Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
howa 308
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu Sep 27, 2012 7:39 am

Nuwe lid

Post by howa 308 »

Goeie more Almal
Ek is Renier, is maar n newby het onlangs vir my n Howa 308 aan geskaf deur city guns. Was baie in my noppies het net 7 weke gewag vir my lisensie, het die geweer 2 naweke terug gaan haal, maar ongelukkig nog nie af gevuur nie, slegte weers omstandighede. ;D
Howa .308 Win
Rossi 357/.38 special lever action
Arminius .38 special
Bruno Mod 1 .22 long rifle
User avatar
Dweetster
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 455
Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm

Re: Nuwe lid

Post by Dweetster »

Nou hael dit dan nog die heeltyd? Elke dag is 'n goee dag vir skiet. ;D ;D

Baie welkom op die Forum, voel vry om te vra en geniet dit. ;D
User avatar
JohannHorn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Wed Aug 15, 2012 7:59 pm

Re: Nuwe lid

Post by JohannHorn »

Welkom welkom!!!!!!
Gamo 440 Hunter .177
J.G. Anschutz .22
Sako 223
Sako 270
Sako 308
Sako 375 H&H
Bentley 12 boor S by S
9mm par CZ75
PSE Infinity 70pd boog
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe lid

Post by FHM »

Welkom by ons gemeenskappie Renier. ;D
Ek vertrou jy sal dit geniet hier saam die manne.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
howa 308
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu Sep 27, 2012 7:39 am

Re: Nuwe lid

Post by howa 308 »

Baie dankie vir die hartlike verwelkoming, glo ek sal die forum geniet en baie by julle ou hande kan leer. Ja nee Dweetster hier in die bo-land het dit nog nie op gehou met reen nie, maar die regte tyd sal kom. Ek wag geduldig  ???.

Nogmaals dankie
Howa .308 Win
Rossi 357/.38 special lever action
Arminius .38 special
Bruno Mod 1 .22 long rifle
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Nuwe lid

Post by Cz_apie »

howa 308 wrote: Baie dankie vir die hartlike verwelkoming, glo ek sal die forum geniet en baie by julle ou hande kan leer. Ja nee Dweetster hier in die bo-land het dit nog nie op gehou met reen nie, maar die regte tyd sal kom. Ek wag geduldig  ???.

Nogmaals dankie
;D ;D Stuur so n bietjie re?n die kant toe as dit vir julle te veel raak - maar droog hier by ons  ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
howa 308
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Thu Sep 27, 2012 7:39 am

Re: Nuwe lid

Post by howa 308 »

CZ sal met graagte doen, stuur net jou koordinate vir my aan dan reel ek dit gou :laugh:
Howa .308 Win
Rossi 357/.38 special lever action
Arminius .38 special
Bruno Mod 1 .22 long rifle
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Nuwe lid

Post by Armand Steenkamp »

Stuur bietjie reen boesmanland toe ook asb!! Renier welkom hier man!Vra vrae as jy nie weet nie! Jy het n bakgat roer daar beet man!!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Nuwe lid

Post by theedge »

Baie welkom maat - bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Pitbull
Full Member
Full Member
Posts: 237
Joined: Wed Dec 07, 2011 9:05 am

Re: Nuwe lid

Post by Pitbull »

Baie welkom

Hou van daai kaliber, geniet dit hier saam met ons.

Groete
Henno
I may not be there yet, but I'm closer than I was yesterday.
User avatar
Andre CZ
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Thu Jun 21, 2012 12:46 pm

Re: Nuwe lid

Post by Andre CZ »

Welkom Renier
Groete
Andr
Falke mod 70
Anschutz mod 54 Match .22
Savage Mark11 BTV .22
Remington mod700 SPS 22-250
Ruger mod 77 Hawkeye / Brougton 29'' Match loop 25-06
CZ 550 Safari de Lux 375 HH
CZ 45 ACP mod 97B
Winchester SXP Defender 12 GA
User avatar
Johan Reyneke
Hero Member
Hero Member
Posts: 899
Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm

Re: Nuwe lid

Post by Johan Reyneke »

Baie Welkom

Geniet die gesprekke hier
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Nuwe lid

Post by Pvdw »

Welkom welkom. Het julle nie binne huise skietbane nie???

Hoop jy geniet daai 308 sommer baie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
cg rossouw
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by cg rossouw »

Welkom, hoop jy geniet hier

CG
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Nuwe lid

Post by Herman Huyser »

Welkom
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Nuwe lid

Post by Marc »

howa 308 wrote: Goeie more Almal
Ek is Renier, is maar n newby het onlangs vir my n Howa 308 aan geskaf deur city guns. Was baie in my noppies het net 7 weke gewag vir my lisensie, het die geweer 2 naweke terug gaan haal, maar ongelukkig nog nie af gevuur nie, slegte weers omstandighede. ;D
Welkom Renier

Jy gaan dit geniet hier  ;)

groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply