Selfverdediging

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Selfverdediging

Post by BenG »

Geagte volksgenoot,Elkeen van ons behoort diep bekommerd te wees oor die situasie wat tans in die land aan die gang is.  Daar was ?n bloedbad daarbuite soos wat ons volksgenote vermoor is die afgelope paar weke.  Ou ooms en tannies wat met ?n byl doodgeslaan word.  Mense wat gemartel en verkrag word.  Kele wat afgesny word.  Dit is te veel om alles hier op te noem.  Dit het nou werklik tyd geraak dat ELKEEN van ons volksgenote opgelei word om terug te baklei.  In baie van die gevalle was die aanvallers ure besig met die marteling.  Net een klein stukkie opleiding kon dalk daardie persoon beter daarvan laat afkom het as die dood.  Net ?n klein goedkoop aanvalsmes wat getrou deur die slagoffer gedra kon word, kon dalk die verskil tussen lewe en dood wees.Verder is Malema besig om die hordes swart mynwerkers op te sweep vir ?n volkskaalse rewolusie.  In die meeste gevalle word die witman uitgesonder as die skuldige.  Hier kom probleme in die land.  En ons mense weet nie hoe om hulself en hulle gesinne te verdedig nie!Dit is nou elkeen van ons se plig om te sorg dat ons en ons families en vriende opgelei word om onsself te verdedig.  Stuur hierdie e-pos aan, maar nog meer...  praat met jou mense!  Vertel hulle van ons opleidingsdag die 24ste September en moedig hulle aan om te gaan.  Dit mag dalk net een van jou familie of vriende wees volgende keer.....http://selfverdediging.co.za/
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Selfverdediging

Post by Beretta »

Beng
Stem met jou saam die mense moet wakker slaap. Baie goeie ding vir n vrou om te he is n mes lekker Spyderco of iets soort gelyks. Dra altyd myne maak nie saak waar ek gaan nie. Hulle moet nie wen nie maar hulle het altyd die voordeel want hulle kies die tyd en plek. Waar is die plek waar die kursus is ken nie die plek wat hulle op die website van praat nie
Beretta
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Selfverdediging

Post by BenG »

Dit is naby Rayton.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Selfverdediging

Post by Hein M. »

BenG wrote: Geagte volksgenoot,Elkeen van ons behoort diep bekommerd te wees oor die situasie wat tans in die land aan die gang is.  Daar was ?n bloedbad daarbuite soos wat ons volksgenote vermoor is die afgelope paar weke.  Ou ooms en tannies wat met ?n byl doodgeslaan word.  Mense wat gemartel en verkrag word.  Kele wat afgesny word.  Dit is te veel om alles hier op te noem.  Dit het nou werklik tyd geraak dat ELKEEN van ons volksgenote opgelei word om terug te baklei.  In baie van die gevalle was die aanvallers ure besig met die marteling.  Net een klein stukkie opleiding kon dalk daardie persoon beter daarvan laat afkom het as die dood.  Net ?n klein goedkoop aanvalsmes wat getrou deur die slagoffer gedra kon word, kon dalk die verskil tussen lewe en dood wees.Verder is Malema besig om die hordes swart mynwerkers op te sweep vir ?n volkskaalse rewolusie.  In die meeste gevalle word die witman uitgesonder as die skuldige.  Hier kom probleme in die land.  En ons mense weet nie hoe om hulself en hulle gesinne te verdedig nie!Dit is nou elkeen van ons se plig om te sorg dat ons en ons families en vriende opgelei word om onsself te verdedig.  Stuur hierdie e-pos aan, maar nog meer...  praat met jou mense!  Vertel hulle van ons opleidingsdag die 24ste September en moedig hulle aan om te gaan.  Dit mag dalk net een van jou familie of vriende wees volgende keer.....http://selfverdediging.co.za/
Waar woorde.

Ongelukkig is die meeste potensi?le slagoffers in 'n kokon en dink dat niks met hulle sal gebeur nie...  Die meeste mense beskou ook waarskuwings soos hierdie as regse opswepery en maak dit af as niks.

Die waarheid is dat ons sal moet begin om meer paraat te wees as ons nie deel van SA misdaad-statistiek wil word nie.

Dankie vir die bydrae.  Ek hoop meer mense lees dit en maak werk daarvan!

Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Selfverdediging

Post by BRNO (Pierre) »

Hoe het dit toe gegaan met die kursus? Wanneer gaan julle weer een aanbied in Pta of omgewing?
Veiligheid eerste manne!
User avatar
BenG
Full Member
Full Member
Posts: 209
Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm

Re: Selfverdediging

Post by BenG »

Die kurses het baie goed afgeloop en daar was 40 studente die dag. Die volgende kurses in Pretoria sal eers iewers in volgende jaar wees, ons toer nou so bietjie na die res van die land.
Weihrach HW97K
.22 Brno
Beretta A300
308 Howa 1500 Varmint
6.5 x 55 Howa (wag vir SAP)
9mm Glock 17
Roni....
Post Reply