Kopskoot strikes again

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Kopskoot strikes again

Post by kopskoot »

Manne

Dis met n bree bors en groot dankbaarheid, dat ek vanaand met julle hierdie deel

Ek en vroulief was vanoggend by die feotal spesialis vir scans en sonars om ons tweede kind,wat ons in Feb 2013 verwag, te bekyk.

Volgens die dr is die man sommer perdfris, en is al die dinge daar wat daar moet wees, en werk alles soos dit moet. Dis ongelooflik!!

Soos ek genoem het is dit nog n seun, so ek sal maar nog n paar Sako's moet aanskaf.

Hier is n foto van die bul
[im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... ED67AA.jpg[/img]g]
 
En vir die trofee manne onder ons, n foto van die horinglengte ;D ;D ;D :D

[/im[img width=358 height=480]http://i1269.photobucket.com/albums/jj5 ... 0298AC.jpg[/img]g]

n regte nel
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by G-force »

Baie geluk man,moet die lat net nie Sako noem nie...en nog erger n Sako .22 vir hom koop...upgrade sommer dadelik Howa toe :D
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Carl »

Mooi geskiet en geluk.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Geno »

Rrrraaaaaak!!!!
Baie geluk Ronald!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Kopskoot strikes again

Post by matewis »

Baie geluk man! Ons 2de mannetjie nou 2de maande oud, huis raak nou mooi vol! Mamma sal moet koes tussen die manne!

Mag dit 'n gese?nde tydperk vir jul as gesin wees.
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by JohannHorn »

Geluk!!!!!!!
Dis net n Sako man wat weet hoe om raak te skiet vir seuntjies!!!
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by spekieries »

Geluk Kopskoot "As die skoot klap sit die o?"
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Kalahari »

Geluk kopskoot!
Ek het ook 2 latte, hulle begin mekaar al klaar so bietjie "opvryf" oudste 2.5 en kleinboet 10mnde.

Sterkte en geniet hulle.
immelmanw

Re: Kopskoot strikes again

Post by immelmanw »

Mooi man, baie geluk.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Kopskoot strikes again

Post by Frederik »

Baie geluk !!!
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7551
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Wouter Roets »

Ronnie

Kom ons hou styf duim vas hierdie een lyk en aard ook na hulle Ma! ;D

Nee geluk ou maat! Dis darem maar spisiaal hierdie dinge.

Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Robert86
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Robert86 »

More,

Baie geluk Kopskoot!
Groete

Robert Bezuidenhout

robertbezuidenhout@yahoo.com -                  073 22 22450
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Herman Venter »

Baie geluk! Jy moet daai mannetjie geniet
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by BLOK »

Aitsa!!

Maar baie geluk man, ek wonder net was dit met die klein of groot kalibers wat jy geskiet het. Maak seker nie saak nie dit was n raakskoot. Mag alles van hier af vlot verloop en julle elke oomblik geniet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by SV MAD (Henk) »

JohannHorn wrote: Geluk!!!!!!!
Dis net n Sako man wat weet hoe om raak te skiet vir seuntjies!!!
Geluk man!

Ek het ook 2 latte, 1 is amper 2 en ander 1 amper 3 (verskil 13 maande). En nee, ek het Howa's, so as jy vinnig EN raak wil skiet, kry Howa's!! ;D
ek soek nog wapens...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Gerhard »

Baie geluk !!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by JPS »

Baie geluk!
Stasoft
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Mon Sep 05, 2011 3:12 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Stasoft »

Baie geluk met die goeie nuus!
.22LR - Oberndorf Mauser
.284 Win - Pasmaak
.308 Win - Sako 85 Hunter
.300 H&H - Pasmaak
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by kopskoot »

Dankie almal.

Dis voorwaar 'n groot voorreg!


ps. daai howa's word mos in taiwan gemaak nie waar nie?

made in taiwan, in a hell of a hurry, on a friday, use only in the shade!! ;D ;D ;D ;D

Dis nou as joune nie terug geroep is nie!! ;D ;D ;D  nee spot net.Hulle skiet ook soms raak
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by SV MAD (Henk) »

BWahahaha!

baie geluk weereens. Hoop daai mannetjie gee jou grys hare, vet weet, my borshare begin oornag grys word met al die str0nt wat myne aanvang...

Janee, ek het seker maar die howa's gekry wat 1) se lope goed vasgedraai was en 2) rrrrrraaakskiet
ek soek nog wapens...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by Marc »

Mooi gemaak  ;D ;D ;D ;D Baie geluk  8)

Brag jy of kla jy oor die horing lengte  :-\
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Kopskoot strikes again

Post by Dawie Malan »

Kopskoot

Baie geluk.

So ek word weer 'n Oom!

Dawie
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Kopskoot strikes again

Post by kopskoot »

Dawie Malan wrote: Kopskoot

Baie geluk.

So ek word weer 'n Oom!

Dawie
Dawie , Dankie, ek het gedink ek maak jou sommer die peetpa, dan is daai sablebul mos nou nie meer 'n probleem nie. 'n mens doen mos spesiale gunste vir jou verlangse aangetroude familie ,wie se kind, jou peet kind is  of hoe 'n peetpa is jy dan nou ???
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Kopskoot strikes again

Post by Dawie Malan »

Dawie , Dankie, ek het gedink ek maak jou sommer die peetpa, dan is daai sablebul mos nou nie meer 'n probleem nie. 'n mens doen mos spesiale gunste vir jou verlangse aangetroude familie ,wie se kind, jou peet kind is  of hoe 'n peetpa is jy dan nou
Wat ons doen is ons ruil. My Grootste Swartwit vir jou skoonpa se grootste HELIKOPTER. En dan maak ek jou peetpa van my kokketiel.

Dawie
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Kopskoot strikes again

Post by Eugene »

Baie geluk man!!!

Vreugde en vrede  :) :) :)
Aim small, miss small
Post Reply