Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek soek n Cylinder Head vir n Fiat 780 2x4 trekker. Het seker al 'n hele paar plekke gebel in SA maar niemand kan my help nie.
Hier in NAM het ons nie al die "contacts" nie en het gehoop een van my forum vriende kan my dalk help met n naam en nommer van n supplier asb.
Of indien, een van julle dalk so trekker het wat onder n Boom staan en sy Cylinder Head niks makeer nie..
Ek weet daar is n plek in Bothaville wat trekker onderdele verkoop, ek het my lift arms daar gekoop maar ek kannie nou op die naam kom nie my BOEKIE le in Suid Afrika, sal uitvind maar aangesien jou trekker nou stukkend is kan ek seker maar die agterbande by jou koop ek reken hulle behoort op my 1 000 te pas.
Ploegtyd is om die draai...
Groetnis
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
Flip; Ruger;Dawid;Vlakvark - Baie dankie, kon toe regkom in Krugersdorp by Components for Africa, hul sal vir my n recon top stuur dan kan ek net die ou parte oorbou. Blykbaar baie skaars, ek moet net die ou top vir hul terug stuur.
Sal al die besonderhede save vir die volgende breakdown..