moordenaars meestal buitelanders is, Zim, Moz. ens....dit nie deel uitmaak oor ons ou Volkslied, die Stem nie???
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Coenraad
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Tue Jan 15, 2013 4:44 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Dit is skokend om die helsim se opmerkings te lees.Ek ondersteun die stop-plaasmoorde 100%.
Daar is skape en wolwe-dan is daar ook die skaap honde.Die wolwe sien die skape as maklikke prooi.Die skape is bang vir die wolwe,maar is ook bang vir die skaap honde want hulle laat die skape baie dink aan die wolwe.Die wolwe is ook bank vir die skaap honde,want hulle kan terug byt-watter een is jy
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: STOP PLAASMOORDE
Ons sal dit nie gou gestop kry nie. Dit is in hul kultuur om te moor sonder om 'n oog te knip. 'n Menselewe is NIKS vir hulle werd nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Groot dele van New York se middestad was doodsgevaarlik, gaan lees die boek van Nicky Cruz-cross and the switchblade. Rudolf Guiliani en sy polisie hoof het die teorie geformuleer en laat werk. Daardie dele van New York is nou vol toeriste en inwoners.Piet-Skiet wrote: So vir intresantheid wat weet julle van die broken window teorie? Nie eientlik iets met plaas moorde tedoen nie mar die dat spiekeries praat van potholes en kinders sonder boeke lat my nou daaran dink.
Dit is in wese SA se probleem.Die broken window is, Padverkeersreels wat almal konstant oortree, korupsie, slaggate, skoolboeke of toilette.... En so gaan dit aan. En as ons nie Afriforum ondersteun dan sal plaasmoorde ook net nog 'n stukkende venster wees waar mense verby loop. Moenie dit in 'n ver regse agenda verander dan verloor jy kredietwaardigheid internasionaal.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: STOP PLAASMOORDE
Ek het my deel gedoen, deur een van daai memorandums te gaan oorhandig aan SAPS. Stem Piet, hierdie is vir ons almal 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: STOP PLAASMOORDE
Hy moet steel en moet breek en moor en verkrag want dis mos alles apartheid se skuld!