Modern Marvels - Bullets
-
atplay
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sun Mar 18, 2012 12:19 am
Re: Modern Marvels - Bullets
Ge "autotune" thx
- lapman
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Thu Sep 27, 2012 7:32 pm
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Modern Marvels - Bullets
Toevallig ook so halfpad in geskakel - baie interessant!!
Ek hou van daai kontrepsie wat tot 1 000 000 koe?ls per minuut kan skiet!!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Modern Marvels - Bullets
Sal stel dankie 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
Dankie Ludwig
het toe gekyk. die M/S by die herlaai afdeling se dat hulle alle komponente van die ammo weeg en noem dan spesifiek die kruit, koeel asook die primer!!! nou wonder ek of die man hom nie weerspreek het nie. of is daar regtig manne wat die primers weeg?
verder was dit bitter intresant, veral dat hulle vir elke sniper geweer toegewyd laai. ek weet die meeste magte in die wereld gebruik die "Bisley" weergawe van hul produsent. (308)

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
ek weet na watter patroon jy verwys, dit was nie n 308 nie, my eerste raai was 260 rem, maar dis ook nie dit nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
hierdie kaliber is juis een van die waarmee die vsa se DOD se R&D die laaste tyd speel.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
ek glo daardie herlaai afdeling, double ook as die marines se R&D. kannie aan n ander opsie dink nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
wat dink jy watse koeel was dit? vir my lyk dit soos n gewone match tipe
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
hierdie hele gesprek het my laat dink aan n gesprek wat ek met Daan Els van Musgrave gehad het. ek het ho gou weer gebel en ek hoop ek onthou alles reg wat hy nou gese het.
Musgrave in spesifiek die afdeling wat Bisley gewere gebou het het vir die polisie se taakmag 308 snipers gebou wat stedelik (18duim lope) en landelik (24duim lope). Musgrave het dan ook vir die wapens herlaai. die takies het n voorwaarde gehad dat die stedelike wapens se ammo sub-sonies moes wees. aan die versoek is voldoen en die wapens en ammo was akuraat tot op 500m waar groeppe van 30mm gereeld behaal is. die sub-soniese versoek het gegaan oor die gebruik van die wapen saam met n kd en die klank met gewone ammo was klaarbleiklik nie aanvaarbaar nie. die landelikke wapem was sonder kd en dan ook gewone herlaaide ammo.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Modern Marvels - Bullets
Luddie
As n mens bietjie oor die Geneva treaty gaan dink is die koeel restruksie absoluut absurd en verregaande. Ek kan aan hoefeel maniere dink om nog steeds by hulle riglyne te bly en die koeel te kry om te doen wat hulle juis nie wou he hy moet doen nie.
Dit laat my dink aan die Britte wat 4 uur die middag gebreek het met hulle oorlogsaktiwiteite om tee te gaan drink! Of hierdie knaap wat gese het hy wil n koeel gebruik met nekskote op diere wat nie die dier sal laat doodgaan indien hy nie die nekwerwels of slagaar terf nie.
Groetnis
Wout

Last edited by Wouter Roets on Fri Oct 12, 2012 11:32 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Modern Marvels - Bullets
Luddie
Wat nou van die 223 Koeels wat ontwerp is om te tuimel in die soliede meduim? Dit maak n groter wondkenaal as n expanding koeel. Hulle idee destyds met die FMJ was juis sodat die koeel nie vervorm om sodoende n groter wondkenaal te maak nie. Hulle wou he die koeel moes optree soos n solid. n Mens kan deesdae selfs n solid maak dat hy n groter permanente wondkenaal veroorsaak. Maak jou wande dunner van n FMJ en hy vervorm net so lekker as enige expanding koeel. Dit bly nog steeds n FMJ. Ek se mos hoe meer ek van die wereld leer hoe minder verstaan ek hom!

Luddie teen daai tyd word jy gebore met ingeboude self destruct ..... poef ......

Hackers gaan dan seker die grootste gevaar wees, as hulle jou nommer het is jy innie

Hackers gaan dan seker die grootste gevaar wees, as hulle jou nommer het is jy innie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
alle anti personeel myne word vervaardig om te "maim". een van die mees geproduseerde myne is die POM-Z van die USSR. alle ander myne is maar n kopie van hierdie een. die myn word spesifiek gemaak om so n meter in die lig te spring en dan af te gaan. die myn behoort groot skade te maak op n persoon se bo-been. maw hy kannie loop dit lyk erg en hy kla baie. nou moet 2 ander makkers hom nog dra ook.
Fosfor mag ook nie meer gebruik word teen personeel nie. dit is n aaklige ding wat op jou val en bly brand tot jy dit met n mes uitkrap, of jy nou water oorgooi of nie.(soda water werk wel). nou gebruik die weermagte die fosfor nie vir teen personeel nie maar wel vir teiken aanduiding omdat dit so n groot wit wolk maak. die realiteit is dat die weermagte dit gebruik vir loopgraafopruiming of brandstigting. nou waar kom die G konvensie nou in? net gebypass.
terloops ek dink nie dis die G Konvensie nie, daar was n ander verdrag of protokol wat hieroor besluit het.
Fosfor mag ook nie meer gebruik word teen personeel nie. dit is n aaklige ding wat op jou val en bly brand tot jy dit met n mes uitkrap, of jy nou water oorgooi of nie.(soda water werk wel). nou gebruik die weermagte die fosfor nie vir teen personeel nie maar wel vir teiken aanduiding omdat dit so n groot wit wolk maak. die realiteit is dat die weermagte dit gebruik vir loopgraafopruiming of brandstigting. nou waar kom die G konvensie nou in? net gebypass.
terloops ek dink nie dis die G Konvensie nie, daar was n ander verdrag of protokol wat hieroor besluit het.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Modern Marvels - Bullets
Hopelik kan ek die naweek bietjie loer, brand om die program te kyk 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
Ludwig, wat is jou opinie, oor die stuk wat ek vroer bygevoeg het, waar die taakmag se herlaai deur Musgrave gedoen word maar dat die taakmag versoek het vir subsoniese ammo op hul stedelike wapens. sal graag jou opinie wil hoor.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Modern Marvels - Bullets
die trajek en energie in agenome, verstaan ek nie die beheofte aan subsonies nie. dit is nie asof subsonies doodstil is nie. teensy die intervensie mag op verskillende tye teikens wil uitskakel sonder dat ander elemente daarvan bewus is.
wat se jy daarvan dat daar eens op n tyd in ons land ook doelgerig vir ons snipers gelaai is? ek wonder of die praktyk deur iemand anders oorgeneem is?
kyk bietjie weer as die Kaptein van die usmc praat oor die minimum suffering gedakte. hou net sy gesig dop en jy sal sien wat dink hy daarvan
wat se jy daarvan dat daar eens op n tyd in ons land ook doelgerig vir ons snipers gelaai is? ek wonder of die praktyk deur iemand anders oorgeneem is?
kyk bietjie weer as die Kaptein van die usmc praat oor die minimum suffering gedakte. hou net sy gesig dop en jy sal sien wat dink hy daarvan
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Modern Marvels - Bullets
Ek sien wat jy s?James Wilson wrote: kyk bietjie weer as die Kaptein van die usmc praat oor die minimum suffering gedakte. hou net sy gesig dop en jy sal sien wat dink hy daarvan![]()
Ok so watter roer maak 5000vps
Last edited by Marc on Fri Oct 12, 2012 3:36 pm, edited 1 time in total.