Hi Almal
Ek was by die plaaslike geweer winkel en hy het my vertel van n Bipod wat deur Lynx gemaak word?
Weet iemand iets van dit? Ek kry niks inligting op die net nie.
Die pryse klink heel goed, hulle begin by R 480 tot R 550 en as die kwaliteid reg is dink ek dis nie sleg nie.
As iemand van die produk weet sal ek enigge advies wardeer.
Groete
Jurgens
Bipod van Lynx
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Bipod van Lynx
'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod van Lynx
Jurgens, ek ken nie die Lynx produk nie, maar as hy meer as helfte minder kos as bv. 'n Harris bipod, begin die rooi ligte in my kop flikker.... 
Dis nie noodwendig altyd waar nie, maar ek glo jy kry waarvoor jy betaal!
Ek hou egter die post dop vir die ander manne se opinies!
Groete
Dis nie noodwendig altyd waar nie, maar ek glo jy kry waarvoor jy betaal!
Ek hou egter die post dop vir die ander manne se opinies!
Groete
Aim small, miss small
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Bipod van Lynx
Dis wat my kop ook s? Eugene
Die winkel behoort die week te kry dan sal ek bietjie gaan kyk en laat weet.
Ek soek een vir my .243Win vir die l? en skiet op die baan so ek kyk na die 6" tot 9".
Ek wou n Harris koop, maar daar was nie voorraad nie en die eienaar het ges? die Lynx is ook goeie kwaliteid, maar ek sal eerder een keer n paar rand meer betaal as n twede keer die duur een koop.
Die winkel behoort die week te kry dan sal ek bietjie gaan kyk en laat weet.
Ek soek een vir my .243Win vir die l? en skiet op die baan so ek kyk na die 6" tot 9".
Ek wou n Harris koop, maar daar was nie voorraad nie en die eienaar het ges? die Lynx is ook goeie kwaliteid, maar ek sal eerder een keer n paar rand meer betaal as n twede keer die duur een koop.
'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod van Lynx
Pumba, ek het die kort Harris ene gekoop vir omtrent R 1200-00 en gebruik hom op altwee my gewere. Vir l? in langerige gras is hy nie ideaal nie, maar van 'n bakkie of skiettafel, werk hy 100%
In die veld gebruik ek sommer my rugsak onder hom, dan werk hy mooi!
Goeie waarde vir geld en ek gaan waarskynlik nooit weer 'n bipod hoef te koop nie!

Ongelukkig kan ek nie dieselfde van my chinese tasco s? nie....

In die veld gebruik ek sommer my rugsak onder hom, dan werk hy mooi!
Goeie waarde vir geld en ek gaan waarskynlik nooit weer 'n bipod hoef te koop nie!
Ongelukkig kan ek nie dieselfde van my chinese tasco s? nie....
Aim small, miss small
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Bipod van Lynx
Aai, waar het jy die Tasco gekoop?
Ek het een op my .22 wat my oupa in 196? koop het toe hy in Japan was. Ek moet se hy het al baie gewerk en is van goeie kwaliteid met n paar krap merke maar het sy "zero" gehou en al meer vleis huis toe gebring as wat ek al geskiet het. Hy was op my oupa se .243win, toe erf my oom die geweer en haal hom toe af. My pa het in 1996 n .243win gekoop en hom toe om die geweer gesit. 2010 het ek die .243gekoop by my pa en die teleskoop saam gekry en laas jaar vir hom n Nikon Monarch op gesit en die Tasco op my .22.
Die .243 van my gaan die bipod kry en oor so 3 maande n nuwe kolf en as die loop moeg is n nuwe loop. Die loop het nou al so by die 600 skote deur hom van ek hom het.
So dis vir my belangrik dat die bipod reg is want hy moet hou. As die Lynx een nie lekker lyk nie dan betaal ek meer en sit die Harris een op.
Ek het een op my .22 wat my oupa in 196? koop het toe hy in Japan was. Ek moet se hy het al baie gewerk en is van goeie kwaliteid met n paar krap merke maar het sy "zero" gehou en al meer vleis huis toe gebring as wat ek al geskiet het. Hy was op my oupa se .243win, toe erf my oom die geweer en haal hom toe af. My pa het in 1996 n .243win gekoop en hom toe om die geweer gesit. 2010 het ek die .243gekoop by my pa en die teleskoop saam gekry en laas jaar vir hom n Nikon Monarch op gesit en die Tasco op my .22.
Die .243 van my gaan die bipod kry en oor so 3 maande n nuwe kolf en as die loop moeg is n nuwe loop. Die loop het nou al so by die 600 skote deur hom van ek hom het.
So dis vir my belangrik dat die bipod reg is want hy moet hou. As die Lynx een nie lekker lyk nie dan betaal ek meer en sit die Harris een op.
'Hunting is a bush walk with a purpose"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Bipod van Lynx
Het ook 'n ou Japanese Tasco en hy is 110%, maar het onlangs 'n nuwe een gekoop en hy het 3 dae gehou, soos my kids se speelgoed wat in dieselfde land gemaak is...
Aim small, miss small
- Pumba30-06
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Tue Jun 28, 2011 8:50 am
Re: Bipod van Lynx
Dan kry mens mos so warm gevoel binne jou, en is net vriendelik met die ou wat dit aan jou verkoop het 
'Hunting is a bush walk with a purpose"
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Bipod van Lynx
Ek het ook daai fout gemaak !!!Eugene wrote: Ongelukkig kan ek nie dieselfde van my chinese tasco s? nie....![]()
![]()
![]()
My pa het my altyd geleer: "Goedkoop koop is duur koop"
Ek wou mos nie luister nie en daar voel ek toe mos nou !!! (Aan my beursie en van vroulief af)
Koop liewers eerste keer reg !!!
W.S
.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave